Leer/Leather Werk

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leer/Leather Werk

Post by Wouter Roets »

More Manne

Ek het die voorreg gehad om Johan gestraand uiteindelik te ontmoet. Hy het hierdie houer saam gebring en ons het dit met een wat ek van Els & Co het vergelyk. Nou kyk boys daar is n enorme verskil in vakmansskap asook die kwaliteit van die materiaal. Johan soos gestraand vir jou verskeie kere gese jou werk is uitstekend om die minste te se. Kan nie wag vir my bestelling nie en nogmaals dankie vir die lekker kuiertjie.

Groetnis
Wout
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Wouter Roets wrote:More Manne

Ek het die voorreg gehad om Johan gestraand uiteindelik te ontmoet. Hy het hierdie houer saam gebring en ons het dit met een wat ek van Els & Co het vergelyk. Nou kyk boys daar is n enorme verskil in vakmansskap asook die kwaliteit van die materiaal. Johan soos gestraand vir jou verskeie kere gese jou werk is uitstekend om die minste te se. Kan nie wag vir my bestelling nie en nogmaals dankie vir die lekker kuiertjie.

Groetnis
Wout
Groot dankie Wout !!!!..... dit was n absolute vooreg om jou te ontmoet, en sommer baie lekker om te kon gesels oor allerhande manne dinge.....sê ook asb baie dankie vir daai wondelike vrou van jou en daai 2 ysters.

Van nou af jy n "boeta" in my boekie.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leer/Leather Werk

Post by Wouter Roets »

Groot plesier Johan! Ek dra jou boodskap so oor, maar onthou volgende keer bring jy vir mamma saam. Ann sal ons nie vergewe as dit nie gebeur nie.

Groetnis
Boeta
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Wouter Roets wrote:Groot plesier Johan! Ek dra jou boodskap so oor, maar onthou volgende keer bring jy vir mamma saam. Ann sal ons nie vergewe as dit nie gebeur nie.

Groetnis
Boeta
ImageImage,.... verseker !!
Ek dink my generaal sal dit ook baie geniet, en dink hulle 2 gan lekker kliek.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by THOMAST »

Boeta en Beitel.. So bietjie alliterasie oppie Donderdag! ;D
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Leer/Leather Werk

Post by Xplicitly »

Ek het vergeet om die op te sit toe dit klaar is.
IMG-20210310-WA0008.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Xplicitly wrote:Ek het vergeet om die op te sit toe dit klaar is.
IMG-20210310-WA0008.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Dit het baie mooi gekom mater .....gebruik jy ook n airbrush ?

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

THOMAST wrote:Boeta en Beitel.. So bietjie alliterasie oppie Donderdag! ;D
LMGA,.....jis, jy's skerp na n klein Saterdag Image

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Leer/Leather Werk

Post by Xplicitly »

Klient het vir my foto's gestuur van die messe met die skedes. Ek plaas ene hier.
FB_IMG_1615809380576.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Xplicitly wrote:Klient het vir my foto's gestuur van die messe met die skedes. Ek plaas ene hier.
FB_IMG_1615809380576.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Jis, dit lyk "slick" .....die edc manne gan dit erg like.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Leatherman sakkie vir n klient, wat nou nie kan wag vir more om hom te kom haal nie Image. Hy wou ook spesefiek wit stiching hê....die keuse het nie sleg gekom nie en.my eintlik verbaas.
Ek moes n nuwe mould maak vir die grote en die sakkie pas nou self vir die groter Leathermans soos n 'Surge' of 'Super Tool*300M'.
Die sakkie is in werklikheid so klein bietjie donkerder bruin.....die ou selfoontjie gan ook net so ver met fotos neem.

......ja, ek weet ....daar is so 2 stekies an die agtergamt wat so 1/2mm uit lyn is Image
20210316_182052.jpg
20210316_182123.jpg
Sent from my SM-A515F using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Leer/Leather Werk

Post by Xplicitly »

Baie baie mooi. Ek is regrig bly om te sien jou casing is so goed gedoen - daar is nie oral druk plekke en knyp plekke en allerhande snye nie. Ek sien baie ouens gee nie aandag aan hul casing nie. Jy kan baie trots wees. Eendag as ek groot is! (Behalwe vir daai 1/2mm....)

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Xplicitly wrote:Baie baie mooi. Ek is regrig bly om te sien jou casing is so goed gedoen - daar is nie oral druk plekke en knyp plekke en allerhande snye nie. Ek sien baie ouens gee nie aandag aan hul casing nie. Jy kan baie trots wees. Eendag as ek groot is! (Behalwe vir daai 1/2mm....)

