Messe - Wat dra julle deesdae?
Moderator: Global Moderator
-
- Administrator
- Posts: 7247
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- Location: Waterkloof, Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Boys
Dink julle hierdie sal vir ander goed ook werk wat maar so oor die jare stomper word? Vra namens n vriend.
Dink julle hierdie sal vir ander goed ook werk wat maar so oor die jare stomper word? Vra namens n vriend.
-
- Hero Member
- Posts: 1001
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
- Location: Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het ook so mooi knipmessie gehad wat ek vir jaaaaare gedra het, en toe breek ek ook die lem eendag toe ek 'n verfblik oopmaak (ja ek weet). Hy ook so 1cm afgebreek, maar nie 1cm van die punt af nie. Ek het hom letterlik toe maar net opgetel en in die asblik gaan gooi. Nooit weer maak ek verfblik met my mes oop nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member
- Posts: 4191
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
- Location: JHB
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Wat dra julle deesdae??
Ry oormore veld toe vir jagtrip.....Opinel en CRKT is reeds ingepak.
CRKT het guthook, Opinel is sommer vir al die res om te doen
Cheers
Ry oormore veld toe vir jagtrip.....Opinel en CRKT is reeds ingepak.
CRKT het guthook, Opinel is sommer vir al die res om te doen
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, Howa 308, BSA no12 .22
HOWA 308, MAB 7.65
12Ga Semi
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, Howa 308, BSA no12 .22
HOWA 308, MAB 7.65
12Ga Semi
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Eduard Venter
- Hero Member
- Posts: 1295
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Cobb, julle moet geniet!
My kershaw alweer verloor op laasweek se jag. Ek het nou maar weer 2 honey badgers aangeskaf vir res van die seisoen. My leatherman het darem 'n penshaak ook op.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
My kershaw alweer verloor op laasweek se jag. Ek het nou maar weer 2 honey badgers aangeskaf vir res van die seisoen. My leatherman het darem 'n penshaak ook op.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het die laaste tyd nou weer bq mes mal geraak en speel gedurig met n nuwe een maar die is basies die 3 wat ek nou deesdae rond dra. Daai oranje stuk Gerber ry gewoonlik saam as ek weet iemand gaan vleis opi rooster wil sny met met my mes anders dra ek nou meeste van die tyd daai Banchmark Barrage
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Nuutste een in my Puma versameling maar hulle word nie rond gedra nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Full Member
- Posts: 137
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
- Location: Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Daai Benchmade lyk soos 'n masjien !Capt. Oblivious wrote: ↑Fri Jan 13, 2023 4:03 pm Ek het die laaste tyd nou weer bq mes mal geraak en speel gedurig met n nuwe een maar die is basies die 3 wat ek nou deesdae rond dra. Daai oranje stuk Gerber ry gewoonlik saam as ek weet iemand gaan vleis opi rooster wil sny met met my mes anders dra ek nou meeste van die tyd daai Banchmark Barrage
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Eduard Venter
- Hero Member
- Posts: 1295
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Lekker lemme Cappie.
My 2 honeybadgers van vroeër in die draad het nie vreeslik lank gehou nie. Een vir 'n pel gegee en die een wat ek gedra het is nou poegaai. Het myself diekeer bederf met 'n Spyderco Alcyone. Sover geniet ek hom baie, dis in 'n heel ander klas as die R500-1000 messe waaraan ek gewoond is. Slag baie lekker en sny 'n keel baie vinnig.
Al probleem is ek gaan nou waarskynlik nie ooit weer 'n goedkoop mes wil koop nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
My 2 honeybadgers van vroeër in die draad het nie vreeslik lank gehou nie. Een vir 'n pel gegee en die een wat ek gedra het is nou poegaai. Het myself diekeer bederf met 'n Spyderco Alcyone. Sover geniet ek hom baie, dis in 'n heel ander klas as die R500-1000 messe waaraan ek gewoond is. Slag baie lekker en sny 'n keel baie vinnig.
Al probleem is ek gaan nou waarskynlik nie ooit weer 'n goedkoop mes wil koop nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Pappabeer
- Hero Member
- Posts: 2971
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
- Location: Zululand
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het in tussen n Leatherman Rebar gekry vir die bakkie en dra nou daagliks n custom slipjoint van Michiel du Plessis.Pappabeer wrote: ↑Fri Apr 01, 2022 1:19 am Benchmade Osborne design elke dag in die hospitaal
Verloor in die suikerriet
As ek bosvarke jag en slag n Victorinox Hunter Pro M Alox
Ek het altyd n Havelon met so 15 nr 60 post mortem lemme beet
Soms n Spyderco Paramilitary II Titaniumpunt gebreek en oorgeslyp
Soms n Spyderco Delica as ek dink ek gaan hom verloor
[shadow]n sot op n trein in Spanje het hom uit my checkin. Bagasie konfeskeer en ek moes hom weggooi[/shadow]
As ek met n oopvisier jag dra ek n fixed blade uit NZ deur Gary von Gruff. Lieflike mes met n mild steel lem wat flymskerp slyp in minute, en n mooi patina ontwikkel.
In die kamp n stel Kershaw Blade traders.
