Plaaslike Induksie Anneal masjien

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted

Moderator: Global Moderator

Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1010
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Location: Pretoria

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Pinkes »

Ok great om te hoor want ek is nou gatvol vir a vlam!!

My naam is darem al op...al is dit onder op die lys. Wat is die launch prys?
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Location: Durbanville

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Heinds »

Yogi wrote:Ons is op die punt om te "Launch" Daar is al paar manne wat binne die volgende paar dae hulle s'n gaan kry.As ons komponente hier is wil ons hele paar bou sodat ons so veel moontlik kan uithelp.
Ons is regtig baie gelukkig met die eindresultaat en baie dankbaar vir die manne wat gehelp het met die toetse.
Wil graag vir manne soo Nico,Jan en Simon bedank vir hul insette en toetse.
My probleem is net dat as 'n man die masjien toets wil hy hom nie terug gee nie.( Seker goeie probleem om te hê)
Hi Yogi.

Klink belowend. Het julle al meer info oor die "sagteware" of metode wat julle gebruik om seker te maak dat verskillende doppe nie overanneal word nie?

Enige idee wat die waarborg gaan wees?

Groete
J
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11438
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Capt. Oblivious »

Yogi wrote: Thu Mar 25, 2021 12:52 pm Ons is op die punt om te "Launch" Daar is al paar manne wat binne die volgende paar dae hulle s'n gaan kry.As ons komponente hier is wil ons hele paar bou sodat ons so veel moontlik kan uithelp.
Ons is regtig baie gelukkig met die eindresultaat en baie dankbaar vir die manne wat gehelp het met die toetse.
Wil graag vir manne soo Nico,Jan en Simon bedank vir hul insette en toetse.
My probleem is net dat as 'n man die masjien toets wil hy hom nie terug gee nie.( Seker goeie probleem om te hê)
Stuur maar net vir hulle jou bank details en shipping address, hulle kan self besluit wat hulle van daar af wil doen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Location: Kalahari

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Grenslyn »

Yogi wrote: Thu Mar 25, 2021 12:52 pm Ons is op die punt om te "Launch" Daar is al paar manne wat binne die volgende paar dae hulle s'n gaan kry.As ons komponente hier is wil ons hele paar bou sodat ons so veel moontlik kan uithelp.
Ons is regtig baie gelukkig met die eindresultaat en baie dankbaar vir die manne wat gehelp het met die toetse.
Wil graag vir manne soo Nico,Jan en Simon bedank vir hul insette en toetse.
My probleem is net dat as 'n man die masjien toets wil hy hom nie terug gee nie.( Seker goeie probleem om te hê)
Goeie middag Yogi

Hoe vorder hierdie projek?
Hein
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Location: Centurion

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Yogi »

More Grenslyn, ons het die laaste paar weke 'n goeie klomp uitdagings gehad met beskikbaarheid van komponente,ons moes van meganika vervaardiger verander asook meeste sketse aanpas om die vervaardiging meer volhoubaar te maak. Ek is egter opgewonde oor waar ons tans staan want die volgende klomp kaste wod teen Vrydag verwag. Dan kan ons net aanmekaar sit, toets en uitstuur.
Die hele produksie siklus gaan nou ook begin vinniger loop soos die verskaffings lyne meer in plek val. Ons is ook intussen besig met 'n paar aander produkte asook modelle vir die toekoms, maar dit vat maar tydjie. Ek glo ons sal binne die volgende paar weke in vol produksie kan wees.(Hou duim vas)

Groete
Yogi/Quick Anneal
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Location: Kalahari

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Grenslyn »

Goeie môre Yogi

Baie dankie vir die terugvoer. Sterkte met die uitdagings. Kan nie wag om die eindproduk te sien nie.
Hein
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3607
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by JPS »

Die masjien werk regtig baie mooi, ek het nou net so oor die 1500 doppe al anneal in die laaste maand van 260 Rem tot 338LM en hy werk baie goed.

Great produk wat Die manne maak.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Location: Centurion

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Yogi »

Dankie JPS, wardeer die terugvoer. Ons is regtig trots op die resultate en regtig beindruk met die resultate wat ons gebruikers kry.
Ons is regtig oorweldig met bestelling eintlik nog voordat ons geadverteer het en is toe bietjie onkant gevang met die produksie.
Maar soos met enige nuwe produksie, as al die haakpunte eers uitgesorteer is sal dinge vinniger begin loop en ons is bykans daar.

Dankie vir almal se hulp en ondersteuning met die produk.

Yogi
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2056
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Location: Cradock

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Frikkie Coetzee »

Kan nie wag vir myne nie. My naam op lys gesit so rukkie terug.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11438
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Capt. Oblivious »

Gaan iemand bq vir ons fiesies n toets doen tussen n vlam anealer en die een, n toets op n tyken ver
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1010
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Location: Pretoria

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Pinkes »

Gaan die Saterdag dit doen..sou al n paar weke terug,maar lockdown het dit verhoed.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11438
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Capt. Oblivious »

Pinkes wrote: Thu Jul 29, 2021 12:41 pm Gaan die Saterdag dit doen..sou al n paar weke terug,maar lockdown het dit verhoed.
Lekker, laat weet my wat jy sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Cbird »

https://youtu.be/99xKAVKf_TE

Wag inspanning vir die tweede weergawe
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 270
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by afrikanerbloed »

Het julle toe julle skiet toetse gedoen
Johan
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Location: Middelburg, Mp

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by swc-tr »

Waar kan dit bestel word, prys asb?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11438
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Capt. Oblivious »

Wanner gaan iemand bq n ordentlike review hier vir ons van die plaaslike masjiene doen?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien

Post by Gawie(13mm) »

Capt. Oblivious wrote: Thu Oct 06, 2022 4:49 pm Wanner gaan iemand bq n ordentlike review hier vir ons van die plaaslike masjiene doen?
Wie hier in die Kaap het almal 'n induksie masjien?

Indien ons bymekaar kan kom kan ons hul mooi vergelyk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply

Return to “Algemeen/General”