Hoeveel manne hier jag volstruise? Vertel ons bietjie meer asseblief van die jag, slag, vleis ens. Foto's, stories en staaltjies is welkom.
En wat prys dit om een te skiet deesdae?
Groetnis
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Volstruis jagters
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Volstruis jagters
Ek skiet die bleddie goed uit selfverdediging. As daar 10 jagters in die veld is en daar is een beneekte volstruis mannetjie sal hy my uitsonder en hel gee. Eks al om n skiettafel gejaag dat die manne vir my sè dit het gelyk soos n V8 fueler wat om n ovaltrack jaag. Moes seker skreeu snaaks gelyk het vir hulle. Eks nie mal oor die vleis nie maar my een dogter geniet dit weer so al die vleis verwerk ek en gee vir haar. Velle maak mooi handsakke en hou vroulief ook gelukkig.
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Volstruis jagters
Ek gaan hierdie ook volg, stel ook belang om te leer !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19