Rots en strand hengel
Moderator: Global Moderator
- Heinz Petersen
- Hero Member
- Posts: 1562
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
- Location: Kuilsrivier
Rots en strand hengel
Kom ons gesels bietjie rots en strand hengel.
Waar hengel jy.
Vertel vir ons van jou hengel gery.
Watse aas gebruik jy vir Galjoen, Steenbras en Kabejou.
Jou lyn, hoek en sinker strop lengtes.
Waar hengel jy.
Vertel vir ons van jou hengel gery.
Watse aas gebruik jy vir Galjoen, Steenbras en Kabejou.
Jou lyn, hoek en sinker strop lengtes.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
- Hero Member
- Posts: 1001
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
- Location: Pretoria
Re: Rots en strand hengel
Ek hengel altyd as ons by die see is. Ek sit maar 'n stuk aas aan 'n hoek en gooi dit in die water, maar vang nooit iets nie, so ek weet nie wat ek hengel nie, jammer.
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Rots en strand hengel
Uncle, het julle al n parra probeer ?Heinz Petersen wrote: ↑Tue Mar 29, 2022 6:26 am Kom ons gesels bietjie rots en strand hengel.
Waar hengel jy.
Vertel vir ons van jou hengel gery.
Watse aas gebruik jy vir Galjoen, Steenbras en Kabejou.
Jou lyn, hoek en sinker strop lengtes.
Iets soos Googen se filthy frog?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member
- Posts: 3231
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
- Location: Paarl
Re: Rots en strand hengel
Handlyn 5 l wyn pen 49 katrol om teen die suid oos te skuil maanskyn wurm 2nul mustad hoek met baie ys. Baie geheime plekke rondom struisbaai waar daar nie gehengel word nie maar vis gevang.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member
- Posts: 3231
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
- Location: Paarl
Re: Rots en strand hengel
Capt. Oblivious wrote: ↑Tue Mar 29, 2022 8:04 amUncle, het julle al n parra probeer ?Heinz Petersen wrote: ↑Tue Mar 29, 2022 6:26 am Kom ons gesels bietjie rots en strand hengel.
Waar hengel jy.
Vertel vir ons van jou hengel gery.
Watse aas gebruik jy vir Galjoen, Steenbras en Kabejou.
Jou lyn, hoek en sinker strop lengtes.
Iets soos Googen se filthy frog?
Ja hiers baie plat Anna's oppie strand maar jy weet mos hul nie geskik vir aas.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Kallie Fernhout
- Hero Member
- Posts: 781
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
- Location: Stellenbosch
Re: Rots en strand hengel
Klink vir my oom se seun is n pakslae of twee agter.joe rocket wrote: ↑Tue Mar 29, 2022 8:16 am Handlyn 5 l wyn pen 49 katrol om teen die suid pos te skuil maanskyn wurm 2nul mustad hoek met baie ys. Baie geheime plekke rondom struisbaai waar daar nie gehengel word nie maar vis gevang.
- joe rocket
- Hero Member
- Posts: 3231
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
- Location: Paarl
Re: Rots en strand hengel
Kallie Fernhout wrote: ↑Tue Mar 29, 2022 8:33 amKlink vir my oom se seun is n pakslae of twee agter.joe rocket wrote: ↑Tue Mar 29, 2022 8:16 am Handlyn 5 l wyn pen 49 katrol om teen die suid pos te skuil maanskyn wurm 2nul mustad hoek met baie ys. Baie geheime plekke rondom struisbaai waar daar nie gehengel word nie maar vis gevang.
klink vir my jy moet eerder oor skiet praat...
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Dumbluck
- Sr. Member
- Posts: 479
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
- Location: Bellville / Weskus
- Contact:
Re: Rots en strand hengel
Ek is nie 'n groot visserman nie.
Ek en my vrou vang ma hotties van die boot af rondom St Helenabaai. Ek spring ook graag in die water en jaag hulle met 'n pyl geweer met redelike sukses.
Daar om St helenabaai sal ek so nou en dan staan saam 'n pel en galjoen soek. Ons haal self witmossel uit op die golden mile strand en grawe wurm tussen die klippe uit. Ek kon darm al 'n paar op die vuur gooi.
Vir dit het ek 'n 12ft stok en daiwa katrol wat ek al besit van my 1ste henties trip 30 jaar terug (ek was 6). Ek en my pa het ook elkeen 'n 14ft 3pc 4-6oz stok met Daiwa SL50SH.
Niks fancy nie. Ek het onlangs al 3 daiwas laat diens en nuwe 30lb lyn opgesit.
Ek wil nou meer moeite doen met visvang van die kant tussen Langebaan en Dwarskersbos. Ek hoop ook om Namibië uit te kom die jaar so ek kry al my toerusting agter mekaar.
Ek het ook 'n onlangs 'n Assassin 13ft 3pc 2-4oz, Shimano 6000 spinning katrol met 30lb braid. Asook 'n 10ft met 'n 4000 katrol ook met 30lb braid. Is al vertroud met die al die fancy knope, traces ens.
Ek wil nou meer tyd maak om te gaan staan, ken 'n paar ouens wat Macassar rond vang en het 'n pel in George wat ook graag vang so wil 'n draai daar ook gaan maak.
Ma nou sit ek eers oorsee en droom net van agterop my bakkie se flap sit met lyn in die water en 'n koue bier
Sent from my SM-G991B using Tapatalk

- Vlakvark Soldaat
- Hero Member
- Posts: 1628
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
- Location: Bedfordview
Re: Rots en strand hengel
Dis amper weer sulke tyd! Mosselbaai tot Sedgefield vir amper 3 weke.
Assassin 14,6ft Beachmaster, Daiwa BG8000 grinder, 30lbs suffix braid, met so 25m 30lbs leader, 6oz pyramid sinker, chokka en sardine, sand prawn waar moontlik. Probeer edibles teiken, maar is happy met enigiets wat byt en baklei...

Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Heinz Petersen
- Hero Member
- Posts: 1562
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
- Location: Kuilsrivier
Re: Rots en strand hengel
Ek gaan die naweek Kaap punt se kant toe. Daar vang jy van Galjoen,vet hotties rooistomp,rooiroman en spin vir geelstert.
Dit is net n styl afklim tot onder by die water, maar die moeite werd. Vonk proppe is al wat jy daar gebruik, want amper gooi vir gooi verloor jy n sinker.
Dit is net n styl afklim tot onder by die water, maar die moeite werd. Vonk proppe is al wat jy daar gebruik, want amper gooi vir gooi verloor jy n sinker.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member
- Posts: 4516
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Location: Calvinia
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11542
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Rots en strand hengel
Hahahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member
- Posts: 5289
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Location: Durbanville, WesKaap
Re: Rots en strand hengel
Sleepvis terug gooi ne Oudstes

- joe rocket
- Hero Member
- Posts: 3231
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
- Location: Paarl
Re: Rots en strand hengel
Heinz Petersen wrote: ↑Wed Dec 07, 2022 6:47 am Ek gaan die naweek Kaap punt se kant toe. Daar vang jy van Galjoen,vet hotties rooistomp,rooiroman en spin vir geelstert.
Dit is net n styl afklim tot onder by die water, maar die moeite werd. Vonk proppe is al wat jy daar gebruik, want amper gooi vir gooi verloor jy n sinker.
Dit reen die naweek vat maar jou duikpak saam
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.