Dankie Hercules was goed om jou te sien Saterdag by die corporate shoot.Hercules Louw wrote: Thu Oct 14, 2021 10:59 pm Geluk Frederik, mooi geskiet, veral die opvolgskote is puik. Lekker aksie video van die ervaring.
My Leeu
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My Leeu
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My Leeu
Vossie, ek moet erken ek geniet die roer en het so bitejie van 'n addiction met recoil....

- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: My Leeu
Welgedaan F.
Dit reeds genoem, plus vir my die aksie wat jy met vertroue blitsig oorhaal wyl jou oë op die gevaar gerig is. Stel jou voor sy 12m was in jou rigting en jy moet karring met ‘n aksie of dop.
Ek aanvaar dit is CRF. Baie goeie voorbeeld wat die belangrikheid hiervan illustreer.
Dankie vir deel.
Beste.
Dit reeds genoem, plus vir my die aksie wat jy met vertroue blitsig oorhaal wyl jou oë op die gevaar gerig is. Stel jou voor sy 12m was in jou rigting en jy moet karring met ‘n aksie of dop.
Ek aanvaar dit is CRF. Baie goeie voorbeeld wat die belangrikheid hiervan illustreer.
Dankie vir deel.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My Leeu
CZ550 reguit kolf en lekker oefen by BASA.
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: My Leeu
Ek is bang vir ligter vinnige koeels op so kort afstad baie keer overexpand(of breek op) voor dit by die vitals kom. N klient het n leeu op minder as 20 yards van voor af geskiet met 458 3 inch 350gr Woodleigh teen 2600fps. Die kat het geval en onmiddelik opgespring toe skiet ons dit plat. Wat my laat skrik het is die koeel is in die leeu se hart gekry bitter min penetrasie. Op n ander geleentheid skiet n klient een wat gemock charge het op 25yards van vooraf met n 458win 500gr Hornady soft nose +-2050fps. Die leeu was lights out onmiddelik.Koeel is in boud gekry. Ek wil graag expanded gat deur hulle skiet ,soek twee gate wat bloei .
vossie1 wrote: Thu Oct 14, 2021 11:08 am Baie geluk Frederik
Mooi groot wyfie, ek gaan nou n vraag vra mag dalk dom wees ma kom ons kyk, Sal n 250gr koeel teen so 2800ft/s nie beter wees as n swaar stadige koeel vir katte nie? Het al gelees dat die katte baie sensitief is is vir kinetiesie skok?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My Leeu
Jy los dam maar seker n redelike merk on jou onnie as daai kat op 25y charge al is dit nou net n grappie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.