Ultrasonic Case cleaning

Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Ultrasonic Case cleaning

Post by Raven »

Het enige van julle manne al die "Ultrasonic apparaat" probeer om jul doppe mooi skoon te kry.
Dit lyk na 'n goeie idee om te gebruik in plaas van tumblers of iets anders.
Op die stadium gebruik ek Hein se metode met tartaric acid, agterna maak ek verder die doppe mooi blink met "Brillo"
Brillo maak die dop mooi skoon buite, maar wat van binne??  ???

Kyk bietjie hier
http://www.6mmbr.com/ultrasonic.html

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by boeta »

Raven

Het so paar dae trug vi my een bestel,lyk en klink somer leker vinnig en maklik.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Hein M. »

Raven,

Ek het vir my 'n nylonborsel (die wat jy deur die loop trek) gemodify op 'n langer steel.  Voor aan 'n elektriese boor maak hy nogal daai dop silwerskoon binne.  Jy moet die dop op 'n meganiese manier binne skoonmaak om die carbon uit te haal.  Dit is krities belangrik dat jy die nekgedeelte so aan die binnekant moet skoonmaak VOOR jy resize.

Hoop dit help

Hein M.
Last edited by Hein M. on Fri Mar 19, 2010 8:32 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by pietjacobs »

Ek neem aan hier is nou al 'n paar manne wat vir hulle een van die ultrasonic cleaners gekry het? Sal julle se dit is die moeite werd? Ek kyk nou na so opsie, maar wil eers seker maak daar is nie probleeme nie.

Watter models en make het julle? Ek kyk nou tans na die Hornady en Lyman.....

Thx
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by 222 »

Piet

Ek het n Lyman werk soos n droom ek is tevrede met hom
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Vlakvark »

Raven ek het die hornady .Ek vind hom bietjie klein. Doen so 50  .270 doppe op n slag so vier keer deur die siklus om mooi skoon te maak . koop ook die ultra sonic case cleaner dit maak n verskil .Ek deprime eers maak primer pockets skoon en tumble vir so uur  dan sit ek dit eers in die ultra sonic cleaner deur dit so te doen  gaan die doppe skoner in die ultra sonic cleaner in en jou vloeistof [skoonmaak middel ] hou langer

Na hulle droog is FL resize ek hulle en dan terug tumbler toe om die lube af te kry. mooi blink doppe binne en buite



Lyman Turbo Sonic Ultrasonic Case Cleaner is grooter      Die Hornady is so 1.4l  ek dink die Lyman is 2.5l moenie na die specs kyk van 200 + doppe nie dit vat te lank en die masjien kan net so drie keer loop dan moet hy afkoel  so 50 doppe in die hornady werk goed
Image
Image
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Beyers »

Watter maak en Model US cleaner sou julle aanbeveel?
Ek stel self belang in die Lyman, maar daar is nie nou in die land beskikbaar nie. Daar is wel Hornady beskikbaar en ek dink smart reloader.
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by 222 »

Beyers

Het jy Nicolas Yale probeer? Ek het gehoor hulle sou binne die laaste week of wat nuwe besendinge ingekry het. Sal bietjie hier by een man hoor of hy nie kan kry nie

Mooi loop
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Beyers »

222
NY het Smart Reloader.
Ek weet nie so mooi nie
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by 222 »

Beyers

Laat ek net gou hoor want ek het my Lyman by hulle gekry so maand terug.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Raven »

Beyers,

Persoonlik dink ek almal ...Hornady/ Smart Reloader/ Lyman "brand" net die produk vir hulself.

Ek gebruik Smart Reloader, en Hornady is dieselfde as ek na hul prentjies en specs kyk.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by pietjacobs »

Ek het gister met VLT gepraat hier in Pretoria, hulle kry die Lyman Ultrasonic cleaner oor 2 weke in. Hy kos R1000 en R117 vir die solution. DIt is juis die een waarin ek nou belangstel
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by pietjacobs »

Nou die masjien, moet jy die doppe meer as 1 keer nou daarin sit om skoon te maak? Hoe lank hou daai solution dan en hoe lank vat 'n cycle? Sit jy die doppe in voor jy hulle size of eers nadat ju hulle gesize het, want ek sit juis met die probleem van doppe wat op die grond val gedurend die jag, dus moet ek hulle was voor ek size.

So my plan was of is om hulle in die cleaner te sit voor ek size en dan weer na ek gesize het, klink dit reg so?
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Raven »

PIETJacobs,

Druk net jou ou primers uit, en gooi doppe in Ultra sonic cleaner. As alle doppe mooi skoon en droog is, dan begin jou dopvoorbereiding.

