Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Enige iets pas hier/ discuss anything here

Moderator: Global Moderator

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Gawie(13mm) »

Ek tik met my oë vol trane. My hart is stukkend.
My goeie vriend het gister aand sy eie lewe geneem.

Die hoekoms en waar-oms sal seker legio wees.
Op die ouderdom van 80 jaar was hy 'n vir my die persoon wat ek op 80 wou wees. Vol lus vir die lewe en altyd op soek na 'n geleentheid om te kan skiet of jag.
Soms 'n regte korrel-kop, maar met 'n sagte hart en 'n geduldige oor wat met 'n wysheid van vervloë dae die uitbundigheid van die juig kon temper tot 'n doelgerigtheid om beter te doen, beter te wees en met ander te deel.

Ek bid vanoggend dat ons Vader sy familie en vriende sal koester en met liefde sal troos.

Die seer sal verdoof, maar die onthou sal wees tot ons mekaar weer sien.

Rus sag, Oom Pieter.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2088
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PW.

Post by Johan Nel »

Ag nee! Wat 'n tragedie. Ek het oom Pieter nooit persoonlik ontmoet nie, maar wel van tyd tot tyd met hom gekommunikeer.
Alle sterkte aan sy familie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6667
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PW.

Post by DWB »

Ai Oom PWV.

Rus sag!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2862
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Fanta300 »

Ek is stomgeslaan. Rus in vrede Pieter!
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by tau »

Ag nee my Oom. Dit is bitter hartseer.

Sal nooit vergeet toe ek die eerste keer by hom gaan kuier het dra hy sy Landbouskool baaidtjie. Dit was vir my half vreemd, want dit was nie koud nie.Toe ek instap sien ek sy vrou was my Biologie onderwyser in Paarl Gim en hy wou haar namens my, haar gas gee oor ek oorgeloop het in st.8.

Altyd tyd vir 'n grap en bietjie iemand se siel uitrek. So het sy humor hier ook soms die manne onstug, maar eintlik was hy net lus vir bietjie gesels.

Rus in vrede Oom mag die 7mm Tombi altyd sy teiken vind.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3229
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by joe rocket »

Dis hartseer ja. Oom Pieter was oom Pieter jy moes hom net verstaan, maar eintlik het Oom Pieter 'n klein hartjie gehad. So goeie vriend met soveel kennis en insig. Soveel vra sal onbeantwoord bly. Rus sag my oom. Mag die bokke mooi val daar in die Hemel.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Zuku
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Zuku »

RIV Oom PW
Medelye aan familie
Kolhasie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 498
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Location: Kathu

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Kolhasie »

Ag nee dit is diep hardseer.

RIP oom
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 648
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Location: Worcester

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Ockert1992 »

Ag nee, ek het net vroeër die week gedink waar oom PWV is en dat hy so stil is op die forum.

RIV oom sal gemis word.

Sterkte aan die familie en vriende.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2086
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by JohanvB »

Ek is stom geslaan!!!

RIV oom Pieter
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 682
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Location: Kathu

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Toyrsi »

Baie hartseer. Sterkte aan sy Familie en vriende.
RIV
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5267
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by ruaanb »

Ek het nie woorde nie. Rus sag oom Pieter.
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Location: Centurion

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by OomMatt »

Net nee , kan en wil dit nie verwerk nie.
Dadelik dink mens aan familie , en sterkte daar aan hulle Gawie.
Ja het ook baie met hom gesels en boodskappe gestuur op WhatsApp , daarom kan ek dit nie verwerk nie

Rus sag ou maat
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1511
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Location: Durbanville

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Gian_dP »

Rus in vrede oom PW.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 411
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Location: Cape Town/Brackenfell

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by WitWillem (Charl) »

Ai, dis tragies...
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 2942
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Location: Port Elizabeth

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by LUAN »

Ag nee dit is nou onaangename skokkende nuus. Ai oom jy was n legende hier. Het jou eenkeer jare gelede by huntex ontmoet. So jammer vir die familie. Mens het vrae maar wat help dit nou. Riv oom PWV
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Location: Somerset West

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Jaco vdW »

Dis baie tragies. Ek het vir Oom Pieter op Durbanville se skietbaan leer ken, en gereeld daar met hom gesels.
Sterkte vir die familie en vriende in hierdie moeilike tyd, en veral Kersfees wat om die draai lê.
RIV Oom Pieter
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Methos »

Tragiese nuus.

Sterkte aan die famielie en vriende!
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Location: Stellenbosch

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Kallie Fernhout »

Geskok. Oom PWV het nog gister middag 16h15 vir my n pm gestuur oor die die storage plaate, het vir hom 16h45 reply maar sien dit is nooit gelees nie. Het nie woorde nie baie sterkte aan die familie moeilike tyd wat voorlê.
Groete
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Location: Tulbagh

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by HeinM »

Dis terrible nuus... Hy was 'n groot gees hier. Baie hartseer :'( :'( :'(
User avatar
Bern
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Tue Mar 19, 2019 9:05 am
Location: Worcester

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Bern »

Baie baie hartseer om sulke goed te moet hoor!!
Sterkte aan die familie!!!
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Location: Ladismith - Klein Karoo

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Willie »

Dra asb my Sterkte en gebede ook aan die familie oor.
Oom PWV ons mis jou nou tot ons Bo ontmoet.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1366
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Location: tarkastad

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Freddie101 »

Hartseer.... Sterkte aan vriende en familie! ou lid hier gewees en weet hy het van Dordrecht hier in die ooskaap af gekom...
Mooiloop oom PWV!
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 359
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Location: Pretoria

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by saswart »

Ai dit is baie sleg. Baie van ons hier is nog "nuut" of tik maar min, maar Oom PWV se boodskappe het ons almal gelees. Baie het hom so deur Jaracal deur die jare goed begin leer ken. Medelye en sterkte aan die familie en vriende (jaracal ook)
Jaco Bezuidenhout
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Location: Winburg

Re: Ek groet vandag my vriend. Rus sag Oom PWV.

Post by Jaco Bezuidenhout »

Dis baie hartseer, rus in vrede oom PWV.
Sterkte aan sy vriende en familie.
Post Reply

Return to “Algemeen/General Discussion”