
My waterbok het my weer geflous jonger bul gesien vir so paar sekondes paar koeie maar geen groot bul.
Einde Junie rondte twee.
Wat ons wel gekry het is om jong man my seun se vriend hulle saam op skool vanaf Gr R tot nou in Matriek se droom te bewaar vir groot koedoe bul.
Na 3 dae in die Koelkamer het hy 204Kg uitgeweeg by slagter.

Skoot is in net voor die agterbeen waar geweerband is tot diep in die longe SBC 300gr, 375 afstand 80 meter die bul het net daar geval.

My seun lekker sog gekap vir cheese grillers. weereens 375 afstand 160 meter

Asook rooibok ooitjie basies van dieselfde afstand.

Bloue geskiet vir vriend van my ook 375 met SBC afstand 60 meter amper te donker om te geskiet het.

Mooi Koedoe koei wat lekker gaan eet vir ons yskas sy het 100kg uitgeslag natuurlik heel bo op die berg maar was goeie pret en avontuur vir almal om haar af te kry. 375 alweer kopskoot 45 meter.