Help my om `n keuse te maak
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Help my om `n keuse te maak
Ek wil `n akkurate geweer koop, slegs vir teiken en groepering skiet (50m - 200m, soms 300m), help my om `n keuse te maak asb !!!
Of enige ander kaliber nie bo genoem is ook welkom.
Of enige ander kaliber nie bo genoem is ook welkom.
Last edited by Wismit on Thu Aug 25, 2011 1:19 pm, edited 1 time in total.
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Ek het 308 gestem, daar is min wat hom gaan beat op 'n geweer wat van die rak af kom!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
223 is my keuse...
As jy net wil teiken skiet gaan hy saam met die 222 die mees ekonomiese kaliber wees om te herlaai en dan skiet hy nog erg raak tot op 300 meter
As jy net wil teiken skiet gaan hy saam met die 222 die mees ekonomiese kaliber wees om te herlaai en dan skiet hy nog erg raak tot op 300 meter
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Tot die wind opkom.......Gerhard wrote: en dan skiet hy nog erg raak tot op 300 meter
TREE-OH-EIGHT allie pad!!!!!!!!!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Geen keuse as 308WIN( NER) nie!
Kyk maar na groepering skiete van PMP wat is die resultate... niks verder om te se nie. Skiet ook baie goedkoper as die 270Win (koeels, minder kruit en dan dieselfde spoed...)
Kyk maar na groepering skiete van PMP wat is die resultate... niks verder om te se nie. Skiet ook baie goedkoper as die 270Win (koeels, minder kruit en dan dieselfde spoed...)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Nee dit is so ek stry nie.Geno wrote:Tot die wind opkom.......Gerhard wrote: en dan skiet hy nog erg raak tot op 300 meter
TREE-OH-EIGHT allie pad!!!!!!!!!!!!!!
Maar as jy die kaliber ken en die wind reg lees sit jy daai 223 waar dit saak maak.
Het met die R4 genoeg Diens skiet gedoen om te weet wat hy maak.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Wind lees is nie so maklik nie. Ek het so tyd gelede 'n baanskiet met my 223 gedoen en ek was oppad om te wen toe die wind erg opsteek en ek 3 uit die 5 gonge mis 
Met die 308 sou ek nie eers af hoef te gemik het nie
Nou ja, my 308 is nie meer so standaard nie maar hier is 'n groepering wat op 300m geskiet is
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 132831.jpg[/img]
met die ding
[img width=560 height=164]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... barrel.jpg[/img]
Met die 308 sou ek nie eers af hoef te gemik het nie
Nou ja, my 308 is nie meer so standaard nie maar hier is 'n groepering wat op 300m geskiet is
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 132831.jpg[/img]
met die ding
[img width=560 height=164]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... barrel.jpg[/img]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Baie netjies Arnold.
Nee wind en mirrage is nie maklik nie maar met genoeg oefening leer n mens.
Gelukkig wil Wismit darm nie baie op 300m skiet nie.
Nee wind en mirrage is nie maklik nie maar met genoeg oefening leer n mens.
Gelukkig wil Wismit darm nie baie op 300m skiet nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Help my om `n keuse te maak
Goeie skietwerk daai.
Ek stem saam met die meeste manne, die 308 sal die regte keuse wees.
Nou Wismit, moet jy net die regte keuse maak!!ha-ha-ha (dr Evil laggie)
Ek stem saam met die meeste manne, die 308 sal die regte keuse wees.
Nou Wismit, moet jy net die regte keuse maak!!ha-ha-ha (dr Evil laggie)
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
308 duisende snipers kan nie verkeerd wees nie , sou nie my jag geweer keuse wees nie maar as jy wil raakskiet verseker , As jy na iets anders ook wil kyk probeer die 6mm br ook super akuraat ,
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
As ek onder aan jou post lees sien ek jy het reeds n 308 Howa as jy nie met hom kan doen wat jy wil nie gaan jy sukkel om iets anders te kry, persoonlik sou ek n 243 verkies, maar soos die naweek by die kursus bespreek is kan jy maar daai 308Howa amper enigiets voer en hy sal werk. Ek sal voorstel jy iemand net kry wat daai geweer vir jou pak, freefloat en ordentlike scope opsit en miskien aan die sneller laat werk en ek belowe jou jy gaan baie naby aan volmaak kom
net my 2c
Blok
net my 2c
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
260Rem !!!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Help my om `n keuse te maak
My eerste keuse sal 308win wees 2de 223.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
pirirob
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Jun 07, 2011 8:14 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Jy kan maar vir jou n 243 gaan koop.
