Cobus, hier klop ek jou ver: 396 dae nou op 3 renewals..........
Lisensie aansoeke wagtydperk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sjoe, net nie dat die ouderdom hier ook teen mens begin werk nie!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Herlisensiering
216 Dae - vanaf 18 Mrt 2021 tot 20 Okt 2021
216 Dae - vanaf 18 Mrt 2021 tot 20 Okt 2021
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek glo nie aan "bribe" nie!!
-
Silwer
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het my 223 Howa se aansoek die 22'ste Junie ingehandig en dit is vandag na 90 werksdae goedgekeur.
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Silwer, sou graag jou aansoek wou sien. Is dit kort kragtig of omslagtig met omtrent 50 blaaie dik se ondersteunende dokumente?
Ek is van mening die korter meer op die man af aansoeke gaan vinniger deur. Die pakke afskrifte maak die ontvangers moedeloos en hulle doen die maklikes eerste. Sodra hulle ‘n dik aansoek sien, gryp hulle die dunner ene.
Hoop jou kaart ook vinnig.
Beste.
Ek is van mening die korter meer op die man af aansoeke gaan vinniger deur. Die pakke afskrifte maak die ontvangers moedeloos en hulle doen die maklikes eerste. Sodra hulle ‘n dik aansoek sien, gryp hulle die dunner ene.
Hoop jou kaart ook vinnig.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Silwer
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ja oom ek hou maar my motiverings kort. My motivering is nooit meer as 2 geskrewe bladsye nie, dit is nou sonder afskrifte van sertifikate ens. Ek gebruik maar altyd min of meer dieselfde templaat en al 12 vuurwapens op my naam is daarmee goedgekeur, ek was tot dusver darem redelik gelukkig dat dit nog altyd redelik vinnig afgehandel is.
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Gebruik die spasie wat op die vorm daarvoor is,meer as dit dan gorrel jy net.Werk vir my.
DD
DD
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My vrou se 1ste lisensie Sec13 is vandag "approved" na 101 werksdae. Net 11 dae langer as die toelaatbare 90dae.
Ek is heel verbaas want Bellvile DFO het gesloer en dit het 'n maand geneem net om die kluis inspeksie te kom doen.
Die ander plek in die proses waar dinge vasgehaak het was by Provinsiaal en hy was nog daar teen dag 68.
Ek stuur toe 'n epos en vra mooi hoekom die vordering so stadig is en dat ek bekommerd is dat die proses oor die toelaatbare 90 dae gaan stryk.
(in engels natuurlik)
complaintsnodalpoint@saps.gov.za,
kibidosibongile@saps.gov.za,
makapanes@saps.gov.za,
mangadis2@saps.gov.za,
cfr.enquiries2@saps.gov.za,
service@saps.gov.za,
complaints.invest@saps.gov.za,
bmbengo@parliament.gov.za,
ikinnes@parliament.gov.za,
fs.inspect.nodal@saps.gov.za,
busi.mazibuko@csp.gov.za,
firearms@saps.gov.za,
cfrenquiry@saps.gov.za
Die volgende dag het die status verander en hy was afgehandel by provinsiaal en oppad CFR. Hy het eers op dag 79 daar aangekom.
Dit als in ag geneem is die CFR die mees doeltreffende deel van die proses.
Ek het nog nooit langer as 120dae gewag vir 'n nuwe lisensie om goedgekeur te raak nie, en dit was in die middel van Covid tyd.
Hernuwings word by Provinsiaal gedoen, daar gaan dit rof en my laaste een het 10 maande in totaal geneem. Maar dit pla my nie oor ek nog die vuurwapen kan gebruik en my aansoek was betyds ingedien.
Ek doen moeite met my aansoeke en NHSA maak dit maklik met die dokumente wat jy kan uitdruk. Ek wil die CFR geen kans gee om my aansoek te weier of te laat sloer nie.
NHSA verskaf 'n edossement vir elke aansoek teen geen koste.
