Hi manne te danke aan die SAPS se appel teen die loop vervangings en kaliber varvangings proses het ek besluit uit pure gatvolgeid dat ek nie die geduld het om aan te gaan en my droom geweer in 6mmBR Norma te bou nie. Daarom het ek besluit om die doppe en dies wat ek gekoop het weer te probeer verkoop. Praat van die kar voor die perd in span. Ek het 101 x Lapua 6mm BR doppe brand new te koop en 'n stel nuwe Forster Dies die box was net shop soiled en hulle is blykbaar nog nooit gebruik nie.
Ek wil net he wat ek betaal het.
Lapua doppe (101 in die pak) = R2500
Forster 6mm BR Norma dies = R1000
Pryse sluit posgeld uit.
6mmBR Doppe en dies te koop
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: 6mmBR Doppe en dies te koop
Middag.
Stuur my asb jou nommer.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Stuur my asb jou nommer.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: 6mmBR Doppe en dies te koop
Vinnige vragie,
Maak die hooggeregshof beslissing van Januarie 2023, dit nie
makliker om barrels ens te vervang nie?
Maak die hooggeregshof beslissing van Januarie 2023, dit nie
makliker om barrels ens te vervang nie?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mmBR Doppe en dies te koop
Rath1976 wrote: Mon Jun 05, 2023 9:18 pm Vinnige vragie,
Maak die hooggeregshof beslissing van Januarie 2023, dit nie
makliker om barrels ens te vervang nie?
264 Win Mag wrote: Mon Jun 05, 2023 4:20 pm Hi manne te danke aan die SAPS se appel teen die loop vervangings en kaliber varvangings proses het ek besluit uit pure gatvolgeid dat ek nie die geduld het om aan te gaan en my droom geweer in 6mmBR Norma te bou nie. Daarom het ek besluit om die doppe en dies wat ek gekoop het weer te probeer verkoop. Praat van die kar voor die perd in span. Ek het 101 x Lapua 6mm BR doppe brand new te koop en 'n stel nuwe Forster Dies die box was net shop soiled en hulle is blykbaar nog nooit gebruik nie.
Ek wil net he wat ek betaal het.
Lapua doppe (101 in die pak) = R2500
Forster 6mm BR Norma dies = R1000
Pryse sluit posgeld uit.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: 6mmBR Doppe en dies te koop
SAPS het die hof uitspraak geappeleer. Hele proses is nou weer gestop.Rath1976 wrote: Mon Jun 05, 2023 9:18 pm Vinnige vragie,
Maak die hooggeregshof beslissing van Januarie 2023, dit nie
makliker om barrels ens te vervang nie?