Vinnige update -
Ek het uiteindelik kans gekry om die 300greiners te gaan toets. 5x skote het 'n gemiddelde spoed gegee van 2484fps, ES van 25fps, voor 64.0gr IMR3031 op die Labradar. Oom Tripod het gehelp met die data verwerk, en QL sit my op node 6 met 63.0gr IMR3031 vir nodespoed van 2453fps.
Volgende node is teen 64.6gr vir 2503fps, maar teen 57k psi druk, wat ek dink te vinnig en te veel druk gaan gee, veral nadat die primers redelik plat begin lyk het al teen die 64.0gr toets ladings.
Ek is heel tevrede met die 300gr teen 2450fps, en glo dit gaan voldoende wees. Gaan nou 'n paar laai met die 63.0gr lading, en kyk hoe groepeer hulle op 50m en 100m, sal weer terugvoer gee as ek by hulle uitgekom het !
Raad vir 375 H&H buffel resep ?
Moderator: Global Moderator
-
- Full Member
- Posts: 137
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
- Location: Pretoria
Re: Raad vir 375 H&H buffel resep ?
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Gerhardu
- Hero Member
- Posts: 785
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Location: Boksburg
Re: Raad vir 375 H&H buffel resep ?
Daarsy. 2400fps is meer as genoeg om n buffel pak te gee.
-
- Hero Member
- Posts: 1959
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
- Location: Laeveld
Re: Raad vir 375 H&H buffel resep ?
Ek skiet die 300gr vrg3 in my 375 ( 2490ft/s)en dit skiet baie mooi, ek het wel al n storing onder druk gekry so maak seker daai goed is seepglad met die vinnige herlaai. Ek stuur my Brno zkk602 na eugene van Magnum arms om bietjie te polish en kyk wat hy moet doen om dit beter te kry.
Lekker oefen
Groete
Vossie
Lekker oefen
Groete
Vossie
-
- Full Member
- Posts: 137
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
- Location: Pretoria
Re: Raad vir 375 H&H buffel resep ?
Dankie Vossie, ek sal bietjie oplet. Ek het nooit enige storing met die 250gr's gehad nie, maar het wel gesien die tpl is effens langer op die 300's. Het die 300's nou nog net 'n paar keer kon cycle, en hulle lyk goed, maar ek gaan hulle defnitief deur werk om seker te maak hulle loop soos hulle moet.vossie1 wrote: ↑Tue Jan 10, 2023 3:41 pm Ek skiet die 300gr vrg3 in my 375 ( 2490ft/s)en dit skiet baie mooi, ek het wel al n storing onder druk gekry so maak seker daai goed is seepglad met die vinnige herlaai. Ek stuur my Brno zkk602 na eugene van Magnum arms om bietjie te polish en kyk wat hy moet doen om dit beter te kry.
Lekker oefen
Groete
Vossie
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
- Full Member
- Posts: 137
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
- Location: Pretoria
Re: Raad vir 375 H&H buffel resep ?
Vinnige update op die 300greiners, baie dankie oom Marius vir die QL hulp.
Het vanoggend kans gekry om hulle te toets op 100m, daai 63.0gr lading lyk my is op die nommer. 1ste 3x skote was op 1.1", 2de groep van 3x skote was op 0.8", en toe die 3de groep wat ek skiet, onder 0.6". Was verseker bietjie luck ook, daai nuwe Trijicon op 4x, en die post kruishaar is nou nie juis ideaal vir fyn skiet nie. Maar ek is baie tevrede, selfs met 'n afgeronde 0.8" gemiddeld !
Het vanoggend kans gekry om hulle te toets op 100m, daai 63.0gr lading lyk my is op die nommer. 1ste 3x skote was op 1.1", 2de groep van 3x skote was op 0.8", en toe die 3de groep wat ek skiet, onder 0.6". Was verseker bietjie luck ook, daai nuwe Trijicon op 4x, en die post kruishaar is nou nie juis ideaal vir fyn skiet nie. Maar ek is baie tevrede, selfs met 'n afgeronde 0.8" gemiddeld !
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 19869
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Raad vir 375 H&H buffel resep ?
Dooie buffel as jy die skoot reg plaas. Het jy spoed gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Louisdewet
- Full Member
- Posts: 112
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
- Location: Kaapstad
Re: Raad vir 375 H&H buffel resep ?
Baie netjies!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk