Koeël prestasie/ Bullet performance
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Op 220m het n springbok n pragtage plekkie om voor te mik sodat jy nie sy hele blad na moer skiet nie, mooi voor sy kop is daar so bruin klossie. As jy daai sagte koel net mooi onder daai merkie sit sal jy niks blad vleis verloor nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeël vervaardigger: Barnes TSX
Koeël kaliber: .375H&H
Koeël gewig: 300gr
Impak snelheid: +-2500
Gewig retensie: 300gr
Persentasie retensie:100%
Herwin uit: Buffel
Diepte van penatrasie:+-1.6m (Frontale skoot herwin uit ingewande)
Foto:
Koeël kaliber: .375H&H
Koeël gewig: 300gr
Impak snelheid: +-2500
Gewig retensie: 300gr
Persentasie retensie:100%
Herwin uit: Buffel
Diepte van penatrasie:+-1.6m (Frontale skoot herwin uit ingewande)
Foto:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeël vervaardiger: Hornady SP
Koeël kaliber: .224 (.222 Rem)
Koeël gewig: 50gr
Trompsnelheid: ±3000fps, 150m skoot
Gewig retensie: 43gr
Persentasie retensie:86%
Herwin uit: Springbokram
Diepte van penatrasie: Skoot agter blad, herwin onder vel aan ander kant
Foto: Koeël vervaardiger: Barnes TSX
Koeël kaliber: .243 (.243 Win)
Koeël gewig: 85gr
Trompsnelheid: ±3400fps (S365 lot 61!!), 75m skoot
Gewig retensie: 84.7gr
Persentasie retensie: 99%
Herwin uit: Rooihartbeeskoei
Diepte van penatrasie: Skoot reg van voor, herwin uit rumen
Foto: Koeël vervaardiger: NOsler Accubond
Koeël kaliber: .264 (.6,5x55)
Koeël gewig: 130gr
Trompsnelheid: ±2840fps, 100m skoot
Gewig retensie: 72.4gr
Persentasie retensie: 56%
Herwin uit: Blouwildebeesbul
Diepte van penatrasie: Skoot agter blad, herwin onder vel aan ander kant
Foto:
Koeël kaliber: .224 (.222 Rem)
Koeël gewig: 50gr
Trompsnelheid: ±3000fps, 150m skoot
Gewig retensie: 43gr
Persentasie retensie:86%
Herwin uit: Springbokram
Diepte van penatrasie: Skoot agter blad, herwin onder vel aan ander kant
Foto: Koeël vervaardiger: Barnes TSX
Koeël kaliber: .243 (.243 Win)
Koeël gewig: 85gr
Trompsnelheid: ±3400fps (S365 lot 61!!), 75m skoot
Gewig retensie: 84.7gr
Persentasie retensie: 99%
Herwin uit: Rooihartbeeskoei
Diepte van penatrasie: Skoot reg van voor, herwin uit rumen
Foto: Koeël vervaardiger: NOsler Accubond
Koeël kaliber: .264 (.6,5x55)
Koeël gewig: 130gr
Trompsnelheid: ±2840fps, 100m skoot
Gewig retensie: 72.4gr
Persentasie retensie: 56%
Herwin uit: Blouwildebeesbul
Diepte van penatrasie: Skoot agter blad, herwin onder vel aan ander kant
Foto:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeël vervaardiger: Rhino SS
Koeël kaliber: .284 (7x64)
Koeël gewig: 160gr
Trompsnelheid: 2700fps, 100m skoot
Gewig retensie: 138gr
Persentasie retensie: 86%
Herwin uit: Gemsbokbul
Diepte van penatrasie: Skoot agter blad, herwin onder vel aan ander kant
Foto: Koeël vervaardiger: Barnes TSX
Koeël kaliber: .323 (8x60)
Koeël gewig: 180gr
Trompsnelheid: Onseker, 150m skoot
Gewig retensie: 179gr
Persentasie retensie: 99%
Herwin uit: Swartwildebeeskoei
Diepte van penatrasie: Frontale skoot, herwin uit ingewande
Foto:
Koeël kaliber: .284 (7x64)
Koeël gewig: 160gr
Trompsnelheid: 2700fps, 100m skoot
Gewig retensie: 138gr
Persentasie retensie: 86%
Herwin uit: Gemsbokbul
Diepte van penatrasie: Skoot agter blad, herwin onder vel aan ander kant
Foto: Koeël vervaardiger: Barnes TSX
Koeël kaliber: .323 (8x60)
Koeël gewig: 180gr
Trompsnelheid: Onseker, 150m skoot
Gewig retensie: 179gr
Persentasie retensie: 99%
Herwin uit: Swartwildebeeskoei
Diepte van penatrasie: Frontale skoot, herwin uit ingewande
Foto:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Jaco vdW on Mon May 17, 2021 10:43 pm, edited 1 time in total.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeël vervaardiger: Nosler Partition
Koeël kaliber: .375 (.375 H&H)
Koeël gewig: 260gr
Trompsnelheid: 2510fps, 100/100/120m skoot
Gewig retensie: 231/239/202gr
Persentasie retensie: 88/92/78%
Herwin uit: Eland/Blouwildebees/Gemsbok
Diepte van penatrasie: Skoot agter blad, herwin onder vel aan ander kant
Foto: Koeël vervaardiger: Woodleigh Weldcore
Koeël kaliber: .375 (.375 H&H)
Koeël gewig: 300gr
Trompsnelheid: 2350fps, 100m skoot
Gewig retensie: 290gr
Persentasie retensie: 97%
Herwin uit: "Wet-pack" van telefoonboeke
Diepte van penatrasie: Kan nie onthou nie
Foto:
Koeël kaliber: .375 (.375 H&H)
Koeël gewig: 260gr
Trompsnelheid: 2510fps, 100/100/120m skoot
Gewig retensie: 231/239/202gr
Persentasie retensie: 88/92/78%
Herwin uit: Eland/Blouwildebees/Gemsbok
Diepte van penatrasie: Skoot agter blad, herwin onder vel aan ander kant
Foto: Koeël vervaardiger: Woodleigh Weldcore
Koeël kaliber: .375 (.375 H&H)
Koeël gewig: 300gr
Trompsnelheid: 2350fps, 100m skoot
Gewig retensie: 290gr
Persentasie retensie: 97%
Herwin uit: "Wet-pack" van telefoonboeke
Diepte van penatrasie: Kan nie onthou nie
Foto:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Daai Woodleigh maak darem n mooi bonnel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Ek het nog so 10 van hulle. Wil baie graag die .375 oop-visier gebruik om iets om te stamp met die Woodleigh's.
Spaar hulle tot ek in die bos kan gaan jag, Karoo is bietjie wyd vir oop-visier!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Recoil behoort redelik styf te weesJaco vdW wrote: Mon May 17, 2021 10:43 pm
Koeël vervaardiger: Barnes TSX
Koeël kaliber: .323 (8x60)
Koeël gewig: 1800gr
Trompsnelheid: Onseker, 150m skoot
Gewig retensie: 179gr
Persentasie retensie: 99%
Herwin uit: Swartwildebeeskoei
Diepte van penatrasie: Frontale skoot, herwin uit ingewande
Goed, beter, 6millimeter!
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Post reg gestel.Geno wrote:Recoil behoort redelik styf te weesJaco vdW wrote: Mon May 17, 2021 10:43 pm
Koeël vervaardiger: Barnes TSX
Koeël kaliber: .323 (8x60)
Koeël gewig: 1800gr
Trompsnelheid: Onseker, 150m skoot
Gewig retensie: 179gr
Persentasie retensie: 99%
Herwin uit: Swartwildebeeskoei
Diepte van penatrasie: Frontale skoot, herwin uit ingewande
Het die 8x60 verwar met die lugafweer-kanon

