Ringo se 7x64

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19743
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Ringo se 7x64

Post by tripodmvr »

Ek het hierdie pos geskep om nie die voorstellings vol data te maak nie. Daar moet ons jou welkom heet. Hier wil ek help.

Ek jag met 'n 24 duim loop met my 7x64 en gebruik Barnes 150gr. Ek jag gewoonlik nie baie verder as 200m nie en daarom is ek baie gelukkig met die Barnes se prestasie.

Jy sal jou geweerdata moet gee as ons Quick Load moet gebruik om jou te help. Het jy al die geweer in jou besit?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply

Return to “Quick Load Herlaai Program/Reloading Program”