GESOEK - 140gr Berger Hybrid Targets

Post Reply
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1252
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Location: Pietersburg

GESOEK - 140gr Berger Hybrid Targets

Post by Hansieslim »

'n Vriend van my is opsoek na hierdie koeëls. Enige hoeveelheid (100 -2000).
Indien iemand van dit het wat te koop is, skakel my asb by 082 804 528TWEE.

Groete

Hansie
Brno 30-06, CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CM, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1252
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Location: Pietersburg

Re: GESOEK - 140gr Berger Hybrid Targets

Post by Hansieslim »

Stamp
Brno 30-06, CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CM, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Location: Brackenfell, Western Cape.

Re: GESOEK - 140gr Berger Hybrid Targets

Post by Sean3006 »

Hi Hansie

What is the part number?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Location: Pretoria, Waverley

Re: GESOEK - 140gr Berger Hybrid Targets

Post by Petrie303 »

Hi,

Ek het vir jou een pakkie, ek bly in Pretoria.

vir jou n PM gestuur met my nommer.

Petrie
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1252
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Location: Pietersburg

Re: GESOEK - 140gr Berger Hybrid Targets

Post by Hansieslim »

Dankie julle albei. Ek stuur julle kontakbesonderhede aan aan my pêl wat daarna op soek is.
Brno 30-06, CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CM, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1366
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Location: tarkastad

Re: GESOEK - 140gr Berger Hybrid Targets

Post by Freddie101 »

Ek soek ook van bogenoemde koeels.... spesifiek 140gn hybrid targets.... in 6.5

Pm my of WA 074drie693696.

Laat weet as iemand dalk het... Tarkastad ... ooskaap

Groetnis Freddie
Post Reply

Return to “Klein Advertensies Argief”