Agterop die bakkie is twee kapmesse of kelembes om n skietpad oop te kap op n varkvoer
Daar is ook altyd n Victorinox multitool in my camelback, en n Leatherman Wingman in my rangebag. En n Coldsteel kudu (aka Okapi) in my bakkie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
-
- Full Member
- Posts: 137
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
- Location: Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Daai is 'n netjiese lem. Ek is 'n groot Spydie fan. Het vir baie lank 'n Tenacious gedra elke dag, en doen nog van tyd tot tyd, maar het hom 'n paar maande gelede vervang met 'n Delica 4, net ligter om te dra. Ek gebruik 'n klein cable tie deur die Spyderco's se gat in die lem, om te dien as 'n Emerson opener, werk soos 'n bom.Eduard Venter wrote: ↑Fri Jan 13, 2023 7:36 pm Lekker lemme Cappie.
My 2 honeybadgers van vroeër in die draad het nie vreeslik lank gehou nie. Een vir 'n pel gegee en die een wat ek gedra het is nou poegaai. Het myself diekeer bederf met 'n Spyderco Alcyone. Sover geniet ek hom baie, dis in 'n heel ander klas as die R500-1000 messe waaraan ek gewoond is. Slag baie lekker en sny 'n keel baie vinnig.
Al probleem is ek gaan nou waarskynlik nie ooit weer 'n goedkoop mes wil koop nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Eduard Venter
- Hero Member
- Posts: 1295
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Glocked, hoe ondervind jy die verskil tussen die tenacious se goedkoper staal teenoor die heelwat duurder delica?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member
- Posts: 1425
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
My seun se pel het toe hy van Amerika af terug gekom het vir my n Leatherman Surge saam gebring. Met wisselkoers het dit my R1000 goedkoper gekos as plaaslik. Swaar mes tool maar n bul van n mes. Swaarste van my 3 Leathermans. Ek ry hom in my kar rond oor die gewig.
Maak 'n verskil
-
- Hero Member
- Posts: 1479
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
-
- Hero Member
- Posts: 1479
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek dra al vir drie of vier jaar n Spyderco Resilience FFG met 8Cr13MoV staal; een van my baie goeie vriende het n Spyderco Endura met VG-10 staal.Eduard Venter wrote: ↑Sat Jan 14, 2023 7:14 am Glocked, hoe ondervind jy die verskil tussen die tenacious se goedkoper staal teenoor die heelwat duurder delica?
Die beter staal is oor en oor die ekstra geld werd, mits n mens hom werklik baie gebruik. As n mens so af en toe n karton oopsny of n biltonkie moet kerf en nie gesteld is op n baie skerp lem nie is die 8Cr13MoV staal goed genoeg. As die mes hard gaan werk (en jy dit kan bekostig) sal ek die beter staal aanbeveel.
My Resilience se snyvlak is al 5mm weggeslyp want ek hou hom so byna skeerskerp en hy werk gereeld. Dis n groot mes om daagliks saam te dra, ek sal hom egter nie maklik verruil nie. Aanvanklik was ek skepties, maar dit het vinnig verdwyn.
-
- Full Member
- Posts: 137
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
- Location: Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het nie rerig 'n probleem met die 8Cr13MoV van die Tenacious nie. Die VG10 is moeiliker om te slyp, maar hou sy edge beter, defnitief. Maar ek moet ook by sê, ek is bietjie meer versigtig met die Delica, en die Delica is geslyp teen 20deg, en die Tenacious teen 17deg. Ek gebruik steeds my 5-steen Lansky kit om hulle skerp te maak en te hou, en die Tenacious het baie meer gereeld 'n polish nodig, maar ek oorweeg dit sterk om hom weer terug te slyp na 20deg toe, sodat hy bietjie langer hou.Eduard Venter wrote: ↑Sat Jan 14, 2023 7:14 am Glocked, hoe ondervind jy die verskil tussen die tenacious se goedkoper staal teenoor die heelwat duurder delica?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Eduard Venter
- Hero Member
- Posts: 1295
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Dankie ds en glocked. Ek wou aanvanklik die tenacious koop, maar kon hom nie in die hande kry nie. Ek is egter vreeslik gelukkig met die een wat ek toe gekry het. Slyp vinnig op my warthog teen 25 grade en hy kan maklik armhare skeer. Ek gebruik hom daagliks om pype te sny, slag, kosmaak ens. Gee hom minstens 1x 'n week 'n paar slype.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Pappabeer
- Hero Member
- Posts: 2971
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
- Location: Zululand
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ongeag staal bly die Tenacious n lekker mes, en waarde vir geld.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
- Gerhardu
- Hero Member
- Posts: 785
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Location: Boksburg
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Het ook altyd n Coldsteel gedra en toe n protech van wilson combat.
Van Januarie die ene begin dra.
Hy dra lekker lig en uit die pad uit.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Van Januarie die ene begin dra.
Hy dra lekker lig en uit die pad uit.

Sent from my SM-G998B using Tapatalk
.303 AI British Custom
BAT aksie
32 Krieger Heavy Varmint
MacMillan A5
Spur Unimount
S&B PMII 5-25x56
Atlas Bipod
174gr PMP ammo
BAT aksie
32 Krieger Heavy Varmint
MacMillan A5
Spur Unimount
S&B PMII 5-25x56
Atlas Bipod
174gr PMP ammo