NRL22 Bloemfontein - Datums en info

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

NRL22 Bloemfontein - Datums en info

Post by Geno »

Ons skiet eerskomende Saterdag COF3 en COF4, waar COF4 se telling gaan tel in die liga.
Bring dus 100 rondtes ten minste saam en kom geniet hom saam ons!

Registreer asb hier:
https://practiscore.com/nrl22sa-bloemfontein/register

Whatsapp of bel my vir info en om op die whatsapp groep te kom.
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13118
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: NRL22 Bloemfontein - Datums en info

Post by Geno »

Ons skiet eerskomende Saterdag-aand, die 4de Februarie 'n National Rifle League 22 - South Africa kompetisie buite Bloemfontein.
Ons sal COF5 van die seisoen se liga skiet en afstande gaan vanaf 25m tot 100m wees.
Ons gaan hierdie een in die donker skiet, so dit gaan baie lekker wees!
Aankoms 18h00 vir 18h30 vir briefing en zero.
Eerste skote vanaf 19h30/20h00 sodra dit donker is.
Whatsapp my gerus vir die location op 0825354100 of om op ons Whatsapp kommunikasie groep te wees.
Ballistic Adventures en G&G Varminting borg die skiet.
Inskrywings is R250 per persoon, en kinders onder 12 skiet gratis.
Bring asb jou eie eet- en drinkgoed saam.
Skryf asb hier in:
https://practiscore.com/nrl22sa-bloemfontein-1/register
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply

Return to “Kompetisies/Competitions”