POST NAMENS VRIEND
Hallo vriende. Ek skiet Kleiduif as 'n sport en het die jaar uiteindelik my groot doel bereik en vir die Springbok span gekwalifiseer om in die VSA einde September te gaan skiet. Dit is my groot droom om te gaan en Suid-Afrika te verteenwoordig. Ongelukkig kry ons geen finansiele ondersteuning van SASCOC nie.
Ek is nie hier om bakhand te staan nie. Dus het ek 'n groot jag pakket bymekaar gesit wat meer as R60 000 werd is. Looitjies is slegs R100, so koop asb looitjies en deel dit met al jou vriende.
Al die inligting en meer kan jy op die webblad kry:
https://southern-ground-solutions.myshopify.com/
Vir enige navra, kontak my gerus.
#KryMaxInDieVSA
Vir navra Kontak Max op 0725039516
Loting: Ondersteun Plaaslike Talent #KryMaxInDieVSA Prys ter waarde van R60,000!
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
