Merkel 470 bietjie aandag gegee
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2318
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Merkel 470 bietjie aandag gegee
Dagse
Ek wil so bietjie wys hoe my 470 uitgekom het....
Ek het die oudjie al n geruime tyd en het hom twedehands gekoop, die roertjie het maar hele paar val merke en stampe en stote gehad en dreig al baie lank om hom bietjie aandag te gee. Voor laas jaar het dieselfde roetjie n Desember my bas gered en het net daar besluit dis nou n goeie tyd om vir ouboet ok bietjie liefde te gee. Die kolf is verander na olie afwerking, nuwe recoilpad, die checkering is oorgesny en die staalwerk is gerus blue maar daar het iets gekort.....So klein bietji egekrap op n stukkie staal sal die regte afronding gee.
Ek het al vir jare Jonathan Knoesen se gravering dopgehou en hom dadelik n lui gegee, wat n aangename siel om mee te werk. My gedagte is deurgegee en wou om n manier hulde bring oor die basret situasie op 15 Desember 2021.
Laasjaar moes ek n kat aandurf sonder my getroue ouboet en het so bietjie kaal gevoel, net kort van n maand na n knie operasie het die 45/70 lever darm hom goed gedra en die resultate gelewer in klasieke lever styl. Daai levers kan darm maar pitte vinnig gooi en dit help dat die SBL super akkuraat is!!
Hier is die eindresultaat

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Baie netjies Kobus, lekker om weer iets anders as solar panels te sien hier
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Lekker Kobus!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2318
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Erg hoe dit deel van ons lewe geword het!!!!Capt. Oblivious wrote: Mon Feb 06, 2023 1:30 pm Baie netjies Kobus, lekker om weer iets anders as solar panels te sien hier
My kop is nou op een ding........Wil die oudjie in die veld kry dat hy blaf en da hoef nie krag of solar te wees nie (minder hoe beter, niks soos n hardekool TV nie)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Netjies nou 'n prag roer en iets om op trots te wees.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Bitter mooi.
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Baie netjies Kobus !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Pragtige geweer. Nog beter dat daardie mooi geweer werk en nie net staan en mooi lyk nie.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Lekker Chopper! Lyk bakgat man!
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Baie netjies Kobus!
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Ek is mal oor die gravering, baie geluk!!!
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Merkel 470 bietjie aandag gegee
Baie netjies! So olie afwerking is darem maar mooi!