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Dankie mater !

....ja daai 1/2mm het my amper na n koue een toe gedryf Image.....daai is maar deel van die pyn as n ou so op die rand werk en die onderste laag glip so bietjie met die stiching chisel.

Deel van die geheim met die "casing" is om hom uit te haal as hy nog klam is sodat n ou van die merkies kan weg toor met n "foulder" of iets dergliks. Op n lekker warm dag is 3 of 4 ure in die mold genoeg dat hy mooi vorm hou. Die leer krimp dan mos altyd so klein bietjie as hy heeltemal droog is, so n ou kan maar bietjie spasie los as jy die mold maak.....'n 3mm werk gewoonlik goed. Ek gebruik tans shutterply vir die mold maar die vog pla bietjie na n paar "casings"......n 3D printer sou darem erg handig gewees het... Dalk moet ek maar oor gaan pine toe en dit net mooi seel.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk



338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Leer/Leather Werk

Post by Viking »

Hi Johan,

Gebruik pine vir jou moulds en seel dit met rubber waterproofing, wat 'n waterbasis het!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Viking wrote:Hi Johan,

Gebruik pine vir jou moulds en seel dit met rubber waterproofing, wat 'n waterbasis het!
Groot dankie Dirk !

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Darem Boeta sin ook klaar .....ek kon net 8 inpas met daai GROOT ghoene van hom ++>:
Die eerste 7 x rondte houer ook darem nou in werking, en het die belt lussies bietjie grooter gemaak
20210324_144800(1).jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Leer/Leather Werk

Post by knipmes »

Goeie vakmanskap bly darem iets besonders.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

knipmes wrote:Goeie vakmanskap bly darem iets besonders.
Passie en ocd is n black-sam in die selfde doppie Image....

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by DWB »

Regtig besonders!

Maar jy laat ons nou onnodig wonder wat is die groot ghoene :laugh:
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

DWB wrote:Regtig besonders!

Maar jy laat ons nou onnodig wonder wat is die groot ghoene Image
ImageImageImageImage......in die geval 505 en 416 se klonge

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by Carlc »

Baie dankie vir my ammo pouch wat ek vanmiddag by jou opgetel het Johan. Dis duidelik jy oefen nie meer om leerwerk te doen nie. Puik afwerking. Manne julle kan maar bestel. Die kwaliteit is van die heel boonste rakke.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Carlc wrote:Baie dankie vir my ammo pouch wat ek vanmiddag by jou opgetel het Johan. Dis duidelik jy oefen nie meer om leerwerk te doen nie. Puik afwerking. Manne julle kan maar bestel. Die kwaliteit is van die heel boonste rakke.
Hi mater, baie dankie vir jou ondersteuning !
Hoop hy bring jou baie dae van plesier.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leer/Leather Werk

Post by Wouter Roets »

Dag Kerels

Kon toe nou gister uiteindelik my pouches by Johan gaan optel. Almal is al seker moeg om dit te hoor maar ek gaan dit maar weer se, Johnny-boy mag maar! Soos Carl se dit is eenvoudig van die hoogste gehalte daar buite en dit nog teen n baie billike prys. Ondersteun asb vir Johan om te sorg dat die talent en vaardigheid vir ons nie verlore sal gaan nie.

Nogmaals dankie Johan vir die puik diens en produk.

Lekker paasnaweek manne en dames
Wout
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2952
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by Lategan1 »

Wouter en Johan.

Proof is in the pooding, of so iets...

Jou terugvoer is belangrik, Wouter. Ek maak nota. Daar is min dinge lekkerder as om kwaliteit - gespel ei - te aanskou en voel nie.

Sterkte met jou nuwe beroep Johan. Ek aanvaar jy gaan nou konstruksie vaarwel roep?

Geniet julle Paasnaweek, sommer aan alle mede geselsers.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Baie dankie boeta Wout, dit was absoluut n vooreg om vir jou mooi goeitjies te maak.

@Lategan, ek sou graag n lewe vir my gesin wou skep met die leerwerk en weet nie wat die liewe Vader in gedagte het nie. Die moeilike deel is dat n ou nie n goei/regverdige prys kan vra vir die ure wat in die goed ingaan nie. Die aanvraag noe hoë kwaliteid ware is ook maar dun en min, en dan is die seker die moelikste tyd om iets nuuts aan die gang te kry....so dit is baie naels kou oor waar die volgende bestelling vandaan gaan kom.

Op die stadium moet ek soek vir vaste werk (enige werk) tensy daar n wonderwerkie gebeur....

Geseende feestyd vir almal


Sent from my SM-A515F using Tapatalk





338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply