Dagse Almal
Graag hoor ek wat julle beplan vir Kersfees ete die jaar. Ek het n' skaap boud uitgehou en wil kyk vir tong en gammon volgende week met Black Friday, daar sal dan seker weer klomp specials wees, maar ek is half lus om die tradisie te breek die jaar en iets anders te maak, en dalk daai boud vleise vir Nuwejaarsdag te hou. Se ook wat julle beplan vir poeding, ek lus n' lekker soet storie. n' Maat van my se hy gaan liewer pizza's maak, sy kinders is nog klein en sal dit meer geniet, veral as hulle self hulle eie pizza kan bou.
Groete
Kersfees ete - wat beplan julle?
Moderator: Global Moderator
- Chris (vdB)
- Hero Member
- Posts: 584
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
- Location: Bloemfontein
Kersfees ete - wat beplan julle?
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
-
- Sr. Member
- Posts: 273
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Kersfees ete - wat beplan julle?
Steak gebraai op die kole met mushroom sous en chips.
Vinnig en maklik
My vrou maak n chocolate mouse met Jersey room bo op wat f en lekker is.
Niks van ure voor die stoof staan en swoeg en sweet nie.Dis of by die see of by ons huis.
Groete
Johan
Vinnig en maklik
My vrou maak n chocolate mouse met Jersey room bo op wat f en lekker is.
Niks van ure voor die stoof staan en swoeg en sweet nie.Dis of by die see of by ons huis.
Groete
Johan
- Askari
- Hero Member
- Posts: 659
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- Location: Bloemfontein
Re: Kersfees ete - wat beplan julle?
Ons doen gewoonlik koue vleis en slaaie, maar dit is baie voorbereiding en dan eet die kids ook nie altyd soos hulle moet nie
Hierdie jaar gaan ons braai terwyl die kids hulself moeg maak in die swembad (vleisie met 'n been in = skaaptjoppies
).... "vleisie met 'n been in" en braaibroodjies loop saam soos boude, dan seker 'n slaai of 2. Die jurie is nog uit op watter nagereg.
Gooi lood!!!!
-
- Sr. Member
- Posts: 273
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Kersfees ete - wat beplan julle?
In die verlede was dit Oxtail potjie as dit sou reen op Kersdag[5 ure koebaai].Dit by gese as ek die geduld gehad het.
Anders het ons altyd Kudu sosaties gebraai met n lekker poeding.
My favorite was perlemoen op rys met soveel kreef as wat jy kon inkry maar my vrou het haar op n slag oor eet aan dit en nou is dit net n neus op trekkery.
Saam met dit was n lekker koel aarbei mouse.
Ek moet noem dat ek so 2 liter Mojitos of Caipirinha maak en die dag loop gewoontlik mooi.....