Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post Reply
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by toxicsox »

More
Ek is opsoek na iemand wat ladingontwikkeling doen in Pretoria.
Ek herlaai nie self nie en skiet net nie genoeg om herlaaikoste/toerusting te regverdig nie. Ek skiet seker minder as 30 skote 'n jaar wat bestaan uit inskiet 'n week voor jag, skiet op die plaas voor die jag, en dan die jag self. Dit is dit.

Ek het die geweer ingebreek met S&B 55G wat mooi groepeer het maar nie fantasties nie.

Ek het die basiese komponente klaar gekoop vir die Howa 22-250 dikloop.
CFE 223, 55 Sierra Blitzking, doppe en CCI 200 doppe.

Nou het ek iemand nodig om 3 skote in een gat te sit in Pretoria, en dan 100 te laai :-)

Iemand wat jule kan voorstel dalk?

Dankie
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by toxicsox »

Lyk my nie daar is manne wat kan help in Pretoria nie.
Ek kan betaal in 335….
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by tripodmvr »

Dit is onwettig om ammunisie vir iemand anders te vervaardig as jy nie 'n lisensie het om soiets te doen nie. Jy kan egter iemand vra om jou te help met die laaiwerk en daarom moet jy liefs vra vir 'n mentor wat jou kan help met die proses. Nou sal betaling vir sy dienste asook die gebruik van sy toerusting nie onvanpas wees nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by toxicsox »

Heeltemaal bewus hiervan.
Ek wou maar net weet of daar gelisensieerde mense/plekke is wat aanbeveel kan word.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by Gian_dP »

Ek weet oom Cassie van Mamba reloading het so diens gehad. Hy is wel in Benoni, maar kan jou dalk na iemand in Pta verwys.

Image

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 198
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by Dash431 »

Kassie Kasselman by Irene Arms lewer so n diens.
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by toxicsox »

Dankie. Ek sal hom in kontant betaal in pleks van met 335 :-)
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by Pinkes »

Daai Kasman is nie goedkoop nie. Sit maar as jy met hom praat..
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Ladingontwikkeling in Pretoria - 22-250

Post by Joe13 »

toxicsox wrote: Mon May 29, 2023 10:04 am More
Ek is opsoek na iemand wat ladingontwikkeling doen in Pretoria.
Ek herlaai nie self nie en skiet net nie genoeg om herlaaikoste/toerusting te regverdig nie. Ek skiet seker minder as 30 skote 'n jaar wat bestaan uit inskiet 'n week voor jag, skiet op die plaas voor die jag, en dan die jag self. Dit is dit.

Ek het die geweer ingebreek met S&B 55G wat mooi groepeer het maar nie fantasties nie.

Ek het die basiese komponente klaar gekoop vir die Howa 22-250 dikloop.
CFE 223, 55 Sierra Blitzking, doppe en CCI 200 doppe.

Nou het ek iemand nodig om 3 skote in een gat te sit in Pretoria, en dan 100 te laai :-)

Iemand wat jule kan voorstel dalk?

Dankie
.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Post Reply