Koeël prestasie/ Bullet performance

Post Reply
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Malan123 »

Daai BT is sekerlik 1 van die beste punte vir iemand wat wissel tussen lyf en kopskote... In my roer was hy ook akkuraater as die AB. Die prys verskil maak hom ook aantreklik
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Philip J »

180gr Ballistic Tip uit n 30-06 @ 2750 fps
Gemsbok bul, 200m
Agter die linker blad in, skuins deur die borsholte en binne in die oorkantste skouer vas geslaan.
Die bul het so 40 treë gehardloop en toe omgedop. Ek het ongelukkig nie die koeël geweeg nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Wouter Roets »

Malan123 wrote: Tue Jun 21, 2022 8:10 pm Daai BT is sekerlik 1 van die beste punte vir iemand wat wissel tussen lyf en kopskote... In my roer was hy ook akkuraater as die AB. Die prys verskil maak hom ook aantreklik
Stem volkome saam. Die Accubond beindruk my al vir n wyle glad nie meer nie. Lyk my hulle bonding gom het op geraak.

Groetnis
Wouter
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by afrikanerbloed »

Swift A frame
180grn
Eland bul
50m met bok wat plank dwars staan.
300H&H ,spoed 2830 fps [bosveld lading]
Skoot is hoog op blad in,deur rugstring en koeel is uit gehaal uit vleis voor die oorkanste bladbeen
Die bok het net daar geval
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by afrikanerbloed »

Kan nie foto van skaal laai nie maar eind gewig van koeel was 83grn
Groete
Johan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Frederik »

Safari Bullet Company 300gr 375 H&H

BWB koei op 80 meter koeels loop teen so 2480fps die beeste het nie handbriek nie en ek moes vinnig in beweeg skiet my skoot was hoer en agter as wat hy moes wees. Longskoot hoog en meer agter toe.

Mooi long bloed wat anderkant die bees gele waar sy gestaan het op skoot eers baie bloed wat maklik kon volg die laaste 100meter was dit moeiliker neem aan bloed het bors holte volgemaak waar sy stadig begin loop het en minder uitspuit.
Sy het gaan le reg vir 'n foto op haar benne klaar ingevou moes net haar kop skuif seker 300 meter gevorder na skoot.
Net voor sy gaan le het was daar baie bloed op die grond.

Weerens besef BWB is nie jou maat nie as sy volspoed gebly hardloop het was bloed baie makliker om te volg. Sand is lekker sag en bedek met baie aander spore so jy moet seker maak jy vat regte spoor ek het toe hulp ingeroep met vars oge.

Image

Image
Ingangs wond

Image
Uitgangs wond

Image
Ingang

Image
Uitgangs

Die koeels maak mooi ingangs wond asook uitgaans wond en wys dat hy mooi oopmaak soos julle kan sien vleis skade minimaal op karkas.
Les geleer skiet laag en nie agter blad maar dit was nie maklik terwyl sy beweeg het nie. Hulle was oppad van regs na links met spoed en ek skree toe "Oi!" waar sy toe u-turn gedoen het om weer links na regs te gaan en toe sy klaar draai toe laat loop ek voordat sy weer turbo inskop.

Terloops die koei was in puik kondisie en het 106Kg uitgeslag by slagter my swaartse bwb koei nog.
Last edited by Frederik on Mon Jul 11, 2022 10:41 am, edited 1 time in total.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Wouter Roets »

Ou Frekie, jy het darem maar wragtig n lang pad gekom van Impala se dae! ;D ;D ;D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Capt. Yoda »

😂😂
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Ockert1992 »

Môre julle,

185gr GMX uit .338wm op wildebees. Afstand was 330m. Voor op blad in en op ribbes onder vel aan anderkant gekry.

Gewig 179gr. Dit is die eerste van die GMX'e wat ek kon herwin.
20220714_210248.jpg
20220714_210228.jpg
20220714_210154.jpg
Ek is heel tevrede met hulle sover.

Groete
Ockert
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Philip J »

Hallo almal

Die 270 en die Nosler Ballistic tips, bly my beindruk

Kliënt het gister n zebra mêrie gekwes. Ons het lank gesoek om haar in die trop te identifiseer, omrede sy baie min bloed gegooi het. Die klient se skoot was te vêr vorentoe en het basies net deur die bors net onder die nek gegaan. Net twee gaatjies en baie min bloed. 375 H&H met 270gr Norma ammunisie. Net vir duidelikheid, ek dink glad nie dis die ammunisie of kaliber se skuld nie.

Zebra mêrie
260m
Trompsnelheid was 2960 vps
Impak snelheid volgens Strelok was 2360 vps
Skoot is net agter die voorbeen in, deur die hart en die koeël is in die tussenrib vleis aan die anderkant herwin. 64.8% retensie. Die zebra het omtrent 50 of 60 meter gehardloop en neergeslaan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Philip J »

Laaste fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Toxxyc »

Kyk ek weet 'n sebra proe glad nie sleg nie, maar maggies daardie geel vet is darem maar 'n lelike gesig :D
MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by MyLani »

Buffalo shot at 80m with a 300gr Safari Bullet Company bullet, from a 375h&h at 2500fps.
1 shot through the shoulder put the bull down after 20m. Bullet recovered in the opposite shoulder
Recovered bullet weighed 298gr. Cannot get any betterImageImageImage

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk

MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by MyLani »

Another 2 Buffalo were shot this week.
One took a few shots from a 470 using 500gr Norma African PH, with Woodleigh bullets.

