Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19869
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by tripodmvr »

Morning All , breaking news of a good type.
The dealers association, SAAADA, has been in constant litigation with saps about numerous policy decisions of the cfr and the interpretation of the FCA by saps .
SAAADA has been litigating the issue of barrel changes for several years , because saps issued two directives on the procedures required which were unlawful and were deemed to be so by the High Court. The initial 2017 directive was set aside and then the second directive was interdicted in 2019 on an interim basis , pending a full review .
The review was argued late last year and Judge Davis gave judgment on Tuesday. The delay in the hearing I might add was occasioned by deliberate delaying tactics from the office of the state attorney .
The salient points of the ruling are as follows:
Paragraph 4.2.2 of the directive is set aside, which means a gunsmith does not have to certify the "necessity " of the barrel change, so if you want to change your barrel you can simply state why you want to do so.
Paragraph 4.2.5 of the directive, the requirement that the replacement barrel must be licensed to the person changing the barrel BEFORE you change it was set aside because the the license held by any person who can legally possess the barrel is sufficient , ie if the barrel is in dealer or gunsmith stock it is deemed to be licensed .
Paragraph 4.2.6 was set aside where the owner of the "old" barrel had to specify how the old barrel would be destroyed . Now the old barrel may be legally disposed of , you are not forced to destroy your property .
Simply put, the process of changing barrels has now been pronounced upon by the High Court and the process will be simpler and more certain from here on.
I will post an amended version of the directive later today.
SAPS were ordered to pay SAAADA's legal costs.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6030
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Gawie(13mm) »

Dit is nou voorwaar goeie nuus!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Jacques.308 »

Verstaan ek reg. Jy hoef nie meer lisensie aansoek te doen vir loop vervang nie? Solank as wat die loop wettig op die gunsmith se stock is?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11542
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Capt. Oblivious »

Wens iemand wil dit vir my stadig verduidelik asof ek alleen in my kar ry en n masker dra
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 781
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Location: Stellenbosch

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Kallie Fernhout »

Hahahah vir my ook.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Geno »

Jacques.308 wrote: Sun Jan 22, 2023 12:10 pm Verstaan ek reg. Jy hoef nie meer lisensie aansoek te doen vir loop vervang nie? Solank as wat die loop wettig op die gunsmith se stock is?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Nee nie waar nie.

Al wat dit beteken is dat daar een of twee stappe in die ketting minder is, en dit is waar jy die loop koop en lisensieer. Dan moet die gunsmit 'n verslag gee en jy moet aansoek doen vir die loopvervanging. Daarna moet die ou loop vernietig word.
Dit is hoe dit was...

Daar was ook by meeste gevalle nie duidelikheid oor die proses nie en meeste DFO's het verskillende opinies gehad daaroor.

Sodra die directive gepubliseer word sal almal weet hoe die proses werk en gaan dit 'n paar maande van die loopvervaningsproses af haal.
Goed, beter, 6millimeter!
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1476
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Location: Pietermaritzburg

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by 6.5/284Norma »

Jacques.308 wrote: Sun Jan 22, 2023 12:10 pm Verstaan ek reg. Jy hoef nie meer lisensie aansoek te doen vir loop vervang nie? Solank as wat die loop wettig op die gunsmith se stock is?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Wil ook graag die een weet.
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Howa 22-250 Rem
Howa 6mm Creedmoor
Remington 700 6.5 Creedmoor
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11542
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Capt. Oblivious »

For all intensive purposes is die proses die selle net makliker/vinniger en jy het nie nodig om te motifeer hoekom jy n loop moet vervang nie, dis nie Merika nie jy gaan nie lope koop en laat op sit net nie jy het nog ons overlords se goedkeering nodig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1368
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: Randburg

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Rudi Fischer »

So wat doen ek in die geval ?

My loop lisensie aansoek le by CFR.
Beteken dit ek moet die Wapensmid kry om te begin met die proses van loop vervanging?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Geno »

Rudi Fischer wrote: Mon Jan 23, 2023 12:32 pm So wat doen ek in die geval ?

My loop lisensie aansoek le by CFR.
Beteken dit ek moet die Wapensmid kry om te begin met die proses van loop vervanging?
Wag vir die directive om gepubliseer te word voordat jy enigiets doen.

Ekself het 2 looplisensies wat nou ingaan.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Location: Durbanville

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by JGZ »

Ek het self n loop waarvoor ek nou lisensie aansoek moet doen. Wou dit volgende week doen. Dalk bietjie vashang?
------------------------------------------------------------------------------------------------------
HOWA .22-250 REM Varmint; Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Colt LE6920 5.56; Daniel Defense MK12 5.56; Ruger 10/22 Target
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Location: Pretoria, Waverley

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Petrie303 »

Hoop regtig hul gaan die proses vermaklik om nou ook n calibre change te doen...

Wil graag my P14 303 vernader na iets soos n 93x62 of 375 H&H
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1476
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Location: Pietermaritzburg

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by 6.5/284Norma »

Enige verdere nuus hier?
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Howa 22-250 Rem
Howa 6mm Creedmoor
Remington 700 6.5 Creedmoor
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Diesel Dog »

Ons wag seker weer vir n hof beslissing dat SAPS die directive binne n redelike tyd publiseer . :):

DD
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11542
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Capt. Oblivious »

Alles staan seker stil agv load shedding en die hitte. As dit nie covid is nie is dit iets anders. Ek hoop ma net 80% van my gewere se renewals sal die jaar kla kom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1001
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Location: Pretoria

Re: Loopvervanging - nuwe hofbeslissing

Post by Toxxyc »

Jacques.308 wrote: Sun Jan 22, 2023 12:10 pm Verstaan ek reg. Jy hoef nie meer lisensie aansoek te doen vir loop vervang nie? Solank as wat die loop wettig op die gunsmith se stock is?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Soos ek dit verstaan, beteken dit slegs dat jy nie 'n blank kan koop en die loop kan vervang, sonder dat die blank gesny en klaargemaak is tot in finale "loop" vorm, met 'n reeksnommer wat dan aan die wapensmid gelisensieer is nie.

So, die wapensmid moet die loop op sy dealer stock hê voordat jy die loop kan ruil. Dis al. Maar dit maak ook sin.
Post Reply

Return to “Algemeen/General”