Gevorderde Kursus Taffie 22 Oktober Heidelberg Weskaap

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 593
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Location: Kraaifontein Kaapstad

Gevorderde Kursus Taffie 22 Oktober Heidelberg Weskaap

Post by Jackalsniper »

Goeie dag Manne.
Taffie bied Saterdag 22 Oktober sy Gevorderde Roep Kursus aan by die
Heidelberg Hotel. Die kursus program lyk soos volg:
Begin vanaf 10:00 tot 17:30.
Ete 18:00 tot 19:00
Daar gaan daarna meskien n dagroep demonstrasie wees as die
omgewing dit toelaat en dan n nag demonstrasie tot 22.00 buite Heidelberg.
Almal kry n Sertifikaat +
70 Klanke asook 10 ekstra klanke wat nie op
die mark is nie.
Kursusfooi beloop R2200.
Daar het reeds 15 bespreek en ons mik om so 25 te wees.
Laat weet indien iemand belangstel dat ons julle op die kursus
se whatsapp groep sit.
Groete
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 593
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Location: Kraaifontein Kaapstad

Re: Gevorderde Kursus Taffie 22 Oktober Heidelberg Weskaap

Post by Jackalsniper »

Is hier enige iemand op die Forum wat dalk nog wil kursus toe kom Saterdag?
Heidelberg Weskaap
Groete
Post Reply

Return to “Kursusse/ Courses”