Hi Almal,
Ek soek advies asb. Ek het skielik deel geword van veediefstal statistiek.
Is daar enige iemand wat dalk kennis het van infra rooi kameras wat ek by n skaapkraal kan opsit.
Ons beeste word nie gekraal nie en dis n groter uitdaging.
n Groot probleem is dat daar net n paar plekke op ons grond is waar swak selfoonsein beskikbaar is.
Ek is bewus dat daar toerusting soos nekbande en trailcams is maar het maar ook nie veel kennis daarvan nie.
n Uitgeslape dief en sy lakei het skielik 2x in een week toegeslaan en ons erg seergemaak/skade berokken.
Enige advies advies oor die kameras of iets dergliks sal hoog op prys gestel word.
Dankie en groete.
Ferdi Bam
Infra rooi kamera vir die nag.
Moderator: Global Moderator
- Ferdi Bam
- Sr. Member
- Posts: 332
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
- Location: Steynsrus, Vrystaat
Infra rooi kamera vir die nag.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
- Hero Member
- Posts: 2080
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
- Location: Pietermaritzburg
Re: Infra rooi kamera vir die nag.
Ferdi, pm my jou nommer dan bel ek jou more
- Albertdwk
- Full Member
- Posts: 207
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Infra rooi kamera vir die nag.
Ferdi sien jy is van Steynsrus. Kontak Hoogland sekuriteit in Senekal hul gaan jou kan help.
Sal jou kontak persoon se nommer pm.
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Sal jou kontak persoon se nommer pm.
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk