More meneere.
Ek is opsoek na n handgemaakte biltong mes vir ons GM se 60ste verjaarsdag, ek het ons lokaale man probeer my hy het niks (roodt knives) as julle weet van iemand wat maak of het laatweet asb.
Groete
Vossie
Custom biltong knive
Moderator: Global Moderator
-
- Hero Member
- Posts: 1959
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
- Location: Laeveld
- Riaan Kriel
- Hero Member
- Posts: 1170
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
- Location: Lichtenburg
Re: Custom biltong knive
Ek het vir jou 'n PM gestuur met 2 moontlike kontakte.

- Christo
- Hero Member
- Posts: 3257
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
- Location: Koue Bokkeveld
Re: Custom biltong knive
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
- Hero Member
- Posts: 2090
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
- Location: Nelspruit; Mpumalanga
Re: Custom biltong knive
Vossie, knipmes of vastelem mes?
Daar is 'n paar manne nog in Nelspruit, Witrivier en Sabie.
Righard Meyer van Right Knives is een. Hy maak 'n vastelem biltongmes (nul83 vier42 nege966) kantoor ure. Uitstekende vakmanskap.
Henry Myers van Witrivier is nog een, hy maak primêr knipmesse, (0agt3 2twee7 2twee40).
Dan is daar Ian du Toit van Sabie. Hy maak uitstekende knipmesse. Sy fit en finish is van hoogstaande gehalte (07agt 44ses 733nege).
As jy nie daar regkom nie laat weet my. Daar is nog heelparty ander mesmakers in Nelspruit omgewing.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
- Hero Member
- Posts: 1959
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
- Location: Laeveld
Re: Custom biltong knive
Dit is mooi biltong messe daai Christo, DankieChristo wrote: ↑Tue Jan 24, 2023 12:57 pm Eric Els. Hy maak regtig 'n baie mooi biltong mes
https://m.facebook.com/groups/414841768886997/