Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Ajviljoen260rem »

Ken iemand die plek en het al daar gekoop?

Wil stok en katrol koop maar ken van geen kant nie.

Die persoon met wie ek gepraat het se naam is Dave,

Beste pryse wat ek kon kry dis hoekm ek die vraag vra.

Laat weet gerus,
Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 20417
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Location: Bryanston, Jhb

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Desperatezulu »

Bilimoria has a good reputation amongst the angling community.
I haven't used them myself though.

I assume you have looked at Ganis (www.ganis.co.za) in Witbank as well? I have used them with complete satisfaction.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3038
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Location: Port Elizabeth

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by LUAN »

Ek het in oos londen(nou shithole) groot geword. Altyd al my vis gery by daai indier gekoop. Dit bly maar moeilik om sy pryse te klop. Jy kan met n geruste hart koop.
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Ajviljoen260rem »

Desperatezulu wrote: Fri Jul 21, 2023 11:52 am Bilimoria has a good reputation amongst the angling community.
I haven't used them myself though.

I assume you have looked at Ganis (www.ganis.co.za) in Witbank as well? I have used them with complete satisfaction.
Ek het al. Dankie. Goeie pryse op ander produkte. Ongelukkig nie wat ek soek in vooraad nie.

Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Ajviljoen260rem »

LUAN wrote: Fri Jul 21, 2023 12:04 pm Ek het in oos londen(nou shithole) groot geword. Altyd al my vis gery by daai indier gekoop. Dit bly maar moeilik om sy pryse te klop. Jy kan met n geruste hart koop.

Dankie LUAN,

Ekt so agter gekom ja, sal maar dan my order insit daar.
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5415
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by ruaanb »

Jy kan met n geruste hart daar koop.
Basil manning is ook n opsie.
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Location: Bloemfontein

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Gideon S »

Al baie daar gekoop en absoluut geen probleme nie. Voel gerus
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by ZKK »

Ek bly tans in Oos London en koop gereeld by Billimoria.
Jy kan maar met n geruste hart by Dave koop.

Watse stok en katrol wil jy koop en waarvoor wil jy dit gebruik?
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Ajviljoen260rem »

Dankie vir almal se terugvoering,

Ek is op die spoor van Shimano Saragosa 10000 katrol en Assassin Horizon Championship Edition 5 14ft stok vir Hentiesbaai. Kabeljou en steenbras is op die pyskaaryt
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Hannes H
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Hannes H »

Jy kan gerus by Billimoria koop, jy sal nie sommer hulle pryse klop nie en hulle diens is altyd goed. Ek Whatsapp sommer vir Dave my bestellings. Ek het self 'n paar Saragosa en Assassin Horizon kombinasies, sal jou jare hou as jy dit oppas.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3038
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Location: Port Elizabeth

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by LUAN »

Ja nee vir daai geld hoop ek jou assasin hou vir baie jare. Hulle kos nou al meer as n howa. Belaglik!
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by ZKK »

Ek stem met Luan, daai is n baie lekker outfit. Maar ek is ook nie bereid om R9000 vir n vistok te betaal nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12298
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Capt. Yoda »

Ou Viljoen vang so min vis hy wil dam die duur stok koop sodat hy hom kan vas hou en bekyk terwyl hy daar koud kry op die strand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Ajviljoen260rem »

Capt. Yoda wrote: Mon Jul 24, 2023 12:19 pm Ou Viljoen vang so min vis hy wil dam die duur stok koop sodat hy hom kan vas hou en bekyk terwyl hy daar koud kry op die strand

:laugh: :laugh:

Moet darm soos n pro lyk,,
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12298
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Capt. Yoda »

Ajviljoen260rem wrote: Mon Jul 24, 2023 12:29 pm
Capt. Yoda wrote: Mon Jul 24, 2023 12:19 pm Ou Viljoen vang so min vis hy wil dam die duur stok koop sodat hy hom kan vas hou en bekyk terwyl hy daar koud kry op die strand

:laugh: :laugh:

Moet darm soos n pro lyk,,
Nee, daai is belangrik anders het almal met R599 Midas stokke gevis
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Ajviljoen260rem »

Ekt toe my stok en katrol gekry. Het deeglik huiswerk gedoen. Moet bysê bilimoria se pryse is top, n ander pel van my se ek moet toe stilfishing in stilbaai probeer. Kontak gemaak en nog n beter prys gekry by hulle. Julle kan maar gerus met Stefan(08vier 3twee7 9744) van stilfising praat. Het Maandag betaling gemaak en woensdag my goed gekry.

Nou moet die vis net begin byt dan vat ek die pad see toe,

Groete Adriaan
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Bilimoria Fishing Tackle Oos London

Post by Ajviljoen260rem »

Stok en katrol
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Post Reply

Return to “Soutwater Hengel/ Saltwater Fishing”