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Barnes TTSX 120gr uit my 6.5CM teen 2885fps
Vol lengte penetrasie op n springbok op 230m

Vol lengte penetrasie op n springbok op 230m

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeël vervaardigger: Barnes TTSX
Koeël kaliber: 25-06 Rem
Koeël gewig: 80gr
Tromp snelheid: 3350fps
Gewig retensie:79.9gr
Persentasie retensie: 99.9%
Herwin uit: Rooihartebees
Diepte van penetrasie: 210m Slight Quartering on op impak, skoot op blad in en het koeel net onder vel gekry aan anderkant net agter blad
Foto:
Koeël kaliber: 25-06 Rem
Koeël gewig: 80gr
Tromp snelheid: 3350fps
Gewig retensie:79.9gr
Persentasie retensie: 99.9%
Herwin uit: Rooihartebees
Diepte van penetrasie: 210m Slight Quartering on op impak, skoot op blad in en het koeel net onder vel gekry aan anderkant net agter blad
Foto:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeël vervaardigger: Barnes TTSX
Koeël kaliber: 25-06 Rem
Koeël gewig: 80gr
Tromp snelheid: 3350fps
Gewig retensie:79.9gr
Persentasie retensie: 99.9%
Herwin uit: Swartwildebees
Diepte van penetrasie: 200m Slight Quartering on op impak, skoot op blad in en het koeel net onder vel gekry aan anderkant net agter blad

