Semi custom 6mm watsenaam se kind .
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Ek sit met 1thou nekspanning so ek gaan bushing die moet gebruik om kleiner te druk en dan weer expand . Gelukkig skiet die geweer mooi ,nie teenstande die uitdagings van nie standard kaliber .
DD
DD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Jy sal nooit in jou lewe met n 80gr BT so ver skiet laat jy enigsins oor ES hoef te warrie nie. Daar is baie beter dinge om met jou tyd te doen as om die ES op n geweer te probeer laer kry wat mooi skiet. Mense moet minder op die internet lees en meer kyk na wat die tyken se, daai roer soos hy daar skiet sal n slringbok se kop pap skiet op 500m
As jy regtig wil krap weeg en meet bq daai koeltjies en ek dink amper jy gaan jou antwoord kry
As jy regtig wil krap weeg en meet bq daai koeltjies en ek dink amper jy gaan jou antwoord kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
[quote="Dale SH" post_id=850804 time=1626112735 user_id=6834]
[quote="Diesel Dog" post_id=850799 time=1626110577 user_id=11453]
Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
80gr bt en 39.3gr n540.
3438 FPS
TPL 65.5
DD
[/quote]
61600 psi
Viht N550 should work fine
And at the risk of sounding like a stuck record Reloder 17 is the absolute winner.
[/quote]
Thanks Dale and at the risk of sounding like a cheapskate if I ever happen to visit a big city I will buy some.
DD
[quote="Diesel Dog" post_id=850799 time=1626110577 user_id=11453]
Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
80gr bt en 39.3gr n540.
3438 FPS
TPL 65.5
DD
[/quote]
61600 psi
Viht N550 should work fine
And at the risk of sounding like a stuck record Reloder 17 is the absolute winner.
[/quote]
Thanks Dale and at the risk of sounding like a cheapskate if I ever happen to visit a big city I will buy some.
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Oor drie weke is dit weer tyd vir 6mmHK om sy ding te doen . Vanjaar is my dertigste jaar wat ek op die selfde plaas gaan springbok skiet behalwe die sprinbokke en swartbord afstand blesbokke gaan ek n eland ook skiet nou wonder ek of ek my 300wsm of 300prc moet gebruik en of ek met die 6mm sal regkom.
DD
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Innie oog

-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
[quote=ruaanb post_id=869740 time=1656393109 user_id=7993]
Innie oog
[/quote]
Ek lees hier in n ander draad dat n eland netso taai is soos n buffel, behalwe nou vir die vel en so, nou twyfel ek
DD
Innie oog

[/quote]
Ek lees hier in n ander draad dat n eland netso taai is soos n buffel, behalwe nou vir die vel en so, nou twyfel ek
DD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Skiet daai eland op die skouer met n 80gr BT en laat weet ons 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
[quote="Capt. Oblivious" post_id=869745 time=1656397202 user_id=5682]
Skiet daai eland op die skouer met n 80gr BT en laat weet ons
[/quote]
Daai BT is bietjie hard ek is bang hulle glip dwarsdeur ,eerder n eldm 108 wat al sy energy in die bok sal "dump"
DD
Skiet daai eland op die skouer met n 80gr BT en laat weet ons
[/quote]
Daai BT is bietjie hard ek is bang hulle glip dwarsdeur ,eerder n eldm 108 wat al sy energy in die bok sal "dump"
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Vir n mooi duidelike bloedspoorDiesel Dog wrote:Daai BT is bietjie hard ek is bang hulle glip dwarsdeur ,eerder n eldm 108 wat al sy energy in die bok sal "dump"Capt. Oblivious wrote: Tue Jun 28, 2022 8:20 am Skiet daai eland op die skouer met n 80gr BT en laat weet ons![]()
![]()
![]()
DD

-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Ander dag gehelp Elande oes daar in die Weskus se Nationale Park. Seker 90% van die elande was omgedop met 6mm's.Diesel Dog wrote: Tue Jun 28, 2022 8:05 amEk lees hier in n ander draad dat n eland netso taai is soos n buffel, behalwe nou vir die vel en so, nou twyfel ek![]()
DD
Sit hom net in die kop. Ek sal wel versigtig wees vir n kop skoot 100% van voor as ek nie die afstand presies weet nie. Daai lae neus skoot kan moontlik n probleem raak.
En voor almal nou praat van kop is moeilik. Daai bok se agterkop is seker groter as n springbok se vital area op die blad.
Lekker aand.
Andre
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Ek het toe nie my eland gekry nie ,die bul wat ek raak geloop het se prys het my begroting in meervoud oorskry.
Ek het vanjaar uit die staan en kniel posisie geskiet met die hulp van driepoot ,behalwe vir nerf af kniekoppe is die driepoot redelik stabiel.
Die 6mm het vir 17 springbokke en 4 blesbokke gesorg.
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Ek het vanjaar uit die staan en kniel posisie geskiet met die hulp van driepoot ,behalwe vir nerf af kniekoppe is die driepoot redelik stabiel.
Die 6mm het vir 17 springbokke en 4 blesbokke gesorg.
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Dit is weer tyd vir springbok jag .Ek het nou 2022 laas met die 6mm geskiet en wil vanjaar met 87gr vee max skiet gelaai met s365.Ek sal waardeer as die ql manne kan kyk na die nodes met die volgende data asb.
Last edited by Diesel Dog on Sun Jun 16, 2024 7:00 pm, edited 1 time in total.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Dankie daar het n lid van die Paarl my gehelp met n QL berekening. Hier by 3400fps met matige druk, gaan lekker kopskoot lading wees.
DD
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Vandag die Ql voorspelling getoets en gaan hom net so laai.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Last edited by Diesel Dog on Sun Jun 30, 2024 8:31 pm, edited 1 time in total.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Daai sal werk, solank jy nie jou mielie raakskiet nie….
Groetnis
Groetnis
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Die jaarlikse springbok jag was weer lekker en ons span het 102 sprinbokke en 8 blesbokke geskiet.
Die 6mm met 87gr vmax het gesorg vir 27 springbokke ,20 kopskote 4 nekskote en 3 bladskote.
Die eerste dag het ek elke bok eers gerange en gedial volgens my app afstande het gewissel vn 230m tot 410 m en kon 11bokke skiet.
Die tweede dag vergeet ek my foon by die jaghuis en kon nie die bokke bel nie.Toe skiet ek maar weer met 250m zero en holdover soos met n duplex reticle.Het n paar bosse in my skootsvak gerange en net op of af gemik na gelang van die geskatte afstand ,naby op kakebeen en ver op horing basis.
Ek het 17 bokke geskiet en kon meer geskiet het as my tally nie vol was nie.

Last edited by Diesel Dog on Sat Aug 10, 2024 7:07 pm, edited 2 times in total.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Welgedaan! Jy en daai 6mm is 'n gevaarlike kombinasie
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am