Dit als vir R380 per jaar wat nie baie is nie.
Ek doen moeite om elke keer wat ek op die skietbaan kom 'n teiken te skiet en 'n aktiwiteit laai op die sisteem. Asook kompetiesies, jagte en so nou en dan 'n herlaai sessie.
Dit bevestig sonder twyfel jy is 'n aktiewe skut en jou vuurwapens lê nie net in die kluis op gesteel te raak nie.
Hier is die dokumente wat ek kon uitdruk vir my vrou se aansoek. Sy is natuurlik 'n lid en ek laai ook al haar aktiwiteite op.
Ek skryf ook 'n motivering. Die dokument hierbo van NHSA bevestig wat ek in my motivering skryf oor die tipe aktiwitiete wat ek aan kan deelneem as 'n lid van NHSA.
Laastens kan jy ook 'n Dedicated Hunter/Sportsperson word. Dis 'n eenmalige koste en jy kan dit binne 2 weke afhandel en jou sertifikaat kry.
Om dit te onderhou is baie makliker as wat mense dink. Jy kan een herlaai sessie en een skietbaan sessie/jag oplaai as jou 2 aktiwiteite.
Motivering vir Sec 16 Dedicated Sport is baie maklik, die lys met aktiwiteite wat jy al gedoen het en ook die een wat die aktiwitiete noem wat jy kan aan deelneem as 'n lid van NHSA was my enigste motivering vir my laaste 3 Sec16 aansoeke.
Jammer vir die wat ek verveel het met die inligting maar ek kom so baie manne tee wat dink hierdie is 'n onmoonlike proses.
Hier is ook 'n link vir al die aansoek vorms en checklists wat ek al bymekaar gemaak het vir nuwe aansoeke en hernuwings.
https://drive.google.com/drive/folders/ ... sp=sharing

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dumbluck, jy verveel nie. Dit is net ‘n omvattende deeglike antwoord op ‘n eenvoudige waarneming!
Ek eens met jou. Party aansoekers wil die vraagstuk groter maak as wat dit is.
Beste.
Ek eens met jou. Party aansoekers wil die vraagstuk groter maak as wat dit is.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
awdippenaar
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Wed Sep 05, 2018 2:11 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dagsê
Myne is van ingedien tot approved 78 werksdae. Nou hoop ek net die kaartjie vat nie 90 dae nie.
Groete en sterkte
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Myne is van ingedien tot approved 78 werksdae. Nou hoop ek net die kaartjie vat nie 90 dae nie.
Groete en sterkte
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hallo Dumbluck
Het jy boodskappe aan al 13 daardie adresse gestuur? En wie het positief gereageer?
Het jy boodskappe aan al 13 daardie adresse gestuur? En wie het positief gereageer?
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ja ek het dit bloot aan almal gestuur, en sommer die NHSA ook.PWV wrote: Wed Oct 27, 2021 10:19 amHet jy boodskappe aan al 13 daardie adresse gestuur? En wie het positief gereageer?
Ek het hulle net vriendelik herhinder van die 90 dae en dat iemand by Provinsiaal nie hulle werk doen nie.
Ek het geen reaksie op epos epos gekry nie, maar toe ek die volgende dag na app kyk het die status verander na "finalised at provincial office, to be sent to CFR" kan nie die presiese bewoording onthou nie. So iemand op daardie lys het aandag gegee.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wag nou al 'n maand vir my 6mm BR kaartjie. Ai man.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek is ook maar moedeloos. Al my aansoeke staan stil. Een aansoek was Aprilmaand laas aan gewerk. Ek stuur elke week mails. Dit help net niks
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het gister by ons plaaslike DFO gaan aanklop oor vordering met 'n heraansoek wat in Januarie vanjaar ingedien is. Die laaste aktiewe datum op SAPS se 'enquiry' blad is 2021/03/08. Verder sê dit net 'No further info, contact your DFO'.
Volgens die DFO se kantoor is die heraansoek in April vanjaar alreeds goedgekeur, maar die lisensie is nog nie by h'ulle kantoor nie.
Volgens die DFO se kantoor is die heraansoek in April vanjaar alreeds goedgekeur, maar die lisensie is nog nie by h'ulle kantoor nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kaartjies was reg vir kolleksie op 10 Nov. So 39 weekdae om kaartjie te druk en af te lewer.Wildjagter wrote: Mon Sep 20, 2021 8:10 pm 2 aansoeke (22LR en 30-06) ingedien op 15 Apr 2021. Albei goedgekeur op 17 Sep 2021. Bitter dankbaar.
Totaal van 150 weekdae van inhandiging tot kaartjie in die hand.
Baie dankbaar
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vandag die sms ontvang dat my .22 se lisensie by die stasie is.
Het 18 Januarie die aansoek om hernuwing ingehandig.
Het 18 Januarie die aansoek om hernuwing ingehandig.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- finch
- Sr. Member

- Posts: 461
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het enige iemand al enigsins terugvoer op n amnestie aansoek van n jaar gelede gekry? Pm my as jy nie hier jou sukses of terugslag wil adverteer nie. Ek is bloot nuuskierig en ter selfde tyd moeg van op my hande sit en wag.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lekker verassing gekry gister, het kaartjie gaan optel.Francoisv wrote:Ek wag nou al 'n maand vir my 6mm BR kaartjie. Ai man.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Shoot straight
Francois Vogel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wens net daar was 'n manier om te vergeet van jou aansoeke.
Dat 'n mens nie elke dag daaraan hoef te dink nie.
Daai is nie lekker
Dat 'n mens nie elke dag daaraan hoef te dink nie.
Daai is nie lekker
HOU HOM DAAI DIKTE
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Competency hernuwing vanoggend na 8 maande goedgekeur. Sal seker nou nog 8 maande wag vir die lisensie hernuwing.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ruaan, hou maar die SAPS site dop.
Ek het nadat ek my competency moes hernu toe ek vir 'n nuwe wapen aansoek gedoen het, gevind dat baie kort daarna was die lisensie goedgekeur. Ek het die idee gekry dat die aansoek vir die lisensie geprosesseer was en dat hulle stelsel gewag het vir die goedkeuring tov die hernuwing van die competency.
Ek het nadat ek my competency moes hernu toe ek vir 'n nuwe wapen aansoek gedoen het, gevind dat baie kort daarna was die lisensie goedgekeur. Ek het die idee gekry dat die aansoek vir die lisensie geprosesseer was en dat hulle stelsel gewag het vir die goedkeuring tov die hernuwing van die competency.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wag al sedert Mei 2020 vir n 9mm hernuwing, volgens die Kaptein in die provinsiale kantoor in Nelspruit was daar n verandering op die finansiële sisteem in die tydperk wat ek ingedien het. Al wys my aansoek van Augustus 2020 "for consideration" sal dit eers afgehandel word wanneer iemand in die provinsiale kantoor die betaling oor laai op dis sisteem.
Hulle het glo bokse vol aansoeke waar dieselfde probleem met die betaling die goedkeuring terug hou. So hulle sê ek moet maar wag en net met die kwotansie en ou kaartjie werk tot die polisie eendag opvang met hulle aansoeke.
Ek hoop net hulle backdate nie die goedkeuring wanneer hulle eendag by dit uitkom nie. Anders gaan hulle onbevoegtheid dalk n kaartjie wat klaar verval het uitreik.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk

As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goeie genugtig
Ek het gister die lisensie kaart gaan haal vir my swaer/pa se ou 303. Dit was n nuwe aansoek en het +- 9 maande gevat
Ek het gister die lisensie kaart gaan haal vir my swaer/pa se ou 303. Dit was n nuwe aansoek en het +- 9 maande gevat
Skiet bly maar lekker