Ons het van 150gn na 165gn oorgeswaai in my vrou se 308 en het so paar 150gn punte oor wat ek wil verkoop of ruil vir 165gn's.
R2500 vir die lot, of pryse soos onder per tipe. Posgeld vanaf Pretoria vir die koper se rekening

27 + 50 Nosler Ballistic Tips @ R1150 22 + 50 Nosler Accubonds @ R1450 Groete