Ek sou al lankal aangesluit het as dit nie vir my Dysleksie was wat heeltyd by daai aansluit vraag die jag goed na regs trek nie.
Groot geword as n seun van n infanteris en is ge-timeshare met my oupa en ouma op n plaas in die langkloof.
Het huidiglik 303 2 MK4 - Standaard, BSA .222, 357 Mag en my trots is my 12 Boor Damascus Boss and Co (iemand wat swart kruit laai is welkom om te help hier

Wag vir lesensies op 308 en 7mm RM - As hy eendag nou kan skuif na :prep vir concentration sal dit ook nice wees (vir daai makker of makkeres wat dalk werk by ons CFR
