Jakkals roep en skiet video's

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Location: Mosselbaai

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by prohunt »

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Oom gooi lekker houe op die jakkalse!

Hier is n onlangse pakkie van my:
https://youtu.be/0phSSCgxXgc
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Location: Mosselbaai

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by prohunt »

Mooi gegooi Geno 👌🏼. Interessante kleurpalet wat jy daar gebruik het. Wens hier by ons was so baie jakke, hier in die dele waar ek jag voel ek baie geseënd as ek een of twee van die lamvangers in 'n nag kry. Looi hulle my maat!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 708
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Location: George

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by partner »

Ai. Dis lekker om die Jakkalse so te sien val.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Hier is nog 'n video van 'n onlangse jag hier in die Vrystaat

https://youtu.be/AO46Ebv4nz8
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Location: Mosselbaai

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by prohunt »

Net 'n klompie kort grepe en weer 'n allegaartjie ;)

https://youtu.be/yPCdF7qqnSs

Ter wille van die manne wat my aanvat:

Manne, kyk asseblief mooi. Die Erdvark en Hiëna is NIE geskiet nie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Hier is my roofdierjag hoogtepunte vir 2022.

'n Jakkals kopskoot op 482m eerste. Ek het gesukkel om akkuraat te range toe skat ek iewers tussen 520 en 550y en hou net laag op die bors wetend dat enigiets nader sal dood wees. Hou sit toe mooi bo die oge.

Dan die jakkals en rooikat wat ek op 403m langs mekaar doodgeskiet het.

https://youtu.be/1lSfowobIqg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Location: Mosselbaai

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by prohunt »

Baie goed geskiet daar Geno, baie geluk. Seën, vrede, blydskap en genade vir die jaar wat voorlê 🙌
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Ek het verledejaar vir 'n paar outfitters hulle kliente in die nag uitgevat om jakkalse te jag.
Op die spesefieke een was daar 'n kameraman wat so bietjie afgeneem het. Ek dink dit het nogal mooi uitgekom!
https://www.youtube.com/watch?v=g4gvEXgJZzk
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 4656
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Frederik »

Video geniet Geno.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Lategan1 »

Netjies, dankie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply

Return to “Roep en Nag jag/Predator hunting & Night calling”