22 F-Class

Anything regarding Rimfire goes here/ Enige bespreking rakende randslag
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Ek praat al 'n rukkie met iemand by Krokodilspruit - sal laat weet as ek meer inligting het.
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Lategan1 wrote: Tue Sep 28, 2021 12:13 pm Netjies gedoen Ammion.

Goeie uitleg en lees maklik. Mag dit suksesvol wees.

Beste.
Dankie Lategan.
User avatar
Bigfoot
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Location: Alberton

Re: 22 F-Class

Post by Bigfoot »

Hi Ammion

I currently shoot F Tr 308

I am looking to F TR 22

However, I want to mount my existing Phoenix bipod to my std Brno, with these rules, I have to shoot in the Open class with the likes of the Anshutz and all its gadgets. Harris type bipods will do nothing for the F Class discipline, they belong in a different sport class.

You have already lost me to the sport.
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Location: Pretoria East

Re: 22 F-Class

Post by Smith223 »

Bigfoot wrote: Wed Sep 29, 2021 6:40 am Hi Ammion

I currently shoot F Tr 308

I am looking to F TR 22

However, I want to mount my existing Phoenix bipod to my std Brno, with these rules, I have to shoot in the Open class with the likes of the Anshutz and all its gadgets. Harris type bipods will do nothing for the F Class discipline, they belong in a different sport class.

You have already lost me to the sport.
Ag nee man, moet nie jouself bekommer oor waar jy gaan plaas nie. Vat jou setup soos hy is en gaan skiet teen jouself in die Ope Klas. As jy wind kan lees kan ek jou waarborg jy van die manne met Antshutz ore aansit. As ek Alrha gaan skiet kla ek nie omdat ek met my ‘less than superior Howa’ met sy ‘less than superior 6.5 Creedmoor’ kamer met ‘n fake atlas bipod teen ouens skiet met custom guns, in 6.5-284 en F-klas bipods nie. Ek skiet teen myself en verbeter elke skiet so vêr my score. Skiet was nog altyd ‘n ‘equipment race’ en ‘n ou met ‘n 0.2 Moa gun het beslis ‘n voordeel bo iemand met ‘n 0.7 Moa gun maar daai 6 duim agter die scope maak dat die die 0.7Moa mis.
Howa 223 - Leupold Vx2
BRNO 243
Howa 6.5 CR - Delta Stryker HD
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 22 F-Class

Post by Lategan1 »

Smith, dankie vir jou konstruktiewe positiewe inset.

Dit stimuleer nuwe inisiatiewe, veral wyl ‘work in progress’.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7370
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 22 F-Class

Post by Arnold »

Reëls sal nooit almal tevrede los nie maar sonder dit kan mense nie ordentlik funksioneer nie ;)
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1424
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Location: Middelburg, Mp

Re: 22 F-Class

Post by swc-tr »

Paul, goeie idee en wegspring om mee te begin.

Oorweeg asb die volgende reelsverandering voorstel:
By die inleiding van die reels word genoem dat: ".22 F-Class is a derivative of the centerfire rifle version of “F-Class” utilizing the .22
rimfire cartridge.
"
In die lig hiervan, en om soveel moontlik senterslag Fklas skuts te lok sonder dat hulle te veel toerusting moet verander om deel te kan neem, sou dit raadsaam wees om sover prakties moontlik, dieselfde tipe reels en toerusting by die verskillende klasse te behou.

Ek verwys spesifiek na die standaard en ope klasse (wat ek aanneem gebaseer is op F-TR en F-Ope onderskeidelik? ) se voorste "rests" - probeer dit dieselfde te hou as F-TR vir standaard klas, en F-Ope vir Ope klas. Maw, by standaard klas, laat toe dat enige tipe bipod gebruik mag word, maar nie sg "bench rest" voorste ondersteuning nie. By die Ope klas kan enige tipe voorste rus, insluitend bipods, gebruik word.

Ek glo dan is dit meer inlyn met senterslag Fklas gebruike, en gaan maak dat die senterslag fklas skuts baie meer geredelik sal deelneem, iets wat Bigfoot se plasing verduidelik.

My 2c, dankie.

NS. As jy hieroor verder wil gesels, skakel my gerus, ek pm jou my kontaknommer.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 22 F-Class

Post by Lategan1 »

Arnold wrote: Wed Sep 29, 2021 8:32 am Reëls sal nooit almal tevrede los nie maar sonder dit kan mense nie ordentlik funksioneer nie ;)
Baie waar.

Dit is o.a. hoekom Smith en swc-tc se voorstelle ons by ‘n meer inklussiewe resultaat kan bring.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

swc-tr wrote: Wed Sep 29, 2021 9:06 am Paul, goeie idee en wegspring om mee te begin.