Herwin uit: Koedoebul
Diepte van penetrasie: +-200m Quartering on op impak, ingang net lang kuiltjie en het koeel net onder vel gekry aan anderkant net agter blad
Foto van Triggercam video net voor skoot
Koeël kaliber: 25-06 Rem
Koeël gewig: 80gr
Tromp snelheid: 3350fps
Gewig retensie:79.9gr
Persentasie retensie: 99.9%
Herwin uit: Koedoebul
Diepte van penetrasie: +-200m Quartering on op impak, ingang net lang kuiltjie en het koeel net onder vel gekry aan anderkant net agter blad
Foto van Triggercam video net voor skoot
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Wat n pragtige koedoe - baie geluk!!Wildjagter wrote: Tue Jun 15, 2021 11:45 am Foto van Triggercam video net voor skoot
Screenshot 2021-06-15 114205.png
Waar het julle gejag?
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Baie dankie. Naby Melkrivier in Limpopo
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Verdere terugvoer, 7mmRM 162gr ELD-X. Afgelope jagseisoen se resultate en my vorige kommentaar oor hierdie akurate Hornady koeëls verwys.
Lading @ 2850vps: verlaagde lading met Jaracal hulp.
Etlike Springbokke geskiet, almal was gelukkig met goeie skootplasing, afstande 130 tot 250m. Vleisskade was steeds beduidend met onnodige bloedvleis, alhoewel nie morsig baie nie. Geen groot bene was getref nie. Opsigtelik is weereens dat alle skote daarop dui dat hulle te vinnig “mushroom” op hierdie afstande. My nekskoot het duidelik hierdie aspek uitgelig met die groot gat aan die ingangskant.
Ervare Medejagter het dieselfde koeël,162gr uit sy 7x57mm @ 2350vps op 130m Springbok bladbeen getref. Heeltemal opgebreek en nie gepenetreer nie met ongeveer 100mm wond aan ingangskant. Dit was sy eerste en laaste jag met sy eksperiment!
Lading MV @ 2925vps: my ou lading soos gebruik in vorige terugvoer.
Ek het tydens ons Kalahari-jag naby Askam mooie Gemsbokbul en ‘n Roan-bul geskiet. Beide skote in die hart op 220m. Koeëls penetreer nie na die anderkant nie, eindig in die hart en borskas. Opsigtelik was weereens die oopmaak van die koeël aan die binnekant van die groot karkasse se ingangswond. Ten minste reeds 20-25mm deursnee en in beide gevalle is die skoot tussen die ribbene deur.
My gevolgtrekking met hierdie koeëls:
Te veel geluk nodig met goeie lyfskote,
Meer geskik vir kopskote,
Ek sal nie nekskote op groter wild aanbeveel nie,
Hornady adverteer dit as hulle 0-400m jagkoeël. Ek reken nie noodwendig op ons tipe wild nie, Penetrasie is eenvoudig te swak op ons tipe wild.
My ervaring en 2c wat strook met ander se insette hier. Nou vir iets anders in hierdie roer.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Tue Jul 20, 2021 6:33 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Interbond, Accubond or Mono ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
ELD-X volgens sy eerste sinnetjie.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Dale wil weet wat gaan Lategan1 probeer nou dat ELD-X nie werk nieToxxyc wrote:ELD-X volgens sy eerste sinnetjie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
208gr EldM op n vlakvark 330m mv 2850fps

- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Dis puik verrigting Luan. Kan nie dink dat mens vir meer kan vra nie.
Ek begin al hoe meer dink dat die prestasie van 'n koeël deur so baie faktore beinvloed word, dat dit haas onmoontlik is om te voorspel.
My gevoel is dat die sukses in hierdie geval te doen het met die 330m afstand, sodat die impak snelheid relatief laag was, en die koeël stadig / beheersd oopgemaak het.
Wat wel vir my interessant was in Lategan1 se plasing is die 7x57 met die 162gr koeël teen 2350fps. Hier sou ek baie min skade en goeie prestasie verwag, juis vanweë die lae snelheid, maar heelaas dan nou nie.
Ek self gebruik 180gr Hornady Interlock wat in my opinie ook n baie sagte koeël is, in my 30-06 teen 2550fps met groot sukses. Al die diere val om, en die vleisskade is heel aanvaarbaar, met alle skote gemaklik binne 200m.

