Watter Boyds kolf

Post Reply
ablm468

Watter Boyds kolf

Post by ablm468 »

Ek het 'n Musgrave RSa teiken geweer 308 en stel belang om 'n kolf in te voer van Amerika af 'n Boyds. Probleem is egter hulle het nie Musgrave op lys van gewere nie, wat staan my te doen, bestel ek 'n "uninletted" en waar kry mens iemand in Gauteng wat dit vir jou sal bed.

Die volgende vraag ek het 'n ou Brno .22 waarvoor ek ook 'n kolf wil bestel dit is model 1, daar is egter slegs model CZ 452 gelys, is dit dieselfde wapen met dieselfde dimensies?

Verneem graag van die kenners.

Hansman
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm

Re: Watter Boyds kolf

Post by basie »

Hansman

Het jy gesien hoe mooi doen Beyers dit? Kyk by die advertensies, te koop, geweer kolwe. Jy moet maar ry Graaf Reinette toe.

Mooi loop
Basie
Elke Rooihond kry sy dag!!
Post Reply