Smoking Guns kolwe vraag
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Smoking Guns kolwe vraag
Goeie more,
Ek soek opinies oor die mense se kolwe en diens asseblief. Die rede hiervoor is dat my .338 LM het n gelamineerde kolf en die het in die pistol grip gebreek en ek is opsoek na n ander kolf. Ek wil nie weer die hout roete gaan nie en ek weet nie of n chassis vir my gaan werk nie. Ook is keuses vir chassis beperk want die roer is op n enkel skoor RSA aksie gebou. Enige voorstelle van ander opsies sal ook waardeer word.
Groete

- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Smoking Guns kolwe vraag
Gunworx
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Smoking Guns kolwe vraag
Ek is baie gelukkig met myne, gaan tweede een bestel.Lapua wrote: Tue Mar 21, 2023 8:23 am Goeie more,
Ek soek opinies oor die mense se kolwe en diens asseblief. Die rede hiervoor is dat my .338 LM het n gelamineerde kolf en die het in die pistol grip gebreek en ek is opsoek na n ander kolf. Ek wil nie weer die hout roete gaan nie en ek weet nie of n chassis vir my gaan werk nie. Ook is keuses vir chassis beperk want die roer is op n enkel skoor RSA aksie gebou. Enige voorstelle van ander opsies sal ook waardeer word.
Groete
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Smoking Guns kolwe vraag
Ek verstaan hulle doen net gelamineerde kolwe, of is ek verkeerd?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Smoking Guns kolwe vraag
Hulle kolwe is ‘n Veselglas epoxy bedryf
Vakmanskap is goed
Sent from my iPhone using Tapatalk
Vakmanskap is goed
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Smoking Guns kolwe vraag
Ek het 3 van die Smoking guns kolwe. Almal my gewere skiet en nog niks het gebreek nie.
Daar is wel op elke kolf n paar plekke waar ek dink die finale afwerking kon beter wees. Ek moes ook n dremel op almal gebruik om alles mooi te laat werk.
Ek is wel nou besig om met Rikus (HF Stocks) te gesels oor n kolf vir my seun. Die kolwe wat ek al van hulle gesien het is self baie mooi en die finale afwerking is vir my beter.
Groete
Andre

- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Smoking Guns kolwe vraag
Ek het 2 SG kolwe, kan nie fout vind vir die prys.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Smoking Guns kolwe vraag
een op my 300wm
en wag vir my een vir243
BAIE GELUKKIG
en wag vir my een vir243
BAIE GELUKKIG
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Smoking Guns kolwe vraag
Dankie
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Smoking Guns kolwe vraag
+1Dirkvh wrote:Ek het 2 SG kolwe, kan nie fout vind vir die prys.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 4003
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Smoking Guns kolwe vraag
Ek het twee van hulle kolwe. Albei roer skiet mooi.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.