Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Moderator: Global Moderator
-
- Sr. Member
- Posts: 273
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Die manne wat Sneeu berg skiet.
Kan julle asb foto s van groepe geskiet plaas.Is ek reg as ek se dat n goeie F klas geweer konstant 0,25 Moa 5 skoot groepe moet kan skiet om kompeterend te wees.
Sal graag wil weet watter punte en kruite werk vir julle met hierdie lope.
Sal ook interesant wees wat is die leeftyd van hierdie lope,seker iemand het al erens hul lope uit geskiet.
Dankie
Johan

- Newbie
- Posts: 30
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
My geweersmit het gese kruit en kaliber sal goeie aanduiding gee van hou lank n loop hou. Party kruite brand baie warmer as ander en swaarder kalibers natuurlik sal n loop vinniger uitskiet. Maar dan uitskiet vir kompeterende skut wat internationaal meeding is meskien anders as vir iemand wat net vir n plaalike klub skiet. Hy het gese een van sy beste kliente skiet n loop uit onder 2000 rondtes, dink dit was een van die "Improved" kalibers
P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard/Dolphin
-
- Full Member
- Posts: 187
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Ek skiet met 'n Ralph Badenhorst loop op my 375 Cheytac, ek is baie tevrede.
Sent from my CPH2371 using TapatalkYou do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
- Newbie
- Posts: 30
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Baie om tevrede oor te wees. Nie baie verskil in MOA tussen 1000m and 2000m.Kan jy beitjie meer inligting gee oor die loop en aksie? Neem aan dit is n sou van die grond af op?
P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard/Dolphin
-
- Full Member
- Posts: 187
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
33" loop met 'n 1-9 twist. Deel van die sukses is die custom Ream-X reamer wat Peregrine vervaardig het juis om die kamer optimaal te laat funksioneer met die verskriklike lang koeels.Blairadam wrote:Baie om tevrede oor te wees. Nie baie verskil in MOA tussen 1000m and 2000m.Kan jy beitjie meer inligting gee oor die loop en aksie? Neem aan dit is n sou van die grond af op?
Ek gebruik VV N570 en lanseer 'n 395gr Peregrine Glider teen 3035vps.
Op die 1060m plaat sal jy sien daar is 'n skoot aan weerskante van die groep in die middel, daai twee skote was geskiet deur die boer op wie se plaas ons was. Wat goed is, is die waterlyn van die 5 skote in totaal wat dan deur verskillende skuts geskiet was. Die waterlyn op 2090m het my ook hoogs tevrede - daai 3 skote was geskiet tydens die Peregrine / Sweetspot Reloading ELR kompetisie wat 10 September 2022 op ALMA in Limpopo aangebied was.
Dis 'n Ralph Badenhorst ELR geweer wat hy vir my gebou het, ek is baie tevrede met hoe die projek uitgekom het.
As alles goed gaan bestel ek binnekort 'n 33 XC by hom.
Sent from my CPH2371 using Tapatalk
-
- Hero Member
- Posts: 1017
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
- Location: Pretoria
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Moreafrikanerbloed wrote: ↑Sun Nov 13, 2022 6:41 pm Die manne wat Sneeu berg skiet.
Kan julle asb foto s van groepe geskiet plaas.Is ek reg as ek se dat n goeie F klas geweer konstant 0,25 Moa 5 skoot groepe moet kan skiet om kompeterend te wees.
Sal graag wil weet watter punte en kruite werk vir julle met hierdie lope.
Sal ook interesant wees wat is die leeftyd van hierdie lope,seker iemand het al erens hul lope uit geskiet.
Dankie
Johan
Ek het 'n paar van die sneeuberg lope. Myne skiet 0.25moa oor 3-5 skote.Dis meer as genoeg vir jag en allerdaagse skiete. As jy na F-Klas kyk is die sample wat jy moet gebruik 17skoot groep wat 0.5moa kan skiet.
Kort antwoord... die lope is akkuraat.
(Het ook agter gekom hulle maak ook maklik skoon)
Groete
P
-
- Sr. Member
- Posts: 273
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Pinkes
Baie dankie vir die andwoord.
17 skoot 0.5 moa moet gedoen wees.Daar leer ek ook nou iets
Groete
Johan
Baie dankie vir die andwoord.
17 skoot 0.5 moa moet gedoen wees.Daar leer ek ook nou iets
Groete
Johan
- Izak H
- Sr. Member
- Posts: 339
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
- Location: Cradock
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
My 2 sneeu berg ervarings
By die vinger : 22250 1:8 75gr Hornady match
By die diamant : 6mm creedmor 108gr eldm
Ek ken ook nog hele paar ander wat soortgelyk skiet Sent from my SM-G990E using Tapatalk
By die vinger : 22250 1:8 75gr Hornady match
By die diamant : 6mm creedmor 108gr eldm
Ek ken ook nog hele paar ander wat soortgelyk skiet Sent from my SM-G990E using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
- Sr. Member
- Posts: 336
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
- Location: Bloemfontein
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Hi Izak,
Wat was die afstand gewees?
Groete
Wat was die afstand gewees?
Groete
- Izak H
- Sr. Member
- Posts: 339
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
- Location: Cradock
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
100m
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
-
- Hero Member
- Posts: 2112
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- Location: Welgelegen
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Julle met al die fêncy lope, wil net sê, tot en met 1000m, staan my cheap Howa 20” geensins terug vir julle nie!
Wat ek probeer sê, ja daar is manne wat nie die geld het vir die fêncy lope nie, maar met bietjie toewyding, oefening, ywer en dissipline, kan jy met ‘n cheap Howa blerrie goed doen!
Lekker skiet manne!!
Wat ek probeer sê, ja daar is manne wat nie die geld het vir die fêncy lope nie, maar met bietjie toewyding, oefening, ywer en dissipline, kan jy met ‘n cheap Howa blerrie goed doen!
Lekker skiet manne!!
-
- Newbie
- Posts: 30
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA
Stem saam n "cheap Howa" kan goeie resultate gee op 1000m in die regte hande. Dit is hoekom die sport so lekker is, enige iemand kan deelnaam. Maar daai selfde skut gaan selfs beter resultate he met n goeie swaar lang loop op dieselfde geweer. Meeste van die lope word spesifiek vir iemand gemaak met aantal draaie per duim, aantal groewe ens. wat jy nie sommer oor die toonbank kan koop nie. My 223 het een draai per 6.5 duim wat beteken ek kan 90gr punte gebruik, Ek weet nie van enige slot aksie wat meer as een draai per 8 duim het nie. Op 500m en verder sal 90gr in n 223 begin meeding met die 308 op daai afstande.JohanvB wrote: ↑Tue Nov 15, 2022 9:47 pm Julle met al die fêncy lope, wil net sê, tot en met 1000m, staan my cheap Howa 20” geensins terug vir julle nie!