Ek was laasjaar daar en vanjaar was my seun en n paar van my vriende daar.
Wat ek baie, baie geniet het van die vroeer Huntexe was die hoeveelheid gewere wat uitgestel was. Elke liewe vervaardiger was daar en mens kon na alles kyk.
Dit is nie meer die geval nie, en ook wat ek die meeste mis. Ek sal n special online koop, maar dit was vir my lekker om na AL die fabrikate se roere te kyk.
Ek sal nie weer die moeite doen om so ver te ry nie.
Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
As uitstaller is ek tevrede met die skou en is dit verseker 'n verbetering op verlede jaar.
Daar was BAIE mense. Hoe maak ons as uitstallers dit beter dat daar nie 'n vertrapping is nie? Skou ons 4 dae? Maak ons die stalletjies groter(duurder) of die paaie wyer(wat die stalletjies weer kleinter forseer)?
Daar was BAIE mense. Hoe maak ons as uitstallers dit beter dat daar nie 'n vertrapping is nie? Skou ons 4 dae? Maak ons die stalletjies groter(duurder) of die paaie wyer(wat die stalletjies weer kleinter forseer)?
Goed, beter, 6millimeter!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
Hier kan jul lees wat Huntex in Midrand se organiseerder, Adriaan Woudstra, vertel oor die skou:
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... 8ac90ff7ef
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... 8ac90ff7ef
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
Baie goeie artikel en dit wys ook dat as ons wil hê die jag bedryf moet gesond wees, moet ons die bedryf ondersteun.win270 wrote:Hier kan jul lees wat Huntex in Midrand se organiseerder, Adriaan Woudstra, vertel oor die skou:
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... 8ac90ff7ef
Ek haal my hoed af vir die man wat saam met sy vrou Huntex georganiseer het om dit weer aan die gang te kry! Laer stalletjie pryse het onder meer wapen handelaars in 2023 by die skou gekry.
Wanneer ek in die Noorde is in 2024 sal ek verseker gaan draai maak. Dis mos lekker om rond te kyk en elke nou en dan te belê

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
Huntex was puik georganiseer en ek het ou vriende raakgeloop en kon 'n paar lekker items aanskaf. Die vrou en kinders het dit ook baie geniet en hopelik kan ons volgende jaar weer so maak. Selfs 'n paar lekker souse aangeskaf.
Hein
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
Miskien kan iemand my help, soek die naam van die ouens wat die groot stalletjie met staal teikens gehad het? Daar was sulke IDPA tipe "torso" pistool staal teikens, met 'n "duelling tree" tipe teiken daar after ge-monteer wat heen en weer kan swaai.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
Dink dit was Cois Steel TargetsLoopSoosStroop wrote:Miskien kan iemand my help, soek die naam van die ouens wat die groot stalletjie met staal teikens gehad het? Daar was sulke IDPA tipe "torso" pistool staal teikens, met 'n "duelling tree" tipe teiken daar after ge-monteer wat heen en weer kan swaai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Brno .22 LR Model 2
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
Baie dankie, dis reg ja, waardeer die antwoord.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Huntex 2023 - Midrand, Gauteng
Hulle nommer is 079 491 7067 en epos is coiscreate@gmail.comLoopSoosStroop wrote: Wed May 10, 2023 4:04 pm Miskien kan iemand my help, soek die naam van die ouens wat die groot stalletjie met staal teikens gehad het? Daar was sulke IDPA tipe "torso" pistool staal teikens, met 'n "duelling tree" tipe teiken daar after ge-monteer wat heen en weer kan swaai.
Hein