Gebruik necksizer DIE om "spend primers" uit te druk, ek maak ook nie die primer pockets eers skoon nie, Die cleaner sal dit vir jou doen.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Vlakvark »

Hi Raven
Ek maak my primer pockets eers skoon want daar is baie gemors in. Deur dit eers skoon te maak hou jou skoonmaakmiddel langer

Die masjien se cycle kan jy stel tussen dink 3 en 8 minute .Ek laat myne so drie of vier keer op 8 minute loop dan is hulle mooi skoon
Image
Image
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by pietjacobs »

Dankie almal, ek dink ek gaan maar daai Lyman aanskaf die einde van die maand. Het weer met VLT gepraat vandag, hulle het nog nie die Hornady nie, maar die Lyman stok het vandag gedok.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by James Wilson »

Ek gebruik n hornady, ek moet se die cleaners werk mooi. Sit die 300 se doppe deur so 3 siklusse.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Ja-jagter
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Ja-jagter »

Pietjacobs

Ek gebruik NY se smartloader, die kleintjie. Nogal spyt oor die kleintjie, want KD pas nie in nie. My skoonmaak middel is wynsteen suur en sunlight opwasmiddel met water bietjie lou. Skoonmaakmiddel is goedkoop so na ogeveer 5-6 siklusse lyk my doppe nuut binne en buite. Ek weet nie of my middel goed of sleg vir doppe is nie, laat weet maar as iemand iets weet.

Jajagter
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by blaser »

die smart reloader en lyman presies die selfde masjien net die kleur verskil
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by pietjacobs »

Ek gebruik ook tans daai wynsteen suur en sunlight sommer in 'n coke bottel.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
herley

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by herley »

More Manne
Ek wil net graag weet watse goed gooi julle alles in die ultrasonic cleaner om die doppe mee skoon te maak. Wees tog so gaaf om jul formiele met my en die res van die forum te deel asb. Ek gebruik Water, eetlepel sunlight liquid en dan so n halwe koppie asyn

Bradley
ablm468

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by ablm468 »

Sunlight liquid en wynsteensuur werk ook goed.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Heinds »

Sou julle se die ultrasonic case cleaner werk beter as die tumblers?
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Pvdw »

Ek het juwele gemaak vir so 9 jaar lank en ek moet s? dat die ultra sonic en die tumbler 2 totaal verskillende  funksies het. Juweliers gebruik dit al jare lank in hul werkwinkels. Dis soos 'n graaf en 'n tuinfurk. Beide dolwe die grond om maar elke een het sy funksie wat hy beter doen as die ander een.

Die tumbler word hoofsaaklik gebruik om metale te poleer en mooi te maak. Massa produksie juwele word deur verslikkende mediums getuimel totdat die goud/silwer letterlik blink soos wat jy dit koop in die winkel. Slegs fyn finale polering word met die hand op poleerwiel gedoen.

Die ultrasonic word weer gebruik om vuilgoed soos poleermiddel, vette, koolstof en enige aanpaksel van die oppervlak te verwyder. Die ultrasonic het geen poleer/blinkmaak eienskappe nie.

Die idiaal sal wees om eers doppe in ultrasonic te plaas totdat alle oppervlakkige vuilgoed af gekom het en dan die droe? doppe te tuimel om hulle blinker te maak.

Enige seep oplossing werk in die ultrasonic aangesien die oplossing net help om skoon te maak maar dis die vibrasies wat na regte die werk doen. Probeer om 'n vuil dop in skoon water in die ultrasonic te plaas en sien hoe kom die koolstof uit die primer pocket uit as jy hom aanskakel. Die skoonmaak middel versnel net die proses so effe.

Pas net op as jy klomp doppe in die ultrasonic gooi maak hulle sulke dowwe merke teen mekaar waar hulle teen mekaar vibreer. Die tumbler sal dit weer uithaal.

Peet
Work to live, don"t live to work
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Ultrasonic Case cleaning

Post by Vlakvark »

Hein2506 
Uit vorige post
Die sonic cleaner werk vir my beter as die wynsteensuur en sunlight

Doen so 50  .270 doppe op n slag so vier keer deur die siklus om mooi skoon te maak . koop ook die ultra sonic case cleaner dit maak n verskil .Ek deprime eers maak primer pockets skoon en tumble vir so uur  dan sit ek dit eers in die ultra sonic cleaner deur dit so te doen  gaan die doppe skoner in die ultra sonic cleaner in en jou vloeistof [skoonmaak middel ] hou langer

Na hulle droog is FL resize ek hulle en dan terug tumbler toe om die lube af te kry. mooi blink doppe binne en buite
Image
Image
Post Reply