dit is n baie lekker roer hoor.
dit is n baie lekker roer hoor.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Yip - ek het `n HOWA 308 en ook `n 30-06.BLOK wrote: As ek onder aan jou post lees sien ek jy het reeds n 308 Howa as jy nie met hom kan doen wat jy wil nie gaan jy sukkel om iets anders te kry, persoonlik sou ek n 243 verkies, maar soos die naweek by die kursus bespreek is kan jy maar daai 308Howa amper enigiets voer en hy sal werk. Ek sal voorstel jy iemand net kry wat daai geweer vir jou pak, freefloat en ordentlike scope opsit en miskien aan die sneller laat werk en ek belowe jou jy gaan baie naby aan volmaak kom
net my 2c
Blok
Hier is my groepering op 100m met 308: (nie almal in een gat nie, maar nie te sleg nie)
[img width=360 height=480]http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... 1B/JES.jpg[/img]
Hier is my 9 jarige laaitie se groepering op 100m met 308 wat hy laas naweek geskiet het:
[img width=360 height=480]http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... ge0272.jpg[/img]
Daar is niks verkeerd met die 308 HOWA nie, maar dit is my laaitie se geweer warmee hy skiet, nou wil ek ook iets h? om op die baan mee te skiet.
Thanx
Last edited by Wismit on Thu Aug 25, 2011 6:19 pm, edited 1 time in total.
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Kry vir jou die Howa varminter in 308 of 243W. Omdat jy reeds die 308 het sou ek vir die 243 gaan.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Help my om `n keuse te maak
+1 Geno 308 !!!!!
wismit hoekom is jou laaitie nog nie saam dewie en my laaitie blouvalkie op by die jongmanne nie. laat hy bietjie saamgesels met hulle
lekker dag
wismit hoekom is jou laaitie nog nie saam dewie en my laaitie blouvalkie op by die jongmanne nie. laat hy bietjie saamgesels met hulle
lekker dag
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Wismit
Laaitie se imlpala groepering? Waar kom die loodmerke vandaan? Gewoonlik lyk die gate asof met punch uitgeslaan het - perfek rond.
308 bo! - Arnold mooi gegooi daar
Laaitie se imlpala groepering? Waar kom die loodmerke vandaan? Gewoonlik lyk die gate asof met punch uitgeslaan het - perfek rond.
308 bo! - Arnold mooi gegooi daar
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Ek dink daai gate is gepunch lyk vir my net iemand het hulle met coki gemerk. 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Help my om `n keuse te maak
My tikka T3 sporter in 6.5x55 is oppad!!! Ek sal ook die 6.5 oorweeg as ek jy is...
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Help my om `n keuse te maak
Daai swart om die gate is nie koukie of lood nie. Die teiken is gewone wit A4 groote fotostaat papier wat op `n swart "hardboard"(hierdie verkiesings bordeMJK wrote: Wismit
Laaitie se imlpala groepering? Waar kom die loodmerke vandaan? Gewoonlik lyk die gate asof met punch uitgeslaan het - perfek rond.
Ek weet dit lyk gewoonlik asof die gat met `n punch gedruk is maar dit is hoe hy hier gelyk het. Niks wat ek daaraan kan doen nie.
W.S
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Help my om `n keuse te maak
Het so paar jaar terug vir die eerste keer in my lewe aan die veldskiet deelgeneem. Dit baie geniet maar die manne het my 6 love opgeneek. Lekker agter n berg gesit - langs die berg af geskiet oor n kloof die vlaktes in - dit is hier waar die wind my 243 punt weggewaai het. Om te dink ek het die 308 daar gehad.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !



