Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gerhardu wrote:Dankie Dirk. Ek kan nie besluit tussen n 14,16 of 18 duim nie.
Sny hom innie middel, 16". Praat ook met Askari oppie forum, hy kyk nou na AR15 koop en sal goeie raad kan gee, hy doen gewoonlik ordentlik navorsing voor hy oets koop.
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Rom 8 v 1&2:Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 11:37 am
Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
Wat in die naam van FK wil jy met n AR doen? Jy gaan jouself raak skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 11:37 am
Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
Wat in die naam van FK wil jy met n AR doen? Jy gaan jouself raak skiet
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 12:03 pm
Dankie Dirk. Ek kan nie besluit tussen n 14,16 of 18 duim nie.
Gerhardu ek is nou nie 'n our Reccie of Navy seal nie so vat my raad vir wat dit is.
My AR is opgestel vir plaasaanval, self verdediging en CQB opgestel. Ek skiet net met hom ander 100m vir pret as ek op die skietbaan is, maar 90% van die tyd gebruik ek hom met drills in en uit huise en om geboue.
Myne is 16" loop met die inskuif kolf soos die meeste maar is. As ons 2- 3 manne in 'n gang af beweeg en sy maak vertrekke skoon voel hy klaar lank. So die 16 duim is net beheerbaar vir my. 10 of 14" sal verseker beter huis skoonmaak. Met 16" stoot jy wel daai 55gr koeel nog so rapsie vinniger. Nou op kort afstande gaan die skelm nog wil terug baklei en is my kans om raakgeskiet te word seker hoër so ek wil die vyand so effektief moontlik tref.
Ek kan wel gonge op 400m raak bewe met die 1 MOA Aimpoint na so paar skote so hy kan as dit moet. Op 100-200m kap ek die gonge nog redelik gereeld. Ek glo nie daar is bekende self verdedigings scenario's waar 'n persoon jouself met skote anderkant 50meter gaan verdedig nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Gerhardu wrote:Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
14-16"
Ek het 'n 10" loop en werk okay tot 250m, maar baie van die kruit het nog nie ontbrand en is hoofsaaklik gekoop vir self verdediging en om maklik in bakkie te ry en hanteer. Pas mooi in 'n tennis rakket sak ook...
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sit asb 'n foto op, ek wil steeds so iets kry maar 11.5" of 12" sal reg wees vir my
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 11:37 am
Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
Gerhardu wrote:Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
14-16"
Ek het 'n 10" loop en werk okay tot 250m, maar baie van die kruit het nog nie ontbrand en is hoofsaaklik gekoop vir self verdediging en om maklik in bakkie te ry en hanteer. Pas mooi in 'n tennis rakket sak ook...
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sit asb 'n foto op, ek wil steeds so iets kry maar 11.5" of 12" sal reg wees vir my
Hier is hy Arnold