Hallo alle mede herlaaiers!
Ek kry vanoggend 'n heads up van Lovex D036 wat by Agri Distrubutors in Worcester beskikbaar is. Bel soontoe. R1030 vir blik van 500g. As jy som maak dan is dit 1570 skote - net dan die poeier... Punt en primer ook rand elk. R3 per skoot dus - sonder dop se koste. Dinge raak rof.
Is daar enige Kapenaars wat weet van goedkoper kruit hierrond - of is dit maar die goiing rate?
Hoor graag!
Groetnis!
Kruit beskikbaar vir 9mmP - Boland omgewing?
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Kruit beskikbaar vir 9mmP - Boland omgewing?
Dis maar going rate, jy kan Fiocci sunders kry vir so R1.2k vir 1500, en as jy nog wil spaar gaan oor lood toe, daar is 'n ou in die strand wat Lood koeëls verkoop ek koop net bulk by hom, kan nie laaste prys wat ek betaal het onthou nie maar was onder R700 vir 1000
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Kruit beskikbaar vir 9mmP - Boland omgewing?
Thanx mater! Eks bang my tupperware gaan saam met 'n paar vingers hemel toe as ek lood net so gooi... Ek koop die coated goods... Sal probeer om die primers bulk te koop...alecjohnson wrote: Thu Sep 09, 2021 4:19 pm Dis maar going rate, jy kan Fiocci sunders kry vir so R1.2k vir 1500, en as jy nog wil spaar gaan oor lood toe, daar is 'n ou in die strand wat Lood koeëls verkoop ek koop net bulk by hom, kan nie laaste prys wat ek betaal het onthou nie maar was onder R700 vir 1000
Mooibly!
