Star pistool parte

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Pearly beach naby Gansbaai

Star pistool parte

Post by Viking »

Goeie dag,

Myne het nie goed begin nie!

Ek soek 'n Star Mod B - Super se "sear spring" - myne het gebreek en nou wil die hamer nie in die "cock" posisie bly nie.

Tegnies kan die pistool nie skiet nie!

As daar 'n lid is met die tipe part of weet waar ek kan navraag doen sal ek dit waardeer.
20221001_111549_resized.jpg
20221001_111656_resized.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1424
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Star pistool parte

Post by Ds J »

Gou by dr google aangeklop:

ARMS in Pretoria kan dalk help.

Nic Yale het vroeër Star parte ingevoer, hulle het in 2013 hulle voorraad verkoop aan Greg Cardin van Hunting & Outdoor Supplies in Vanderbijlpark

JJ Wapens of Surban Arms in Kaapstad?
Knewel
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Location: Durbanville,Wes Kaap

Re: Star pistool parte

Post by Knewel »

Viking vat die pistool vir Alfred by Precision Guns in Durbanville Industrial. Hy of Muller sal jou kan help

Sent from my SM-A750F using Tapatalk

'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Pearly beach naby Gansbaai

Re: Star pistool parte

Post by Viking »

Ds J en Knewel dankie vir julle terugvoer en bereidwilligheid om te help.

Ek hoop om by Precision guns n spring op te tel!

Die forum lede stel net nie teleur nie!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Post Reply

Return to “Algemene Navrae”