Oorweeg asb die volgende reelsverandering voorstel:
By die inleiding van die reels word genoem dat: ".22 F-Class is a derivative of the centerfire rifle version of “F-Class” utilizing the .22
rimfire cartridge.
"
In die lig hiervan, en om soveel moontlik senterslag Fklas skuts te lok sonder dat hulle te veel toerusting moet verander om deel te kan neem, sou dit raadsaam wees om sover prakties moontlik, dieselfde tipe reels en toerusting by die verskillende klasse te behou.

Ek verwys spesifiek na die standaard en ope klasse (wat ek aanneem gebaseer is op F-TR en F-Ope onderskeidelik? ) se voorste "rests" - probeer dit dieselfde te hou as F-TR vir standaard klas, en F-Ope vir Ope klas. Maw, by standaard klas, laat toe dat enige tipe bipod gebruik mag word, maar nie sg "bench rest" voorste ondersteuning nie. By die Ope klas kan enige tipe voorste rus, insluitend bipods, gebruik word.

Ek glo dan is dit meer inlyn met senterslag Fklas gebruike, en gaan maak dat die senterslag fklas skuts baie meer geredelik sal deelneem, iets wat Bigfoot se plasing verduidelik.

My 2c, dankie.

NS. As jy hieroor verder wil gesels, skakel my gerus, ek pm jou my kontaknommer.
Schalk, dankie vir die terugvoer. Dit is 'n goeie voorstel en die rede waarom ek vir insette hier vra - ek verander dit so.
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Bigfoot wrote: Wed Sep 29, 2021 6:40 am Hi Ammion

I currently shoot F Tr 308

I am looking to F TR 22

However, I want to mount my existing Phoenix bipod to my std Brno, with these rules, I have to shoot in the Open class with the likes of the Anshutz and all its gadgets. Harris type bipods will do nothing for the F Class discipline, they belong in a different sport class.

You have already lost me to the sport.
Bigfoot, rules are not fixed and the reason I asked for input. As stated in my reply to Schalk I'm changing rules to allow for mechanical rests in Open Class and F-Class bipods in Standard Class.
Sporter Class in my opinion (and maybe I'm wrong) is for new shooters to enter the sport with existing equipment and to be as basic as possible. Won't we loose potential members should we allow specialize equipment in this class?
User avatar
Bigfoot
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Location: Alberton

Re: 22 F-Class

Post by Bigfoot »

Hi Paul

I apologize for the hasty comment, what Schalk has suggested is what I wanted to say, but didn't.

If you try to accommodate the Centre fire rules for F Class, as we know, it works. F Class 22 based on the same modified rules for rimfire will be a huge success.

Your new classification will definitely be a big hit. Your scoring system is the best proposal I have seen to date.

Good luck, look forward to shooting a match with you.

Roger.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 22 F-Class

Post by Lategan1 »

Bigfoot, Appreciate your take on this.

We all have early morning grumpiness. :police:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Bigfoot wrote: Wed Sep 29, 2021 5:46 pm Hi Paul

I apologize for the hasty comment, what Schalk has suggested is what I wanted to say, but didn't.

If you try to accommodate the Centre fire rules for F Class, as we know, it works. F Class 22 based on the same modified rules for rimfire will be a huge success.

Your new classification will definitely be a big hit. Your scoring system is the best proposal I have seen to date.

Good luck, look forward to shooting a match with you.

Roger.
Thank you.
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Ek gee bietjie terugvoer - ons skiet 22 F-Klas een keer per maand vanaf begin van die jaar hier in George. Ek het die volgende geleer:
- 200m is te ver vir 'n dun loop .22 gewere en die teleskope op hierdie gewere is gewoonlik nie geskik om na klein teikens op ver afstande te skiet nie
- die behoefte vir soortgelyke skiet oefening vir hoe krag pcp luggewere

Wat ek besluit het om te doen is om die dun loop .22lr gewere (Sporter Klas) en die hoe krag pcp luggewere saam in een klas te sit en die afstande vir hierdie klas te verkort. Sporter Klas skiet dan:
- die 50m teiken op 25m
- die 100m teiken op 50m
- die 200m teiken op 100m
Die uitslae wys op hierdie stadium dat dit baie kompeterend is met 3 dunloop .22lr en 2 luggewere in die laaste kompetisie se top 5.

