Die temperatuur begin nou mooi saamspeel vir die jagtery...die karkasse kan al saans buite hang.

Ek en Myburgh en 'n maat het vroegoggend vertrek ...skool is mos darem nie als nie...my maat het hierdie mooi ou gemsbok koei geskiet ...omtrent nie 'n tand in haar bek oor nie , maar kondisie lyk heel goed. Ek kon die jong sog skiet...het sommer so vinnige draai geloop terwyl anner manne rustig was onder 'n Kameelboom ...Die gemsbok was so 160m weg ..skuins na ons gedraai...my maat het 'n mooiskoot geskiet en die bok nog so 80m gehardloop ..Ruger het ons mooi gehelp met die spoor in redelike dik bos..die WHT ras se neuse is baie goed...hys al 12 jaar oud ....en heel doof...maar
sy neus is onomstootlik presies..

Hier is so paar kikies.
Groetnis