Plaaslike Induksie Anneal masjien
Moderator: Global Moderator
-
- Hero Member
- Posts: 1017
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
- Location: Pretoria
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Ok great om te hoor want ek is nou gatvol vir a vlam!!
My naam is darem al op...al is dit onder op die lys. Wat is die launch prys?
My naam is darem al op...al is dit onder op die lys. Wat is die launch prys?
- Heinds
- Hero Member
- Posts: 716
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
- Location: Durbanville
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Hi Yogi.Yogi wrote:Ons is op die punt om te "Launch" Daar is al paar manne wat binne die volgende paar dae hulle s'n gaan kry.As ons komponente hier is wil ons hele paar bou sodat ons so veel moontlik kan uithelp.
Ons is regtig baie gelukkig met die eindresultaat en baie dankbaar vir die manne wat gehelp het met die toetse.
Wil graag vir manne soo Nico,Jan en Simon bedank vir hul insette en toetse.
My probleem is net dat as 'n man die masjien toets wil hy hom nie terug gee nie.( Seker goeie probleem om te hê)
Klink belowend. Het julle al meer info oor die "sagteware" of metode wat julle gebruik om seker te maak dat verskillende doppe nie overanneal word nie?
Enige idee wat die waarborg gaan wees?
Groete
J
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Stuur maar net vir hulle jou bank details en shipping address, hulle kan self besluit wat hulle van daar af wil doenYogi wrote: ↑Thu Mar 25, 2021 12:52 pm Ons is op die punt om te "Launch" Daar is al paar manne wat binne die volgende paar dae hulle s'n gaan kry.As ons komponente hier is wil ons hele paar bou sodat ons so veel moontlik kan uithelp.
Ons is regtig baie gelukkig met die eindresultaat en baie dankbaar vir die manne wat gehelp het met die toetse.
Wil graag vir manne soo Nico,Jan en Simon bedank vir hul insette en toetse.
My probleem is net dat as 'n man die masjien toets wil hy hom nie terug gee nie.( Seker goeie probleem om te hê)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Grenslyn
- Sr. Member
- Posts: 273
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
- Location: Kalahari
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Goeie middag YogiYogi wrote: ↑Thu Mar 25, 2021 12:52 pm Ons is op die punt om te "Launch" Daar is al paar manne wat binne die volgende paar dae hulle s'n gaan kry.As ons komponente hier is wil ons hele paar bou sodat ons so veel moontlik kan uithelp.
Ons is regtig baie gelukkig met die eindresultaat en baie dankbaar vir die manne wat gehelp het met die toetse.
Wil graag vir manne soo Nico,Jan en Simon bedank vir hul insette en toetse.
My probleem is net dat as 'n man die masjien toets wil hy hom nie terug gee nie.( Seker goeie probleem om te hê)
Hoe vorder hierdie projek?
Hein
-
- Full Member
- Posts: 192
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
- Location: Centurion
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
More Grenslyn, ons het die laaste paar weke 'n goeie klomp uitdagings gehad met beskikbaarheid van komponente,ons moes van meganika vervaardiger verander asook meeste sketse aanpas om die vervaardiging meer volhoubaar te maak. Ek is egter opgewonde oor waar ons tans staan want die volgende klomp kaste wod teen Vrydag verwag. Dan kan ons net aanmekaar sit, toets en uitstuur.
Die hele produksie siklus gaan nou ook begin vinniger loop soos die verskaffings lyne meer in plek val. Ons is ook intussen besig met 'n paar aander produkte asook modelle vir die toekoms, maar dit vat maar tydjie. Ek glo ons sal binne die volgende paar weke in vol produksie kan wees.(Hou duim vas)
Groete
Yogi/Quick Anneal
Die hele produksie siklus gaan nou ook begin vinniger loop soos die verskaffings lyne meer in plek val. Ons is ook intussen besig met 'n paar aander produkte asook modelle vir die toekoms, maar dit vat maar tydjie. Ek glo ons sal binne die volgende paar weke in vol produksie kan wees.(Hou duim vas)
Groete
Yogi/Quick Anneal
- Grenslyn
- Sr. Member
- Posts: 273
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
- Location: Kalahari
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Goeie môre Yogi
Baie dankie vir die terugvoer. Sterkte met die uitdagings. Kan nie wag om die eindproduk te sien nie.
Baie dankie vir die terugvoer. Sterkte met die uitdagings. Kan nie wag om die eindproduk te sien nie.
Hein
- JPS
- Hero Member
- Posts: 3608
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- Location: Kempton Park
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Die masjien werk regtig baie mooi, ek het nou net so oor die 1500 doppe al anneal in die laaste maand van 260 Rem tot 338LM en hy werk baie goed.
Great produk wat Die manne maak.
Great produk wat Die manne maak.
-
- Full Member
- Posts: 192
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
- Location: Centurion
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Dankie JPS, wardeer die terugvoer. Ons is regtig trots op die resultate en regtig beindruk met die resultate wat ons gebruikers kry.
Ons is regtig oorweldig met bestelling eintlik nog voordat ons geadverteer het en is toe bietjie onkant gevang met die produksie.
Maar soos met enige nuwe produksie, as al die haakpunte eers uitgesorteer is sal dinge vinniger begin loop en ons is bykans daar.
Dankie vir almal se hulp en ondersteuning met die produk.
Yogi

- Frikkie Coetzee
- Hero Member
- Posts: 2059
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
- Location: Cradock
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Kan nie wag vir myne nie. My naam op lys gesit so rukkie terug.
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Gaan iemand bq vir ons fiesies n toets doen tussen n vlam anealer en die een, n toets op n tyken ver
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Hero Member
- Posts: 1017
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
- Location: Pretoria
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Gaan die Saterdag dit doen..sou al n paar weke terug,maar lockdown het dit verhoed.
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Lekker, laat weet my wat jy sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Full Member
- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
- Location: Jeffreys Baai
-
- Sr. Member
- Posts: 273
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Het julle toe julle skiet toetse gedoen
Johan
Johan
- swc-tr
- Hero Member
- Posts: 1424
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
- Location: Middelburg, Mp
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Waar kan dit bestel word, prys asb?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Wanner gaan iemand bq n ordentlike review hier vir ons van die plaaslike masjiene doen?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member
- Posts: 6030
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Location: Paarl
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Wie hier in die Kaap het almal 'n induksie masjien?Capt. Oblivious wrote: ↑Thu Oct 06, 2022 4:49 pm Wanner gaan iemand bq n ordentlike review hier vir ons van die plaaslike masjiene doen?
Indien ons bymekaar kan kom kan ons hul mooi vergelyk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
- Sr. Member
- Posts: 336
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
- Location: Bloemfontein
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Enige nuwe nuus rondom die produk?