Die aanvanklike reels werk ook baie goed vir die dik loop .22lr gewere op 50, 100 & 200m. Op hierdie stadium onderskei ons nie tussen Standaard en Ope klas nie en skiet alle dik loop gewere saam in een klas.
User avatar
Bigfoot
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Location: Alberton

Re: 22 F-Class

Post by Bigfoot »

;)
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11542
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 22 F-Class

Post by Capt. Oblivious »

Ammion wrote: Fri Jun 10, 2022 5:05 pm Ek gee bietjie terugvoer - ons skiet 22 F-Klas een keer per maand vanaf begin van die jaar hier in George. Ek het die volgende geleer:
- 200m is te ver vir 'n dun loop .22 gewere en die teleskope op hierdie gewere is gewoonlik nie geskik om na klein teikens op ver afstande te skiet nie
- die behoefte vir soortgelyke skiet oefening vir hoe krag pcp luggewere

Wat ek besluit het om te doen is om die dun loop .22lr gewere (Sporter Klas) en die hoe krag pcp luggewere saam in een klas te sit en die afstande vir hierdie klas te verkort. Sporter Klas skiet dan:
- die 50m teiken op 25m
- die 100m teiken op 50m
- die 200m teiken op 100m
Die uitslae wys op hierdie stadium dat dit baie kompeterend is met 3 dunloop .22lr en 2 luggewere in die laaste kompetisie se top 5.

Die aanvanklike reels werk ook baie goed vir die dik loop .22lr gewere op 50, 100 & 200m. Op hierdie stadium onderskei ons nie tussen Standaard en Ope klas nie en skiet alle dik loop gewere saam in een klas.
Paul, wat se PcP skiet jy nou?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Ek skiet die laaste ruk meestal rimfire en geniet dit baie. Daar is egter baie manne (en paar dames) wat met pcp’s skiet - FX gewere is die populerste en daarna Daystate.
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Ek heg die reels aan soos ons F-Klas tans skiet - dit is nou 'n jaar vandat ons dit begin skiet het en het baie geleer.

Die belangrikste veranderinge is as volg:
- Standaard Klas val weg en alle dik loop gewere val nou in Ope Klas
- Aparte nuwe Luggeweer Klas
- 200m Teiken val weg en word vervang met nuwe 150m teiken (Ope Klas)
- Ope Klas skiet nou op 50m, 100m & 150m
- Sporter Klas skiet selfde teikens op 40m, 80m & 120m
- Luggeweer Klas skiet selfde teikend op 30m, 60m & 90m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Location: Port Elizabeth

Re: 22 F-Class

Post by dennisinpe »

Hallo Ammion
Sal waardeer as jy daai dok vir my kan eml asb. Lyk of ons dalk so iets van grond af kan kry in PE.
dennisinpe@gmail.co.
Dankie solank.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 22 F-Class

Post by Lategan1 »

Hlo Ammion,

Kern beweegrede hiervoor ter inligting?

“200m Teiken val weg en word vervang met nuwe 150m teiken (Ope Klas)”

Vir my maak die nuwe eweredige 50m intervalle sin, bv. om trajek makliker te leer ken asook vir windlees.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

dennisinpe wrote: Sun Jan 22, 2023 10:59 am Hallo Ammion
Sal waardeer as jy daai dok vir my kan eml asb. Lyk of ons dalk so iets van grond af kan kry in PE.
dennisinpe@gmail.co.
Dankie solank.
Dokument asook teikens per epos gestuur.
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Lategan1 wrote: Sun Jan 22, 2023 12:36 pm Hlo Ammion,

Kern beweegrede hiervoor ter inligting?

“200m Teiken val weg en word vervang met nuwe 150m teiken (Ope Klas)”

Vir my maak die nuwe eweredige 50m intervalle sin, bv. om trajek makliker te leer ken asook vir windlees.

Beste.

Ek dink 200m is definitief nie te moeilik nie en ons sal weer 'n besluit daaroor neem in die toekoms wanneer daar meer deelnemers is in Ope Klas.

Op hierdie stadium is ons (Ope Klas deelnemers) in die minderheid (slegs 5-6 deelnemers). Die behoefte word huidiglik deur die Sporter Klas deelnemers bepaal bloot omrede dit die meerderheid is. Alhoewel die verskillende klasse losstaande van mekaar is probeer ek die teikens dieselfde hou en slegs die afstande in verhouding vir elke klas aanpas.

Die 150m teiken is ook makliker omrede die teiken en sighter op 'n A3 papier pas teenoor die 200m teiken wat op 2 aparte bladsye gedruk moet word.
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 22 F-Class

Post by Ammion »

Ons skiet ook 22 Long Range Steel Challenge elke 2de maand wat baie populer is.

Hier skiet ons na staal gonge op 8 verskillende afstande:
- Luggeweer Klas - 50m - 120m
- Sporter Klas - 60m -200m
- Ope Klas - 75m - 250m

Sien aangeheg vir gong deursnee en afstande vir elke klas.

Reels is soortgelyk aan die 22 ELR wat Charl aanbied in die Kaap. Jy skiet 5 skote na elke gong op elke afstand - 5 punte vir first round hit, 4 punte vir 2de skoot, dan 3, 2 en 1 punt vir laaste skoot.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply

Return to “Randslag/Rimfire”