Goeie Geweersmid: Skroefdraad

Post Reply
Headshot25
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Jun 03, 2018 5:32 pm

Goeie Geweersmid: Skroefdraad

Post by Headshot25 »

Goeiemiddag almal,

Ek is opsoek na ‘n goeie geweersmid wat mens kan vertrou om skroefdraad op my nuwe 300WSM se loop vir 'n knaldemper te sny (M18x1)? Laat weet my asb wie julle sal voorstel, in die Pretoria omgewing.

Byvoorbaat dankie.
Willem Grobler
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm

Re: Goeie Geweersmid: Skroefdraad

Post by Willem Grobler »

Tinus van Wyk 07twee tweeeenvier 52eensewe

Werkswinkel by Formalito


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Philip Marais
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Oct 06, 2010 2:54 pm

Re: Goeie Geweersmid: Skroefdraad

Post by Philip Marais »

Jy kan gerus met JC by Gun Warrior in Centurion gesels. Hulle het 2 van my gewere gedoen. Ek kan hulle sterk aanbeveel.
106 Edward Ave, Hennopspark, Centurion, 0172
Tel: 012 653 6424
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1491
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Goeie Geweersmid: Skroefdraad

Post by Eduard Venter »

Ek sekondeer vir Thinus van Wyk. Hy het nog net puik werk vir my gedoen.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Post Reply