

Moderator: Global Moderator
Leer ek ook iets vandagDs J wrote:Solank jy n dominante mannetjie laat leef, kom daar nie ander jakkalse nie.
Alle grappies nou op 'n stokkie. Maar watse een van hierdie 22x volwasse jakkalse wat ek op een staanplek geskiet het is die dominante een? Hoekom het hy nie die res verdryf nie?
Dankie Geno. Die gaan in my notas in!Geno wrote:Kort antwoord: Daar waar genoeg kos is, verdra jakkalse mekaar!
Kyk vir die anker tattoo op sy bors. Dis n giveaway… Partykeer maak die roids daai stem fyn soos n tefie…Capt. Oblivious wrote: ↑Wed Sep 14, 2022 9:50 am Hoe sal ek die dominante man uit ken? Growwer stem of het die ou so lang gesig soos n dorps donkie