Hi,
Ek het by my pa 357 revolver gekry en wil hom motiveer as n Section 16 - jag wapen.
Ek het erens lank terug gelees jy kan n 357 revolver gebryk as n jag wapen mits sy loop langer is as 4 duim/100mm.
Waar kry ek daai regelasie wat dit staaf? of is dit maar net n algemene ongeskrewe "reel"?
Groete,
Petrie
357 Rewolver - Jag wapen
Moderator: Global Moderator
- Petrie303
- Sr. Member
- Posts: 358
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
- Location: Pretoria, Waverley
- Aceofspades
- Hero Member
- Posts: 561
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
- Location: Virginia
Re: 357 Rewolver - Jag wapen
Ek kan eerlikwaar nie sê of daar enige regulasies is daaromtrent nie, maar ek het so 'n klompie mense wat spesifiek jag koëels koop by my vir hulle handwapens. En hulle jag / skiet diere met hulle.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Sent from my BV9900E using Tapatalk
- musgrave270
- Hero Member
- Posts: 867
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
- Location: Ladysmith KZN
Re: 357 Rewolver - Jag wapen
Onder SA Jag se Jag Handwapen oefeninge dui hul ook die minimum loop lengte as 4 duim aan. Daai sou my sportskiet motivering gewees het.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- alecjohnson
- Hero Member
- Posts: 2553
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Location: Upington
Re: 357 Rewolver - Jag wapen
P9 (2) is wat jy soek dink ek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Petrie303
- Sr. Member
- Posts: 358
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
- Location: Pretoria, Waverley
Re: 357 Rewolver - Jag wapen
Dankie,
Daai is perfek!
- Askari
- Hero Member
- Posts: 659
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- Location: Bloemfontein
Re: 357 Rewolver - Jag wapen
Ek het my S&W 686 357 Mag ook gemotiveer vir jag. Hy het wel 'n 6" loop, maar ek het dit nêrens genoem in my motivering nie en sy "liksens" was sommer vinnig goedgekeur.
Gooi lood!!!!
-
- Newbie
- Posts: 23
- Joined: Fri Jan 20, 2023 8:37 am
- Location: Centurion
Re: 357 Rewolver - Jag wapen
Ek myne sommer op vir sport skiet...was onseker oor die jag motiveering, maar glad nie lus vir die elke 5 jaar storie nie. Net gevoel asof die sport skiet bietjie makliker motiveer.
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM (pending), Sako 85 308 (pending)
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: 357 Rewolver - Jag wapen
Jy dra hom mos saam vir daai dood skoot as jy te naby aan die bok is vir n lang geweer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Newbie
- Posts: 23
- Joined: Fri Jan 20, 2023 8:37 am
- Location: Centurion
Re: 357 Rewolver - Jag wapen
Yes verseker... Ek net op daai stadium nog nooit eie jag motiveering geskryf nie, was gese ek moes briewe van boere af he... Maar dinge het darem toe mooi uitgewerk
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM (pending), Sako 85 308 (pending)