This is recovered Woodleigh (weighing 362gr) next to the SBCImageImage

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk

User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Hartskoot Hennie »

MyLani wrote:Buffalo shot at 80m with a 300gr Safari Bullet Company bullet, from a 375h&h at 2500fps.
1 shot through the shoulder put the bull down after 20m. Bullet recovered in the opposite shoulder
Recovered bullet weighed 298gr. Cannot get any betterImageImageImage

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
Very impressive!


Sent from my iPhone using Tapatalk
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Stephan86 »

So ek het laas naweek bietjie met die 375 H&H gaan jag, op my lys was 'n Vaalbos.

Woodleigh 300gr HD
300grn
Vaalbos boom 14cm deursnit
130m plank dwars.
My spoed is 2450 fps
Ek het die koeel aan die agterkant van die boom op die grond op getel.

Soos op die foto was die koeel 266,68gr dit is 'n retensie van 89%. Persoonlik dink ek dit is briljant deur 'n boom.
Boom ingang.jpg
Boom uitgang.jpg
Gewig.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Capt. Yoda »

Wat is die going rate deesdae op so trofee vaalbos?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1869
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Rudi Fischer »

Stephan86 wrote:So ek het laas naweek bietjie met die 375 H&H gaan jag, op my lys was 'n Vaalbos.

Woodleigh 300gr HD
300grn
Vaalbos boom 14cm deursnit
130m plank dwars.
My spoed is 2450 fps
Ek het die koeel aan die agterkant van die boom op die grond op getel.

Soos op die foto was die koeel 266,68gr dit is 'n retensie van 89%. Persoonlik dink ek dit is briljant deur 'n boom.
Boom ingang.jpg
Boom uitgang.jpg
Gewig.jpg
Dagse Stephan
Watse skaal is daai in die foto ?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by jdpretorius »

Daai lyk baie soos n Peregrine skaal ....?

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Stephan86 »

jdpretorius wrote: Wed Sep 07, 2022 6:34 pm Daai lyk baie soos n Peregrine skaal ....?

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Korek ja, dit is die Peregrine skaal.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Stephan86 »

Stephan86 wrote: Wed Sep 07, 2022 3:37 pm So ek het laas naweek bietjie met die 375 H&H gaan jag, op my lys was 'n Vaalbos.

Woodleigh 300gr HD
300grn
Vaalbos boom 14cm deursnit
130m plank dwars.
My spoed is 2450 fps
Ek het die koeel aan die agterkant van die boom op die grond op getel.

Soos op die foto was die koeel 266,68gr dit is 'n retensie van 89%. Persoonlik dink ek dit is briljant deur 'n boom.Boom ingang.jpg
Boom uitgang.jpg
Gewig.jpg
Hier is nog 'n foto van die koeel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Wouter Roets »

Terminalia Sericea(Vaalboom) is nie jou maat nie. Indien jy deur n vaalbos geskiet het sou jou koeel baie beter gelyk het. ;)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Frederik »

Niks maar niks gaan verby jou nie Mnr Roets. ;D

Ek is baie gelukkig met die 375 Woodleigh HD koeels hulle herwin van BWB's en buffel koei in die .458 Lott moet ek nog een herwin, leeu, rooihartbees, bwb en sebra geskiet met hulle.

Maar ek is nogal opgewonde oor Rudi se nuwe koeels dit gee net die extra edge met 'n solid shank ook nog.
Moet die koeel ook nog herwin nog net rooibokke, duiker en een BWB daarmee geklop.
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Stephan86 »

Frederik wrote: Thu Sep 08, 2022 1:35 pm Niks maar niks gaan verby jou nie Mnr Roets. ;D

Ek is baie gelukkig met die 375 Woodleigh HD koeels hulle herwin van BWB's en buffel koei in die .458 Lott moet ek nog een herwin, leeu, rooihartbees, bwb en sebra geskiet met hulle.

Maar ek is nogal opgewonde oor Rudi se nuwe koeels dit gee net die extra edge met 'n solid shank ook nog.
Moet die koeel ook nog herwin nog net rooibokke, duiker en een BWB daarmee geklop.
Met die "rumours" dat Woodleigh dalk nie weer gaan oopmaak na hul brand nie is ek baie dankbaar vir Rudi se koeels wat in die mark is en sal ek self soontoe oorgaan as my Woodleighs op is.

PS baie dankie Wouter vir die reg help.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Wouter Roets »

Sorry boys, so n absolute nuttelose brokkie inligting so op n Donderdag!

Freek oor die Safari koeels. Ja dit is baie naby van die beste van twee werelde. Rhino, Norfork het al n rukkie terug hierdie pad gestap om n lood tesame met n solid koper shank te gebruik. Elkeen het natuurlik sy eie maniere ingespan om druk te verlig. Dink Rudi het n mooi middeweg gevind.

Groetnis
Wouter
Post Reply