MOJET LOPE

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Vleder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am
Location: Port Elizabeth

MOJET LOPE

Post by Vleder »

Het enige iemand kommentaar op Andre Mojet se lope? Ek het die threads gesien re die gewere en customer service ens maar wil net weet re die kwaliteit van sy lope. Hoe vergelyk dit met bv Truvelo? Ja ek weet Broughton, Krieger ens is miskien beter maar jy kry nie sommer stock nie.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Location: BYENESPOORT PRETORIA

Re: MOJET LOPE

Post by douw »

Ek reken dit is van die beste lope. Dit is 416R Stainless Steel. Die "rifling" word op die "cut rifling" metode gedoen. Dit is volgens baie mense die akkuraatste manier van "rifling" die ander metodes is "button rifled" en dan "hammer forged"
marco

Re: MOJET LOPE

Post by marco »

Enige iemand al gewere met sulke lope sal self graag wil hoor hoe doen hulle.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3879
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: MOJET LOPE

Post by Hein M. »

Interessant watter siening in hierdie artikel weergegee word:

http://www.riflebarrels.com/articles/ba ... barrel.htm

Goeie info op Mojet se blad

http://www.mharms.co.za/barrels.html
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Location: BYENESPOORT PRETORIA

Re: MOJET LOPE

Post by douw »

marco wrote:Enige iemand al gewere met sulke lope sal self graag wil hoor hoe doen hulle.
Ek het 'n Mojet loop in .243 nl. die 6mm rem AI. Skiet baie akkuraat. Nog nie vrek baie skote deur nie, so kan nie sê van looplewe ens nie.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11438
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: MOJET LOPE

Post by Capt. Oblivious »

EK het al met een van sy 6mm gewere geskiet en ek sal self so loop koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1681
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Location: Noord-Transvaalse Bosveld

Re: MOJET LOPE

Post by Alwin »

"Cut rifling" kan een van 2 metodes wees:
1. Groewe met enkel beitel gesny, baie stadige proses.
2. Groewe met 'n "broach" gesny. Alles gebeur met een trek deur die loop, van lang stang met verskeie "cutters" wat groter word in inkremente.

Metode 1 is die "antieke" metode, wat die meeste arbeid verg, die meeste beheer toelaat, en die meeste geleentheid het vir foute.

Uiteindelik is die vakmanskap van die loopmaker belangriker as die metode of prys van die masjienerie.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2056
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Location: Cradock

Re: MOJET LOPE

Post by Frikkie Coetzee »

Andre se lope is single point cut lope. Hulle skiet baie mooi. Ek het twee en kan bevestig dat akkuraatheid is uit die boonste rakke
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: MOJET LOPE

Post by AFRICAN LEADWOOD »

Ek het elders 'n draad begin oor my 6mm Rem AI wat deur M&H gebou is. Die geweer skiet groepe van so 11 tot 13mm op 200m vir 3 skote.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

MOJET LOPE

Post by musgrave270 »

More manne

Ek weet die is n ou draad.

Enige iemand onlangs so loop opgesit?

Enige probleme?

Wagtyd vir vervaardiging?

Sal jul die lope aanbeveel?

En nee die 270 verander nie van kaliber nie.

Groete

Ruan
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Location: Western Cape-Gansbaai

Re: MOJET LOPE

Post by birklec »

Ek wil ook graag weet oor die kwaliteit van die lope?
User avatar
RabieL
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Location: Greenbushes, Port Elizabeth

Re: MOJET LOPE

Post by RabieL »

Ek sien die website is af, sal ook graag wil weet hoe vorder die manne met hierdie lope.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"

9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1454
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: Brackenfell

Re: MOJET LOPE

Post by Francoisv »

Lope skiet.

Praat met Elsabe. Hulle is baie besig, my onlangse dealings met hulle was bevredigend.

2 daughters. Plenty guns.


Francois Vogel
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7329
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: MOJET LOPE

Post by Arnold »

Vinnig opvolg oor julle ondervinding met Mojet lope en die proses om 'n loop by hom te kry. Deel asb julle ondervinding.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2056
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Location: Cradock

Re: MOJET LOPE

Post by Frikkie Coetzee »

Ek sal nie weer daar koop nie.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1454
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: Brackenfell

Re: MOJET LOPE

Post by Francoisv »

Francoisv wrote:Lope skiet.

Praat met Elsabe. Hulle is baie besig, my onlangse dealings met hulle was bevredigend.

2 daughters. Plenty guns.
Dink iemand het my 'account gehaak'.

Shoot straight

Francois Vogel
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11438
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: MOJET LOPE

Post by Capt. Oblivious »

++>: ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply

Return to “Algemeen/General”