Ja ek kan glad nie kla oor die verrigting van die koel in die geval. Impak spoed volgens strelok is 2390fps gewees. Ek dink die feit dat dit n groot stukkie lood is help ook dat daar genoeg koel vir penetrasie oorbly.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Jaco, jy som dit reg op. Die te veel faktore wat jy noem, is juistement die baie geluk waarna ek verwys en dit is hoekom ek die 7x57mm @ 2350vps resultate as goeie kontrole bygeplaas het aan die onderkant van die spektrum. Dink nie daar kan veel beter vergelyking wees nie, al was dit nie ‘n perfek geplaasde skoot nie. Ons kon jammerlik nie die koeëlstukke opspoor nie en die hele blad was padaf. Ek het persoonlik evalueer. Hou ook in gedagte tipies .308 150gr en 30.06 165gr @ ongeveer 2820vps.
Uit my 7mmRM.
Die 2930 was my ou lading en die 2850 die lading deur Dale en Tripod bereken vir hopelik minder vleisskade op spesifiek Springbokke. Die skade was wel minder soos ek uitwys, maar steeds totaal onaanvaarbaar tussen 7 Springbokke.
My pad vorentoe, ongelukkig het ek nie mono’s nie en gaan eers gebruik wat ek het. My eerste keuse sou wees Acubond/Interbond 160gr. (Dale dit ook voorheen gelys, ek ken Acubond goed)
Het hordes 175gr Interlock waaroor ek nog moet besin @
+_ 2780 en of dit wel beter gaan presteer as die ELD-X. Aanduiding is dit sal, vir my 0-350m jag vanaf Springbok tot Swartwildebees.
Ergste van alles is, as jy weet wat ek nou weet, laat dit jou met twyfel wanneer jy aanlê op ‘n hoër risiko skoot, dit is die laaste ding wat dan deur jou kop moet maal!
Ja ek weet mono hardloop regdeur, maar dit is nie nou in my voorraadkas nie.
Ek het geen fete met Hornady of die ELD-X nie, slegs relatiewe objektiewe ervaring, beslis baie akuraat en heerlik in die wind.
Beste.
Last edited by Lategan1 on Tue Jul 20, 2021 7:59 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
@Lategan1, ek stem nogal heelhartig met jou saam op die werk verigting van die ELD-X koeels. Ek het 162 gr ELD-X self probeer in my 7RM. Mybtromp snelheid was 2960 fps, hulle is werklik nogal akkuraat en boks lekker teen die wind, maar in taai wind het my koeel effe meer gewaai as wat ek wou gehad het en daai koeel is instede van agter die blad reg deur albei blaaie op 250 meter. Die vleis skade was werklik astronomies en ek was glad nie gelukkig nie. Al die diere wT ek daarmee geskiet het, het darrem bakkie gery so hulle het effektief gedood, maar ek werk ongelukkig self my vleis en dit was vir my net te veel. Op die 7RM het ek gegaan na Nosler se 168 gr ABLR's en kan darrem se so far so good. My spoed is nogsteeds baie hoog 2980 fps, maar skade is defnitief minder as die ELD-X koeels. Ek verstaan my spoed gaan n mate van skade he maar kan leef met die. Nog glad nie n lyfskoot kon herwin nie wat se hulle hou bymekaar.
Hierdie seisoen het ek die 103 gr ELD-X koeels getoets op die 6 Creed, alles was kopskote maar kan getuig hulle skiet amper n springbok se koppie amper af. So wil nie weet hoe n lyfskoot gaan lyk nie.
Wat Mono's betref het n goeie vriend van my dit reg gekry om 5 skote op n blesbok se kop te land. Die een skoot was die dood skoot maar 2 van die ander sou ook die werk kon klaarmaak sou dit n loodkern koeel was. Kaliber was 270 en spoed teen 3100 fps. So ek is nog nie heeltemal op die mono bladsy nie.
Terug by die 7RM ek hoop tog so dat Hornady erens eendag vir my n 175 gr Interbond sal maak. Ek dink dit sal my een koeel wees wat alles kan doen.
Hoop dit maak sin vir almal.
Groete

"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Luan skiet bietjie n springbok op dieselfde afstand as daai vark met die 208gr eld-m. Nare storie……