So paar op die vlieg
Moderator: Global Moderator
-
- Full Member
- Posts: 189
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
- Location: Bellville
Re: So paar op die vlieg
Daai eerste vis is n lekker vette! Maar ek sal raai die eerste loop van die onderste een was meer pret... Karp op vlieg is lekker!
Sent from my CPH2273 using Tapatalk
Sent from my CPH2273 using Tapatalk
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Ek moes baie hard trek om daai kleiner een uit die riete te hou. Hoek van die vlieg het effe gebuig. Parmantige vis gewees. Wil ook nie stilgehou het vir foto nie. Baie fight in hom gehadhonda2 wrote:Daai eerste vis is n lekker vette! Maar ek sal raai die eerste loop van die onderste een was meer pret... Karp op vlieg is lekker!
Sent from my CPH2273 using Tapatalk
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Geno
- Administrator
- Posts: 13439
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Dankie GenoGeno wrote:Solid karpe daardie! Mooi Maat!
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Nog ñ vettie
Sent from my LM-G850 using TapatalkYou do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
- Full Member
- Posts: 189
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
- Location: Bellville
Re: So paar op die vlieg
Wys bietjie die vliee wat jy gebruik en hoe sien en vang jy die vis?
Toe ek nog meet gereeld gaan karp vlieghengel het het ek n swart en rooi wooly bugger gebruik en die karp in die vlak water tussen die riete gekry. Dan die vlieg net voor sy neus laat wip en daar gat jy!
Sent from my CPH2273 using Tapatalk
Toe ek nog meet gereeld gaan karp vlieghengel het het ek n swart en rooi wooly bugger gebruik en die karp in die vlak water tussen die riete gekry. Dan die vlieg net voor sy neus laat wip en daar gat jy!
Sent from my CPH2273 using Tapatalk
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Ek gebruik ñ verskeidenheid vliee. Hang maar af watse situasie ek myself bevind. Partykeer feed die karp in die gras dan gebruik ek damsel patterns of as hulle op die bodem feed gebruik ek meestal swart en rooi vliee. Hang ook af hoe "hard" hulle dan feed en op watter diepte, dan pas ek maar weer vliee aan vir daai situasie.honda2 wrote:Wys bietjie die vliee wat jy gebruik en hoe sien en vang jy die vis?
Toe ek nog meet gereeld gaan karp vlieghengel het het ek n swart en rooi wooly bugger gebruik en die karp in die vlak water tussen die riete gekry. Dan die vlieg net voor sy neus laat wip en daar gat jy!
Sent from my CPH2273 using Tapatalk
Ek vang karp meestal in 4 tot 10 ft water. Sodra mens oor 10ft gaan is jou kans min om vlieg reg te present....enige iets bo 6 voet begin al moeilik raak. Die damme wat ek vis hier rondom my het nie baie vlak water dat ek hulle kan sien tail nie so ek vis meestal op die bubbles en teen die riete. 0x of 1x leader want as jy teen die riete hulle haak moet jy sy kop baie vinnig draai oop water toe.
Die belangrik om die vlieg teen die regte tempo te laat sak ook sodat dit natuurlik lyk. En jy moet die vlieg naby die kop present want min karpe jaag ñ vlieg as dit net te ver van die kop af is. Ek het al gekry dat hulle die vlieg jaag maar dit gebeur bitter min.
Daar is paar van die patterns wat ek suksesvol gebruik. Sent from my LM-G850 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Het netnou so 2 ure sessie gaan insit en 5 gehaak. 2 het my afgebreek en 1 het ek verloor en dan het ek 2 geland.
3 was gehaak op swart en rooi vlieg met bead eyes so op 5ft. En dan 2 teen die riete met klein Zulu vliegie wat baie stadig sink Sent from my LM-G850 using Tapatalk
3 was gehaak op swart en rooi vlieg met bead eyes so op 5ft. En dan 2 teen die riete met klein Zulu vliegie wat baie stadig sink Sent from my LM-G850 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- OupaZA
- Hero Member
- Posts: 587
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
- Location: Pretoria
Re: So paar op die vlieg
Welldone Trompie!! Lyk groot pret.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Methos
- Hero Member
- Posts: 538
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: So paar op die vlieg
Try bietjie die vlieg - Dis Sean Mills se uitvinding. Hy het al meer karpe gevang as wat Elon Musk geld het
http://capeflyfishing.blogspot.com/2014 ... z-fly.html
Paar van sy ander vliee:
http://seanmillsflyfishing.weebly.com/my-flies.html
Ek het die carp firtz gebind - Hope van die goed en dit werk regtig goed vir karp. 'n Paar polarized sonbrille help baie!
http://capeflyfishing.blogspot.com/2014 ... z-fly.html
Paar van sy ander vliee:
http://seanmillsflyfishing.weebly.com/my-flies.html
Ek het die carp firtz gebind - Hope van die goed en dit werk regtig goed vir karp. 'n Paar polarized sonbrille help baie!
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Yes my vlieg wat ek gebruik is based op daai vlieg. Minder body.Methos wrote:Try bietjie die vlieg - Dis Sean Mills se uitvinding. Hy het al meer karpe gevang as wat Elon Musk geld het
http://capeflyfishing.blogspot.com/2014 ... z-fly.html
Paar van sy ander vliee:
http://seanmillsflyfishing.weebly.com/my-flies.html
Ek het die carp firtz gebind - Hope van die goed en dit werk regtig goed vir karp. 'n Paar polarized sonbrille help baie!
Dankie
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Nog so paar gekry lately
Sent from my LM-G850 using TapatalkYou do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Hardste fighting vis wat nog ooit gevang het die outjie!
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Nog 2
Sent from my LM-G850 using TapatalkYou do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 12793
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: So paar op die vlieg
EK dink jy voer daai visse in jou koei dam
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Jy weet mosCapt. Oblivious wrote:EK dink jy voer daai visse in jou koei dam
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
My seisoen laas week oopgemaak en 1ste karp op vlieg gekry vir die somer. En vandag mooi een opgetel van die kickboat af
Sent from my LM-G850 using TapatalkYou do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member
- Posts: 506
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
- Location: Brakpan, Johannesburg
Re: So paar op die vlieg
Vanoggend so paar Karp op vlieg gekry weer.
Hier is 2 van hul. Sent from my LM-G850 using Tapatalk
Hier is 2 van hul. Sent from my LM-G850 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
- Sr. Member
- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
- Location: Roodepoort
Re: So paar op die vlieg
Nice
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk