Presisie met Rim X
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Presisie met Rim X
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Presisie met Rim X

- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 488
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Presisie met Rim X
Ek dink hy kan baie beter groepe kry.
Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.
Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)
0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Presisie met Rim X
Ek sitcen wik en weeg nou al lank om vir my 'n LH RimX in te voer.
Hulle is ongelooflik. En met die dat almal nou ELR wil skiet moet man of byhou of wegstap.
Die CZ457, die TikkaX1 is ook ongelooflike aksies en skieters.
Ek skiet tans Howa en ek kan eerlik sê tot op 100 - 150 hou hy mooi by. Hys net RH wat on speed trails my so effens strem.

- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Presisie met Rim X
Ek dink sy groepe is goed. Onthou hy skiet 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe met verskillende ammunisie. Die 10 skoot groep op 100y is baie goed.pwdejager wrote: Wed Oct 19, 2022 11:34 am Ek dink hy kan baie beter groepe kry.
Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.
Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)
0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)
22LR Grouping.jpg
Enige iets kleiner as 0.5moa gemiddeld vir 25 agtereenvolgende skote met dieselfde ammo is goed, nie eers te praat om van ammo te verander tussen groepe. Die geweer skiet goed alhoewel Joe (die skut) se tegniek swak is - so jy kan nie wereld rekords verwag nie.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Presisie met Rim X
As jy besluit om in te voer moet jy maar die stap neem want dit is 'n lang proses.243Songdaug wrote: Thu Oct 20, 2022 11:25 am Ek sitcen wik en weeg nou al lank om vir my 'n LH RimX in te voer.
Hulle is ongelooflik. En met die dat almal nou ELR wil skiet moet man of byhou of wegstap.
Die CZ457, die TikkaX1 is ook ongelooflike aksies en skieters.
Ek skiet tans Howa en ek kan eerlik sê tot op 100 - 150 hou hy mooi by. Hys net RH wat on speed trails my so effens strem.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Presisie met Rim X
En hy het nog 'n eenogige uitkyk op sy skietwerk.Ammion wrote: Thu Oct 20, 2022 2:39 pmEk dink sy groepe is goed. Onthou hy skiet 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe met verskillende ammunisie. Die 10 skoot groep op 100y is baie goed.pwdejager wrote: Wed Oct 19, 2022 11:34 am Ek dink hy kan baie beter groepe kry.
Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.
Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)
0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)
22LR Grouping.jpg
Enige iets kleiner as 0.5moa gemiddeld vir 25 agtereenvolgende skote met dieselfde ammo is goed, nie eers te praat om van ammo te verander tussen groepe. Die geweer skiet goed alhoewel Joe (die skut) se tegniek swak is - so jy kan nie wereld rekords verwag nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 488
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Presisie met Rim X
Baie waar!Ammion wrote: Thu Oct 20, 2022 2:39 pmEk dink sy groepe is goed. Onthou hy skiet 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe met verskillende ammunisie. Die 10 skoot groep op 100y is baie goed.pwdejager wrote: Wed Oct 19, 2022 11:34 am Ek dink hy kan baie beter groepe kry.
Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.
Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)
0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)
22LR Grouping.jpg
Enige iets kleiner as 0.5moa gemiddeld vir 25 agtereenvolgende skote met dieselfde ammo is goed, nie eers te praat om van ammo te verander tussen groepe. Die geweer skiet goed alhoewel Joe (die skut) se tegniek swak is - so jy kan nie wereld rekords verwag nie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Presisie met Rim X
Ook baie waar!tripodmvr wrote: Thu Oct 20, 2022 2:48 pmEn hy het nog 'n eenogige uitkyk op sy skietwerk.Ammion wrote: Thu Oct 20, 2022 2:39 pmEk dink sy groepe is goed. Onthou hy skiet 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe met verskillende ammunisie. Die 10 skoot groep op 100y is baie goed.pwdejager wrote: Wed Oct 19, 2022 11:34 am Ek dink hy kan baie beter groepe kry.
Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.
Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)
0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)
22LR Grouping.jpg
Enige iets kleiner as 0.5moa gemiddeld vir 25 agtereenvolgende skote met dieselfde ammo is goed, nie eers te praat om van ammo te verander tussen groepe. Die geweer skiet goed alhoewel Joe (die skut) se tegniek swak is - so jy kan nie wereld rekords verwag nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7544
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Presisie met Rim X
Ek dink nie die knaap sien die volle prentjie nie...