P14 aksie .308 musgrave 24dium loop te koop
R6500.00
Loop in baie goeie kondisie en ook klaar gesny vir knaldemper
Overberg omgewing
.308 P14 aksie musgrave loop te koop
-
- Newbie
- Posts: 15
- Joined: Fri Jul 06, 2018 7:34 am
.308 P14 aksie musgrave loop te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
- Newbie
- Posts: 15
- Joined: Fri Jul 06, 2018 7:34 am
Re: .308 P14 aksie musgrave loop te koop
Nog fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Giepie
- Hero Member
- Posts: 1210
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
- Location: Centurion
Re: .308 P14 aksie musgrave loop te koop
Ek wil net hoor, is hierdie loop volledig 308win of gebruik dit 303 doppe, maw af genek van .311 na .300?
Hoe werk die lisensie? Die loop is mos die gelensieerde deel.
Hoe werk die lisensie? Die loop is mos die gelensieerde deel.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
- Newbie
- Posts: 15
- Joined: Fri Jul 06, 2018 7:34 am
Re: .308 P14 aksie musgrave loop te koop
Dis volledig 308.
- Viking
- Hero Member
- Posts: 832
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
- Location: Pearly beach naby Gansbaai
- Giepie
- Hero Member
- Posts: 1210
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
- Location: Centurion
Re: .308 P14 aksie musgrave loop te koop
Is dit nog beskikbaar? Is die lisensie soos vir 'n geweer?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
- Newbie
- Posts: 15
- Joined: Fri Jul 06, 2018 7:34 am
Re: .308 P14 aksie musgrave loop te koop
Hi giepie dis vir die geweer. En hy is mog beskikbaar
- Geno
- Administrator
- Posts: 13118
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: .308 P14 aksie musgrave loop te koop
Soos ek verstaan is dit 'n volledige geweer op 'n P14 aksie met 'n Musgrave .308 loop wat te koop is.
Goed, beter, 6millimeter!
-
- Hero Member
- Posts: 2090
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
- Location: Nelspruit; Mpumalanga
Re: .308 P14 aksie musgrave loop te koop
Interessante geweer.
Hoe maklik voer die rondtes?
Ek sien die magasynkas is ombou soos die van 'n Mauser.
Hoeveel rondtes kan die magasyn akkomodeer?
Hoe maklik voer die rondtes?
Ek sien die magasynkas is ombou soos die van 'n Mauser.
Hoeveel rondtes kan die magasyn akkomodeer?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter