Dag manne,
Ek is weer opsoek na n fiets vir my seun. Hy ry nie rerig ernstig nie. Net so nou en dan, so n ouer fiets van 65 of 80cc sal werk. Die budget laat nie toe vir n fiets wat baie gaan staan nie. Laat weet my as iemand van iets weet asseblief.
Groete,
Lapua
Off road
- tau
- Hero Member
- Posts: 3802
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
- Location: Grunau, Namibië
Re: Off road
Die mark is tans mal op die kleiner bikes. Koop ouer bike en maak hom reg/mooi.
EK wou laaswek CRF 100 vir my dogtertjie koop, maar die ou soek R23 000 vir 'n bike wat bitter swak opgepas is. Ek het vir my klong 'n ouer YZ 85 gekoop en hom toe heel oorgedoen, nuwe plastieks, suspensie laat doen ens. Die bike lyk en loop amper ssos 'n nuwe.
As jy nie gaan resies ry nie, kyk na die Honda Crf 80 of 100.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
- Sr. Member
- Posts: 453
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
- Location: Pretoria
Re: Off road
Dit is presies wat ek soek. Iets wat bietjie werk kort en is beslis nie vir resies nie. Is vir naweek pret en kan saam gaan na van die plase toe waar dit toegelaat word.
-
- Hero Member
- Posts: 2082
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
- Location: Pietermaritzburg
Re: Off road
Ek het so 3 maande terug 'n CRF 80 vir my lighty gekoop. Baie lekker fiets!