Ek het spaar parte vir bogenoemde 2x .22s
Die lope is weg, maar grendels, visiere, kolwe ets is nog hier. Lekker spaar parte as jy bv n slagpen gebreek of kolf gekraak het, of n visier verloor het.
Verniet vir wie dit nodig het, anders tref hulle saterdag die ashoop.
Stuur vir my n whatsapp of bel my. Nulagttwee 905 tweeses 20.
Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s
Dewald, ek PM jou oor die Mauser goed
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s
Dewald, ek laat jou weet oor die Remington Scoremaster - daar is 'n man in ons klub wat met 1 skiet, hoor gou of hy parte soek.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s
Thys Swartz gaan jou kontak oor die Remington.Ammion wrote: Thu Jun 01, 2023 1:50 pm Dewald, ek laat jou weet oor die Remington Scoremaster - daar is 'n man in ons klub wat met 1 skiet, hoor gou of hy parte soek.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Orgaan skenking - Mauser en Remington scoremaster .22s
Dankie manne,
Goed het huis gekry in orde wat ek gekontak is